Soek meer krag op 2.8 SFA
-
- High Range 2WD
- Posts: 26
- Joined: Mon Sep 17, 2007 7:46 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 2.8 SC SFA 4x4
- Real Name: Jan
Soek meer krag op 2.8 SFA
Help asb ,ek kan nie besluit op n KZTE motor of n tubo en intercooler vir my 2.8 Hilux
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Soek meer krag op 2.8 SFA
As jy wil turbo doen dan eerder 'n KZTE of 3CT motor. 3L en 5L met aftermarket turbos was nog nooit baie suksesvol nie.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Soek meer krag op 2.8 SFA
Ek het die KZTE DC en ek was bang dat hy nie genoeg krag sal he in vergelyking met my 2.7 DC, maar ek kan met veiligheid se dat die kz se krag is genoeg en baie beter as die 2.8 (maar ons vergelyk nie nou appels met appels nie). My diesel verbruik is so tussen 8 en 8.7 km/l en ek is nie n 60 of 120 oukie nie. Jy sukkel ook nie om iets verby te steek nie maar onder 2000rpm's is hy maar dooierig.Turbo skop tussen 1800 en 2000 rpm's in.benhur wrote:Help asb ,ek kan nie besluit op n KZTE motor of n tubo en intercooler vir my 2.8 Hilux