2.4 Enjin problem

Some useful articles on doing it yourself
Post Reply
heinw1
Newbie
Posts: 3
Joined: Wed Oct 28, 2009 11:51 am
Town: Bellville
Vehicle: 1996 Toyota Hilux D/Cab 4x4 Raider 2.4
Real Name: Heinrich

2.4 Enjin problem

Post by heinw1 »

Hallo Almal

Ek is nuut so verskoon maar, en ook nie baie tegnies. Ek het n 1996 2.4 Hilux Raider 4x4 d/cab. Die lifters raas hoe gemaak? moet ek net die lifters vervang? moet jy die enjin oor doen saam met dit? is dit beter om n nuwe enjin in te sit? hy het nou so 260 000km op. gebruik nie olie nie, maar ek wil van die geraas ontslae raak. As jul raad het of weet van iemand wat vir my kan kyk en wat n job sal doen sal ek dit waardeur. Ek is in bellville

groete
Heinrich
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: 2.4 Enjin problem

Post by cprinsloo »

Hallo Heinrich,

Welkom by die forum.

Die 2.4 (22R) engine het nie lifters nie, wel rockers. Dalk moet die speling gestel word.

Daar is manuals wat jy kan aflaai van die forum af, wat jou mooi sal verduidelik hoe, dis nie baie moeilik nie. Daar is 'n probleem met sekere 22R engines deurdat die rockers teen die "tappit cover" raak, dan raas hy ook bietjie.

Hoop jy kom reg, laat weet maar.

Cheers,

CP
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: 2.4 Enjin problem

Post by Mr_B »

Hi Heinrich,

Welcome to forum! If the engine is not using oil, then it may be ok to replace the lifters only, but I'm not entirely sure what this entails on a 22R 2.4... give Allan Venter of AEW a call... 072 129 1160... he has a Hilux friendly workshop in Brackenfell!

mr b :thumbup:
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: 2.4 Enjin problem

Post by Mr_B »

Chris is 100% correct... no lifters... but adjustable tappets:

Image

mr b :wink:
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: 2.4 Enjin problem

Post by cprinsloo »

Jy kan selfs die engine laat loop met die tappit cover af, as jy nie omgee vir bietjie olie spatsels nie, om die geraas beter te ID.

Maar onthou om die timing chain toe te maak, anders sit jy met baaaie olie orals (BTDT @($*%&). 'n Halls 1 liter aanmaak koeldrank bottel in die helfte deurgesny pas mooi oor die timing sprocket en ketting, dit hou die olie binne. Moenie te lank so loop nie, die timing chain gooi olie binne in die cover in wat die olie op die rockers laat drup.

Dis bietjie moeilik om die tappits so te stel dat hulle nie raas nie, maar met oefening word dit makliker. As ek reg onthou: 0.02 mm inlaat en 0.03 mm uitlaat (warm). Kan nie die volgorde onthou nie....

CP
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
heinw1
Newbie
Posts: 3
Joined: Wed Oct 28, 2009 11:51 am
Town: Bellville
Vehicle: 1996 Toyota Hilux D/Cab 4x4 Raider 2.4
Real Name: Heinrich

Re: 2.4 Enjin problem

Post by heinw1 »

Hi

Dankie vir al die hulp, maar ek is maar onosel jong sal hom net nog verder op foeter!!!! Ek het laas jaar die timing chain en tensioner vervang so dit is nuut. Die persoon wat dit gedoen het het die tappets gestel en gese hy kan dit nie nog verder stel nie dan gaan dit brand.

Hulle raas maar lekker so ek sal dit graag wil vervang. Hy gebruik nie baie of geen olie nie (was laas jaar deur botswana an zambia) en was nouu so 4 maande terug in kglagadi toe het hy so n halwe punt gebruik. Was swaar gelaai en sterk wind van voor gewees (met daktent op). Laas was die kompressie toets nog reg.

Dan skop hy ook swart rook uit as jy ratte verwissel, veral as jy hom hard ry in n rat. Dit is onverbrande petrol. Sal ek n nuwe carborated op sit en waater een? ek wil dit maar std hou sover moontlik

Wie sal jul aanbeveel om te kyk.
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: 2.4 Enjin problem

Post by cprinsloo »

Hi Heinrich,

Het jy self persoonlik die timing chain vervang? Indien wel, sal jy geen probleme hê om tappits te stel nie. Al wat jy nodig het is 'n feeler gauge, 'n nr 12 ring spanner en 'n skroewedraaier, en 'n manual om te sien wanneer moet jy wat stel. Ek dink nie "nuwe" rockers gaan help nie, dis 'n kwessie van verstellling (tensy die rockers en cam shaft en alles geslyt is, dan moet jy vervang).

Daai engine kan nog baaaie km's doen.....

Cheers,

CP
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: 2.4 Enjin problem

Post by Spartan »

Praat met Oom Hoppy :twisted: hier op die forum hy verstaan die goed hy is ook die naaste aan jou :wave: .
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
heinw1
Newbie
Posts: 3
Joined: Wed Oct 28, 2009 11:51 am
Town: Bellville
Vehicle: 1996 Toyota Hilux D/Cab 4x4 Raider 2.4
Real Name: Heinrich

Re: 2.4 Enjin problem

Post by heinw1 »

More Manne

Dankie vir al die info. EK het nie dit self gedoen nie is maar dom. Dankie ek sal Oom Hoppy nader. :thumbup:
Post Reply

Return to “Useful Articles”