D4d gaan in limp mode
-
- Newbie
- Posts: 1
- Joined: Sun Jan 02, 2022 12:58 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux d4d 3.0
- Real Name: Hendri
D4d gaan in limp mode
Is in Sabie, toe ons rond ry en teen 'n opdra de op gaan en die bakkie terug gaan 3de toe, toe gaan hy in limp mode en het niks krag nie. Engine liggies en abs liggies kom aan en abs off liggies flikker.... Moet Donderdag weer sleep Pretoria toe...
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: D4d gaan in limp mode
Dit kan ‘n paar goed wees. Het die bakkie ‘n chip op?