Page 1 of 1

Ramsey Winch 9500lb Parte

Posted: Sat Jun 26, 2010 8:30 pm
by Paul Grobler
Hi almal

Ek is opsoek na die koppeltsuk tussen die planetery gears en die drom hy het 3 vingers wat in die drom pas wat gebreek het. weet iemand wie doen nog Ramsey

Dan het ek nog n 8000lb wat se motor geblom het

Dankie

Re: Ramsey Winch 9500lb Parte

Posted: Sun Jun 27, 2010 9:03 am
by FUDGES
Probeer
http://www.cariboodistributors.com/" onclick="window.open(this.href);return false;

Hulle voer Ramsey winches in.

Re: Ramsey Winch 9500lb Parte

Posted: Sun Jun 27, 2010 8:59 pm
by Paul Grobler
Baie Dankie AJ :thumbup:

Hier is die part wat gebreek het

Re: Ramsey Winch 9500lb Parte

Posted: Mon Jun 28, 2010 7:11 am
by Traveler
Paul, daai lyk na seer skade.

Jy sal nie beter prys kry as Cariboo nie. Kontak hulle, baie goeie diens.