Hoe verwyder ek voor-parkeerlig om gloeilamp te vervang??

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Johann Van Der Walt
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Tue Dec 08, 2009 4:35 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux KZ-TE 3.0l
Real Name: Johann

Hoe verwyder ek voor-parkeerlig om gloeilamp te vervang??

Post by Johann Van Der Walt »

Toyota Hilux KZ-TE 2005 3.0l.
Ek moet die linker-voor parkeergloeilamp vervang, maar kry nie die ligeenheid uit nie. Die handleiding sê verwyder skroef bo en wikkel die eenheid vorentoe om uit te haal, maar die eenheid sit vas in die onderste knip-haak wat aan bakwerk vas is. Ek kan die hele "kniparm" met "ligarm" ("kniparm" + "ligarm" = kniphaak) in van onder die bakwerk sien, maar weet nie of ek die ligeenheid se "ligarm" (binne-gedeelte) opwaarts moet druk om dit los te maak uit die kniparm nie? Dit is eintlik so eenvoudig, maar moeilik om te verwyder.
Toyota het die ligeenheid 'n tyd gelede vervang agv 'n klip wat die lig gekraak het en moontlik het die eenheid se vashegtingsmeganisme effens verskuif.

Kan iemand dalk raad gee?
:sick:
Last edited by Johann Van Der Walt on Wed Dec 09, 2009 6:00 pm, edited 1 time in total.
User avatar
0000DS
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1527
Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
Town: Roodekrans
Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
Real Name: Danelle

Re: Hoe verwyder ek voorlig om parkeerlig gloeilamp vervang??

Post by 0000DS »

Hi Johann, welkom op die forum. :thumbup:

Ek is seker een van die "regulars / mods" sal jou kan help :thumbup:
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hoe verwyder ek voorlig om parkeerlig gloeilamp vervang??

Post by CasKru »

Hoe groot was daai klip? :shock:

As hy net die lens gebreuk het behoort al die punte ens nog te sit waar dit oorsponklik was. As maar as net die lens gebreuk was en die vas hegtingpunt dalk seer gekry het, kon hulle hom dalk vas geplak het?
To God be the glory
DOELLOOS

Re: Hoe verwyder ek voorlig om parkeerlig gloeilamp vervang??

Post by DOELLOOS »

Haal uit die grill, dis baie eenvoudig, en dan skroef jy net die lig los en haal uit...
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Hoe verwyder ek voorlig om parkeerlig gloeilamp vervang??

Post by pietpetoors »

Johann jy hoef nie die grill af te haal die parkeerlig is ver van die grill af. Dit is soos die manual sê, jy verwyder die skroefie wat hom aan die bokant vasmaak en dan moet jy hom net vorentoe trek. Die clips sit soms kwaai vas en ongelukkig breek hulle soms af ook. Maar daar is geen ander snaakse ding jy moet hom net vorentoe trek.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Johann Van Der Walt
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Tue Dec 08, 2009 4:35 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux KZ-TE 3.0l
Real Name: Johann

Re: Hoe verwyder ek voorlig om parkeerlig gloeilamp vervang??

Post by Johann Van Der Walt »

Dankie vir al die terugvoer. Sal weer probeer, miskien olie op die "knip" gooi en kyk of dit dan kan loswikkel. Dis so simpel en ek het nou die dag ge- chuckle oor die Renault Megane se een ligt wat omtrent 1½ uur neem om te vervang!
Sal laat weet hoe sodra ek weet!
Johann Van Der Walt
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Tue Dec 08, 2009 4:35 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux KZ-TE 3.0l
Real Name: Johann

Re: Hoe verwyder ek voor-parkeerlig om gloeilamp te vervang??

Post by Johann Van Der Walt »

Die enigste manier is om die enigste skroefie aan die bokant los te draai, die eenheid effens op te lig en dan net versigtig na voor te trek!
Aldus 'n Toyota werktuigkundige!
Maklik nê! (Ek het dit nog nie reggekry nie!)
:thumbup:
Hannes.S
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 279
Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
Town: 11
Vehicle: 111
Real Name: Hannes

Re: Hoe verwyder ek voor-parkeerlig om gloeilamp te vervang??

Post by Hannes.S »

Johann Van Der Walt wrote:Die enigste manier is om die enigste skroefie aan die bokant los te draai, die eenheid effens op te lig en dan net versigtig na voor te trek!
Aldus 'n Toyota werktuigkundige!
Maklik nê! (Ek het dit nog nie reggekry nie!)
:thumbup:
Hehehe Sterkte!
Los net die hammer uit. Jy gebruik hom net vir elektriese probleme :twisted:
Post Reply

Return to “The Workshop”