2 way radio

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
wikus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Wed Aug 22, 2007 7:52 pm
Town: Rretoria
Vehicle: 99'HILUX 2700IWITH HI-LIFT JACK,800W INVERTER,27/29MHZ RADIO,GARMIN 510,DUEL BATTERIES,RENAULT MEGANE F1,CHALLENGER OFFROAD TRAILER
Real Name: WIKUS
Location: Pretoria

Tue Sep 25, 2007 6:31 pm

Yes manne,

Ek het vandag by n pandjies winkel ingestap en wat staan hier reg voor my op die rak?n 2rigting radio.ek het hom net daar en dan gekoop.

ek het hom opgekoppel en dit lyk of alles werk.nou net n paar vrae.
f-d,miskien sal jy kan help.

1)ek is nie seker van die maak nie,al wat op hom staan is rci2950
2)ek kan kies tussen kanale of die frekwensie.dit lyk of hy werk tussen 26mhz tot by 31mhz.is dit moontlik?
3)watse antenna moet ek nou koop.(as hy met daardie frekensies werk)

dankie
wikus
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12777
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Tue Sep 25, 2007 7:34 pm

Hi Wikus,

Is dit die radio wat jy gekoop het?
Image

Indien so, dit is nog 'n relatiewe nuwe model, 'n Ranger Amateur radio. Maar hy sal net die Radio Amatuer se frekwensies kan doen, glad nie die ou 27MHz "CB" frekwensies nie. Die probleem nou is dat jy net Radio Amateurs in die hande gaan kry, en as jy nie 'n wettige Roep Sein het nie, sal hulle glad nie met jou gesels nie.
Frequency Range


10 Mtr: 28.000 - 29.6999 MHz
12 Mtr: 24.8900 - 24.9900 MHz
Dit kan gevaarlik wees, die boete is groot!

Verder, dit lyk 'n oordentlike radio, maar nie van toepassing met 4x4 nie tensy jy 'n Radio Amateur wil wees.

Sorry!

-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
wikus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Wed Aug 22, 2007 7:52 pm
Town: Rretoria
Vehicle: 99'HILUX 2700IWITH HI-LIFT JACK,800W INVERTER,27/29MHZ RADIO,GARMIN 510,DUEL BATTERIES,RENAULT MEGANE F1,CHALLENGER OFFROAD TRAILER
Real Name: WIKUS
Location: Pretoria

Tue Sep 25, 2007 7:53 pm

hi eric,

dis nou my geluk,koop altyd voor ek dink.lyk my ek sal hom maar net weer verkoop.
watse antenna moet n mens saam met die ding gebruik?

dit is presies die radio in jou foto.

wikus
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12777
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Tue Sep 25, 2007 8:06 pm

Hi Wikus,

Die 29MHz antenna sal 100% werk.

Skryf jou lisensie man, ek sien jy wil dit doen :)

Die "Pretoria Amateur Radio Club" (PARC) sal altyd vir jou help met die eksamen. Ek dink hulle gee klasse ook i.v.w. radios.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
wikus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Wed Aug 22, 2007 7:52 pm
Town: Rretoria
Vehicle: 99'HILUX 2700IWITH HI-LIFT JACK,800W INVERTER,27/29MHZ RADIO,GARMIN 510,DUEL BATTERIES,RENAULT MEGANE F1,CHALLENGER OFFROAD TRAILER
Real Name: WIKUS
Location: Pretoria

Tue Sep 25, 2007 8:22 pm

eric,

ek moet se,ek geniet dit baie maar ek het nie n idee waar om te begin nie.hoe meer ek lees hoe meer besef ek dis nie meer "enige maatjie vir n praatjie nie"

ek gaan jou nou weer n stupit vraag vrae,ek het nou weer na die radio gekyk en die knoppie wat jy draai vir die frekwensie het in die 27mhz "range" n paar verstellings.

is dit nie die selfde frekwensies wat op die ou cb werk nie,die ou by die pand winkel het gese dat hy hom op n stadium gebruik het as hy karavaan sleep om met sy mede sleepers te gesels,of dink jy dit was maar net sales talk.by gese,die ou weet nie veel van radios af nie,wou sommer n kar radio antenna op koppel om vir my te wys dat hy werk.

wikus
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5933
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Tue Sep 25, 2007 8:31 pm

Eric

Is dit 'n HAM lisensie waarvan jy praat?
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12777
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Tue Sep 25, 2007 8:38 pm

benhur wrote:Eric

Is dit 'n HAM lisensie waarvan jy praat?
Yep!

Dit is nou heelwat maakliker om 'n ZR lisensie nou te kry as vantevore.

Ek het nog nie myne gekry nie, werk met die goed elke dag, wil nou nie my werk elke dag huistoe bring nie!

-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5933
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Tue Sep 25, 2007 8:41 pm

Wikus

In daai geval kontak Johan Engelbrecht Jy kan hom 'n PM stuur na Jengel op either die Nissan4x4.co.za of die 4x4community.co.za forums. Hi is 'n HAM operateur en bly ook in Pta. Miskien kan hu jou help.

Sterkte
wikus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Wed Aug 22, 2007 7:52 pm
Town: Rretoria
Vehicle: 99'HILUX 2700IWITH HI-LIFT JACK,800W INVERTER,27/29MHZ RADIO,GARMIN 510,DUEL BATTERIES,RENAULT MEGANE F1,CHALLENGER OFFROAD TRAILER
Real Name: WIKUS
Location: Pretoria

Tue Sep 25, 2007 8:56 pm

eric,

miskien kan dit vir jou iets se.ek was op http://www.cbradio.nl.
dit lyk vir my daar was 2 verskillende rci 2950 op die mark.een is n rci 2950 dx en dan net n rci2950
op die website praat hulle van n frekensie range van 26 -32mhz.

ek het die gewone een nie die dx model nie.

Mobile , base , porto Mobile
S-meter Digitaal / Digital

versies / versions 10M Export Rfpower-meter Digitaal / Digital

Frequentie bereik / frequency range 28.000 - 29.6999 MHz 26.000-32.000 MHz Swr-meter Digitaal / Digital

Frequentie stappen / frequency steps - 100 Hz
- 1kHz
- 10 kHz
- 100 kHz
- 1 MHz - 100 Hz
- 1kHz
- 10 kHz
- 100 kHz
- 1 MHz Modulatie-meter Digitaal / Digital

RF-power Traploos

RF-gain √
Mike-gain √
Modes AM/FM/USB/LSB/CW AM/FM/USB/LSB/CW Frequentie uitlezing / Frequency Counter Digitaal / Digital

Vermogen - output power- - AM 8W 8W Modificatie / mods http://www.radiomods.co.nz/
http://www.cbtricks.com
- FM 8W 8W
- USB 25W 25W
- LSB 25W 25W
- CW 25W 25W
Geheugen kanalen/ memory channels 10
UP/DOWN mike
√

CH9/CH19 / website http://www.rangerusa.com/
SCAN Scan & M-Scan importeur ?

DW / Test / Review /

LCR /
NB (noise blanker) √
ANL (automatic noise limiter) √ handleiding / Manual http://www.servicedocs.com
(ENG)
ASC (automatic Squelch) / opmerking
Call /
Talkback / Vergelijkbare / equal radios Sommerkamp TS-2000DX

ECHO /
Rogerbeep √ prijs / price
Niet meer beschikbaar

beteken dit dan dat hy met n cb kan praat?

wikus
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12777
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Tue Sep 25, 2007 9:13 pm

Selfde radio... hy doen nie 27MHz nie, wat ons CB bande is.

-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
wikus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Wed Aug 22, 2007 7:52 pm
Town: Rretoria
Vehicle: 99'HILUX 2700IWITH HI-LIFT JACK,800W INVERTER,27/29MHZ RADIO,GARMIN 510,DUEL BATTERIES,RENAULT MEGANE F1,CHALLENGER OFFROAD TRAILER
Real Name: WIKUS
Location: Pretoria

Tue Oct 02, 2007 8:54 pm

HI F-D,

EK IS WEER TERUG MET MEER VRAE AS ANTWOORDE.DIE RADIO WAT ONS HIER BESPEEK HET HET EK NOU N BEITJIE MEER GESPEEL.

DIE RADIO IS PROGRAMEERBAAR EN EK WAS INSTAAT OM MET IEMAND TE PRAAT MET N OU CB RADIO,EK HET DIE SPESIFIEKE FREKWENSIES VAN DIE 27MHZ CB RADIO GEKRY EN DIT IN MY RADIO SE "MEMORY" IN GESIT EN GESTOOR(DAAR IS 10 KANALE WAT EK FREKENSIES KAN STOOR)

MY VRAAG IS NOU WAARVOOR AL DIE AFKORTINGS OP DIE RADIO IS:
RF GAIN
RF PWR

DAN IS DAAR OOK DIE OPSIE OM TE SELEKTEUR TUSSEN:
FM
AM
USB
LSB
CW (GELEES DIT HET IETS MET MORSE KODE TE DOEN)
PA

WAAR KAN EK DIE FREKWENSIES KRY VIR DIE 29MHZ 4X4 KANALE

THANKS
WIKUS
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12777
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Tue Oct 02, 2007 9:32 pm

wikus wrote:HI F-D,

EK IS WEER TERUG MET MEER VRAE AS ANTWOORDE.DIE RADIO WAT ONS HIER BESPEEK HET HET EK NOU N BEITJIE MEER GESPEEL.

DIE RADIO IS PROGRAMEERBAAR EN EK WAS INSTAAT OM MET IEMAND TE PRAAT MET N OU CB RADIO,EK HET DIE SPESIFIEKE FREKWENSIES VAN DIE 27MHZ CB RADIO GEKRY EN DIT IN MY RADIO SE "MEMORY" IN GESIT EN GESTOOR(DAAR IS 10 KANALE WAT EK FREKENSIES KAN STOOR)

MY VRAAG IS NOU WAARVOOR AL DIE AFKORTINGS OP DIE RADIO IS:
RF GAIN
Dit is 'n soort 'Volume Control' waarmee jy sterk inkomende seine kan afstel, dat hulle nie die radio se 'front end' 'swamp' of oorlaai nie.
wikus wrote:RF PWR
RF Power control is om presies dit te doen, gewoonlik kry jy 'High Power' en 'Low Power' settings. High Power is gewoonlik 25 watts (maar op HF/SSB is dit 100 Watts) en 'Low Power' is dit iets soos 5 watts.
wikus wrote: DAN IS DAAR OOK DIE OPSIE OM TE SELEKTEUR TUSSEN:
FM
Radio Amateur frekwensies is vanaf 144 - 146 MHz, adjustable
wikus wrote:AM
Sekere AM (Amplitude Modulation) frekwensies tussen 2 - 30 MHz
wikus wrote:USB
'n vorm van uitsend, "Upper Sideband", wat gebruik is vir HF (High Frequencies).
wikus wrote:LSB
Soos bo, maar 'Lower Sideband'. USB & LSB klink soos Donal Duck as 'n mens probeer luister met 'n gewone AM radio.
wikus wrote:CW (GELEES DIT HET IETS MET MORSE KODE TE DOEN)
-'Continuous Wave', dit is wel vir gebruik van Morse Code. In die ou dae, was dit omtrent die enigste betroubare vorm van radio uitsend.
wikus wrote:PA
PA is of 'Power Amp' in Radio Amateur terme, of 'Public Address' in CB terme.
wikus wrote:WAAR KAN EK DIE FREKWENSIES KRY VIR DIE 29MHZ 4X4 KANALE
Ek sal hulle later pos, kan nou nie presies onthou wat hulle is nie.

Laat wel: Die spesifieke radio wat jy nou het is veronderstel slegs vir 'Radio Amateurs' alleenlik, as ICASA uitvind hiervan (of enige ander Radio Amateur), dinge kan BAIE lelik word. "Take care!"
wikus wrote:THANKS
WIKUS
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
wikus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Wed Aug 22, 2007 7:52 pm
Town: Rretoria
Vehicle: 99'HILUX 2700IWITH HI-LIFT JACK,800W INVERTER,27/29MHZ RADIO,GARMIN 510,DUEL BATTERIES,RENAULT MEGANE F1,CHALLENGER OFFROAD TRAILER
Real Name: WIKUS
Location: Pretoria

Wed Oct 03, 2007 9:16 am

yes f-d,

DANKIE VIR AL DIE INLIGTING,EK HET MAAR WEER OOR DIE DING GEDINK EN DIT LYK VIR MY DAT DIE RADIO NIE SO WETTIG IS SOOS EK GEDINK HET NIE.(HY PAS IN ELK GEVAL NIE IN MY BAKKIE NIE).WAT KAN EK MET HOM DOEN?MOET N MENS DIT BY DIE POLISIE GAAN INHANDIG?NIE DIE MOEITE WERD OM IN DIE MOEILIKHEID TE KOM OOR N RADIO NIE.

THANKS
WIKUS
Knersus
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 323
Joined: Tue Jun 26, 2007 10:33 am
Town: Kathu
Vehicle: 2.4 Hi Lux 4x4 DC 95'
Real Name: Eben
Club VHF Licence: ZS3EP
Location: Kathu

Wed Oct 03, 2007 11:59 am

Wicus kan jy 27185 tot 27275mhz in die radio programeer en wattter frekwensies kan jy op die 29mhz programeer. Miskien kan jy dit gebruik as CB en of 29 mhz 4x4. Ek sal gaan kyk wat die 29mhz frekwensies is en jou laat weet.
Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
wikus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Wed Aug 22, 2007 7:52 pm
Town: Rretoria
Vehicle: 99'HILUX 2700IWITH HI-LIFT JACK,800W INVERTER,27/29MHZ RADIO,GARMIN 510,DUEL BATTERIES,RENAULT MEGANE F1,CHALLENGER OFFROAD TRAILER
Real Name: WIKUS
Location: Pretoria

Wed Oct 03, 2007 12:04 pm

hi KNERSUS,

JA EK KAN 27MHZ PROGRAMEER EN 29MHZ,DIS WAARVOOR EK HOM WOU GEBRUIK HET.

EK SAL DIT HOOG OP PRYS STEL AS EK DIE 29MHZ FREKWENIES WAT DIE OUENS VIR 4 X 4 GEBREUK KAN KRY.

THANKS
WIKUS
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12777
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Wed Oct 03, 2007 2:14 pm

Eben,

Hoekom ruil jy nie 'n Dragon 29MHz (±R795.00) vir daai Amateur radio wat Wikus het? Jy is mos ' Ham! :mrgreen:

Dan score julle altwee!

-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
Knersus
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 323
Joined: Tue Jun 26, 2007 10:33 am
Town: Kathu
Vehicle: 2.4 Hi Lux 4x4 DC 95'
Real Name: Eben
Club VHF Licence: ZS3EP
Location: Kathu

Thu Oct 04, 2007 8:48 am

Nee wat F.D ek stel nie belang aan daai tipe radio's nie. My Codan in my bakkie kan alle HF frekwensies van 1.5 tot 29.999 mhz doen en dan druk ek nog 100 watt ook deur. Wel aan die ander kant is VHF ook baie beter om te gebruik as 27 & 29 mhz radio's maar vir die doel wat Wicus die ding wil gebruik sal dit voldoende wees. Wicus jy sal dalk 2 antenna whips moet kry op die einde van die dag. As jy 29Mhz gaan gebruik op 27 Mhz antenna gaan jy moontlik die radio blaas. Ek sal jou die frekwensies stuur.
Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12777
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Thu Oct 04, 2007 9:58 am

Eben,

Ek het verwag jy gaan so iets se^! :mrgreen:

Wikus, as jy daardie radio wil verkoop en iets anders koop, ek glo nie jy gaan met dit te lank sit nie, daar is baie Radio Amateurs in Pretoria wat sal seker belang stel as die prys reg is. Dit is nou nie een van die mees gewildste radios nie, maar nogtans, iemand sal dit kan gebruik.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
glevey
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 65
Joined: Sat Aug 04, 2007 11:18 pm
Location: Helderkruin,Roodepoort
Contact:

Fri Oct 05, 2007 12:28 am

Wikus

Ek het 'n Dragon 29MHz wat ek nie gebruik nie. As jy will ruil .......??

Cheers

Geoff Levey
ZS6GRL

Channel Frequency ORRA # Comments
1 29.7100 Mobile - 4x4 Offroad Adventure Club - Cape Town and Gauteng
2 29.7225 Mobile
3 29.7350 Mobile
4 29.7475 Civil Emergency
5 29.7600 Mobile
6 29.7725 3 Non-commercial boats at sea & inland waters
7 29.7850 Mobile
8 29.7975 Mobile
9 29.8100 Mobile
10 29.8225 Civil Emergency 111
11 29.8350 5 Mobile
12 29.8475 6 Civil Emergency Calling
13 29.8600 Mobile
14 29.8725 1 ORRA (FWDCSA - WC)
15 29.8850 7 Mobile – ORRA
16 29.8975 2 ORRA (FWDCSA – Gauteng)
17 29.9100 Mobile
18 29.9225 Fire fighting (Rural) Civil Emergency
19 29.9350 4 Safety of Vessels at sea & on inland Waters
20 29.9475 Civil Emergency 11
21 29.9600 Mobile
22 29.9725 Boats at sea and on inland waters
23 29.9850 Government
Geoff Levey
PC Panic cc
ZS6GRL (WAZS)
Vice Chairman - West Rand Amateur Radio Club (ZS6WR)
GP 0717 - Professional 4X4 Overland & Tourist Guide
Honorary Officer North West Parks & Tourism Board
Post Reply

Return to “The Workshop”