Sitplekke vir s/c Hilux

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Rockspider
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 105
Joined: Tue Dec 09, 2008 7:51 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Fortuner 4.0 V6 4x4, Toyota Rav 4
Real Name: Leon
Club VHF Licence: V69
Location: Helderkruin Wesrand

Sitplekke vir s/c Hilux

Post by Rockspider »

Ek het nou my nuwe 2004 Hilux 2.7 gekry en daai bank sitplek is sommer @#$. In die rockspider het ek destyds 'n stel corolla seats ingebou wat maklik ingegaan het. Kan enigiemand my se watse sitplekke wat darem goeie kant support het maklik in die single cab inpas?
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Sitplekke vir s/c Hilux

Post by Bushwacker »

Ek het Toyota Avante seats in my ou 4y gehad en was baie gemaklik. die drywer sitplek kon op en af ook stel.
Spook
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 134
Joined: Wed Apr 23, 2008 5:34 pm
Town: Swakopmund
Vehicle: Hilux 4Y 4x4 s/cab, 3.0 D-4D
Real Name: Ockie

Re: Sitplekke vir s/c Hilux

Post by Spook »

Hoe lank is jy? Oppas vir die gewone kom-sitplekke in die dat jy in 'n kar soort van afdaal na die sitplek toe en dat die kante van die sitplekke hard is. Met die bakkie moet jy opklim in die voertuig in en dan moet jy oor daai harde sykant skuif en jy kan dalk vind dat inklim ongemaklik is. As jy 'n stofpoepertjie is, dan sal dit nie 'n probleem wees nie. As jy egter die nuwe Raider se sitplekke kan kry....wonderlik, maar dit gaan jou pond kos.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Sitplekke vir s/c Hilux

Post by ThysdJ »

Leon, kyk bietjie of jy 'n stelletjie van hierdies in die hande kan kry. Hulle werk briljant en pas sonder baie moeite. Ek het so 'n stel voor in Kaspaas. Hulle is van 'n Toyota Celica Supra. Kannie se presies watter jaar model nie. Dis seker die gemaklikste seats wat ek al in 'n Hilux ervaar het en die side support is ook great. :thumbup: :thumbup:

Image
Image
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Rockspider
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 105
Joined: Tue Dec 09, 2008 7:51 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Fortuner 4.0 V6 4x4, Toyota Rav 4
Real Name: Leon
Club VHF Licence: V69
Location: Helderkruin Wesrand

Re: Sitplekke vir s/c Hilux

Post by Rockspider »

Baie dankie. Ek sal bietjie gaan soek maar gut feel se hulle gaan nie maklik bekombaar wees nie. Die Corolla seats wat ek in Die Rock-Spider gesit het het baie maklik in gegaan so ek sal maar die eerste en beste stel seats vat wat ek kan kry. Die Celicia seats lyk sommer baie grand!
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Sitplekke vir s/c Hilux

Post by ThysdJ »

Ek moet sê Leon, dit voel of ek in daai seat in ge-"cast" word as ek in hom loop sit. En veral as ons rowwe terrein ry, rotse crawl en so aan is dit cool, want ek gly nie heen en weer nie,ek sit vas in die seat en ek kan op "ry" konsentreer, en ek hoef nie te worry oor afval van my sitplek af nie.. :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Geelslak
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 26
Joined: Mon Sep 17, 2007 7:46 pm
Town: Centurion
Vehicle: 2.8 SC SFA 4x4
Real Name: Jan

Re: Sitplekke vir s/c Hilux

Post by Geelslak »

ek het sitplekke van n mazda 626 in my bakkie
Post Reply

Return to “The Workshop”