22R piston slap

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Nardus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 61
Joined: Wed Mar 05, 2008 9:02 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 1989 4x4 Dc
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: XR98

22R piston slap

Post by Nardus »

kan iemand my asb meer info gee oor piston slap ek het pas myne se timing chain guides ketting alles vervang en daar is nogsteeds n geraas by so 2 en 3 duisend rpm kan dit piston slap wees en hoe kan ek dit toets en of kan dit dalk die olie pomp wees gebruik geen olie en trek ok ek wil weet as ek kan karvaan sleep die geluid kom ook as motor onder vrag is kan iemand asb help
Asterix
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 76
Joined: Wed Oct 21, 2009 12:24 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 1990 SFA Hilux
Real Name: Johan

Re: 22R piston slap

Post by Asterix »

Om vir Piston slap te toets in 'n toe enjin is moeilik. In die verlede het ek dit net opgetel as mens die enjin uitmekaar haal. Het jy al kleppe / lifters gekyk?
Baie mense verwar piston slap met dit en kleppe is geneig om makliker te raas.

Hoeveel kilo's het jou enjin gedoen voordat hy laas oop was?
User avatar
Evert Deyzel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 149
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:21 am
Town: Pretoria
Vehicle: 94 Hilux DC 2.2
Real Name: Evert

Re: 22R piston slap

Post by Evert Deyzel »

Doen n compression test.
As een van die silinders se compression baie laer as die ander is, gooi n teelepel olie in die sparkplug gaatjie en doen weer die toets.
As die compresion dan op gan dink ek dit is piston slap.

Evert
92 Hilux dc 2.2
MikeM suspension with 50mm lift


ImageImageImage
Asterix
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 76
Joined: Wed Oct 21, 2009 12:24 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 1990 SFA Hilux
Real Name: Johan

Re: 22R piston slap

Post by Asterix »

Ja, die toets sal werk as die piston slap is a.g.v. die piston en sleeve se toleransie wat te groot is. Die geraas behoort ook baie harder te wees as die enjin koud is. So die beste tyd vir so toets is in die oggend met 'n koue enjin.

As daar speling tussen die gudeon pin en die piston sal die toets nie werk nie. :crazy:
Nardus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 61
Joined: Wed Mar 05, 2008 9:02 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 1989 4x4 Dc
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: XR98

Re: 22R piston slap

Post by Nardus »

Dankie vir al die raad ek het die 22R paar maande terug ingesit km was ongeveer 140 duisend so ver ek weet het niemand die motor oopgemaak nie behalwe nou toe ek die timing kit vervang het kompressie op al 4 silinders is 7.5 het nog nie aan valves gedink nie het meer aan olie pomp gedink die motor het n klein geraas in oggend maar dit is die lifters maar raak gou weer stil
Post Reply

Return to “The Workshop”