Page 1 of 1

DIY Camp Kitchen

Posted: Fri Jun 19, 2015 11:44 am
by WayneSchalk
EK is eintelik gat....vol vir kombuise, ek is reeds besig met die kombuis in ons huis en nou die :crazy:


Ek sit met al die goed van 'n vorige projek wat nie uit gewerk het nie. So ek beplan on 'n kamp kombuis bymekaar te sit met 'n stoof en wasbak met 'n water pomp en gas geyser.

Ek gaan die naweek bitjie met dit begin en op Maandag sal ek die alu bestel vir die raam en so aan. Die probleem is dit gaan redelik groot wees. Maar nou ja ek sit met die goed so ek kan maar net sovel iets met dit doen. Sal dit gebruik met my groot tent as ons iewers gaan en lank staan.

Gee maar ideas as julle eniges het...

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Fri Jun 19, 2015 12:33 pm
by Hi-Hilux
Hierdie gaan 'n lekker projek wees om te volg

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Fri Jun 19, 2015 1:35 pm
by Bugzy
Onthou ons wil kiekies sien soos jy vorder....

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Fri Jun 19, 2015 2:40 pm
by ronnie
Subscribed...

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Mon Jun 22, 2015 2:40 pm
by WayneSchalk
EK het gou pryse gekry op die alu wat ek gaan nodig he

SQUARE TUBE 25mmx25mmx1.4mmx5800mm mill @ R128.00 per Length excl vat

SQUARE TUBE 25mmx25mmx1.4mmx6000mm NA10U @ R158.00 per Length excl vat

TREAD PLATE 2500mmx1250mmx1.5mm (SMALL) @ R585.00 per Length excl vat


EK moet maar net gou al die dinge wat in moet gaan op meet ek bestel. :thumbup:

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Mon Jun 22, 2015 2:52 pm
by Borntofish
Wayne, waar koop jy jou alu?

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Mon Jun 22, 2015 3:20 pm
by WayneSchalk
Borntofish wrote:Wayne, waar koop jy jou alu?

http://www.aluminiumalloys.co.za/

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Tue Jul 14, 2015 2:57 pm
by WayneSchalk
Ek het nognie vergeet van die een nie, ek kyk maar nog rond na ideas, sal seker volgende week die alu bestel om mee te beging :thumbup:

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Mon Jul 20, 2015 4:06 pm
by WayneSchalk
So ek het nou begin die materiaal bestel.

Alu tubes R798.00
Slotte R450.00
Connect it R590.00

:crazy:

Ek het baie van die ander dinge by die huis, so ek sal eers gebruik maak van dit.

Ek moet nog net 'n alu sheet koop daan behoort ek als he wat ek nodig het.

Dinge is so bitjie duur dees dae.....

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Mon Jul 27, 2015 8:05 am
by WayneSchalk
Ek het die raam so te se klaar, ek gaan vandag die alu sheets bestel. So by die naweek wat kom kan ek die ding amper klaar kry. :thumbup:

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Mon Aug 03, 2015 8:14 am
by WayneSchalk
Ek het die naweek al die alu sheets op gekry en die geyser in gesit. Moet nou net die laaste paar dinge kry en klaar maak met die boks, daan die wasbak en stoof in sit. :thumbup:

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Mon Aug 03, 2015 8:21 am
by 4x4BEES
Dit lyk awesome sover :thumbup: :thumbup:

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Tue Aug 11, 2015 4:39 pm
by WayneSchalk
Nog so bitjie gedoen gekry....

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Wed Aug 12, 2015 9:28 am
by Haboob
Looks Great Wayne...

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Wed Aug 12, 2015 12:10 pm
by WayneSchalk
Ja ek wou graag klaar maak, maar nou ja....

Ek moet die pote op sit, die pomp vas sit, ek het teminste al die fittings en braided hose gehaad. Ek gaan maar 'n cable opmaak met 'n anderson plug op die een kant en 'n Hella plug op die ander kant.

Daan sel ek nog 'n laai inbou, daan is ek klaar.

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Wed Aug 12, 2015 12:37 pm
by Thunder02
Wayne, were are you going to fit this unit?

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Wed Aug 12, 2015 12:40 pm
by WayneSchalk
Its not going to be fitted anywhere, its just free standing.

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Mon Aug 17, 2015 9:20 am
by WayneSchalk
Ek het nou die pomp in en die gas werk, nou moet ek die LED lig in kry, en so paar rakkies in sit. :thumbup:

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Mon Aug 17, 2015 9:51 am
by Stef
Lyk netjies :thumbup:

Wat se pomp het jy daar in? Ek oorweeg 'n Shurflow viri boswa

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Mon Aug 17, 2015 10:03 am
by WayneSchalk
Stef wrote:Lyk netjies :thumbup:

Wat se pomp het jy daar in? Ek oorweeg 'n Shurflow viri boswa
Ja ek het die Surgeflow, (weet nie of dit dieselde as waarvan jy praat nie?) Ek et die 12.5L een. EK reken enige iets kleiner sal sulkel met 'n geyser.

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Mon Aug 17, 2015 10:20 am
by Stef
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... 997&page=2

Nee, praat vd ene....die man het self ook skoolfonds betaal met die geyser saam...

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Tue Mar 01, 2016 7:44 am
by WayneSchalk
Net 'n update, ek het nou weer so lank terug kaans gekry om te gaan kamp :shock2: So ek gaan pak maar my kamp goed uit en pak dit terug...

Ek het so bitjie gespeel met die kamp kombuis, ek het 'n canvas aan mekaar gewerk vir die cutlery. Sal in die ander deurtjies ook dit doen vir die borde.

Ek moet dit klaar kry en binne netjies maak. Ek hoop om die jaar nog 'n kamp in te kry :frustrated:

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Tue Mar 01, 2016 5:41 pm
by Froll
Dit lyk baie goed, mooi man.

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Mon Mar 07, 2016 9:05 pm
by Scott
So now we know who does all the washing up or will be.looks good.

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Tue Mar 29, 2016 2:53 pm
by WayneSchalk
Nog so bitjie verder gekom met die kas :thumbup:

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Tue Mar 29, 2016 4:20 pm
by ChrisF
NETJIES !

Re: DIY Camp Kitchen

Posted: Tue Mar 29, 2016 8:33 pm
by FIRSTGEER
A very neat and well organised set up.You can feel trully proud of your effort and finnished product.