Page 1 of 1

Anker

Posted: Wed Feb 06, 2008 8:06 am
by Bushwacker
Het iemand al die kontrepsie gebruik, Blykbaar werk dit in sand ook.

Re: Anker

Posted: Wed Feb 06, 2008 8:19 am
by ThysdJ
Werk wonderlik in die sand veral as jy aartappels in reguit rye wil plant... 8) :shock: :D :twisted:

Re: Anker

Posted: Wed Feb 06, 2008 8:42 am
by Bushwacker
Is dit eintlik `n foefie?

Re: Anker

Posted: Wed Feb 06, 2008 8:49 am
by CasKru
Werk wonderlik in die sand veral as jy aartappels in reguit rye wil plant...
:lol: :lol: :lol: :lol:

Re: Anker

Posted: Wed Feb 06, 2008 10:16 am
by Zantus
Die regte "pull-pal" werk glo wonderlik volgens die ouens wat in Australie deelgeneem het. Ek het een wat deur 'n ou in Oos-Londen gemaak is wat gebruik maak van jou hi-lift se bar as die ruggraat van die hele kontrepsie. Ons het hom by Vleesbaai probeer en selfs na ek hom 1m diep begrawe het, het hy nog steeds uitgekom voordat die colt beweeg het. Toe moes ek die colt maar met die hilux uit snatch.
Die aussies het 'n klomp soortgelyke homemade idees wat hulle in die OBC gebruik.

http://www.pullpal.com

Re: Anker

Posted: Wed Feb 06, 2008 12:51 pm
by Bushwacker
Ek gaan een bou, en as dit nie werk nie, kan die tuinier dit gebruik vir bossies uithaal.

Re: Anker

Posted: Wed Feb 06, 2008 1:09 pm
by ThysdJ
Bushwacker wrote:Ek gaan een bou, en as dit nie werk nie, kan die tuinier dit gebruik vir bossies uithaal.
Of aartappels plant in mooi reguit rye... :shock: :D

Re: Anker

Posted: Sat Apr 26, 2008 12:50 pm
by LuxRover
Ek weet dat hulle iets soortgelyks gebruik het in die dae voor winches, hilift jacks airbags en al die kontrepsies wat jy vandag kry. Hulle het n Danforth anker gebruik , aan die voertuig SE rims was daar n flange vasgesweis. n Tou het vanaf die anker is dan om die flange gedraai. As die wiel dan spin trek die tou stywer en trek die voertuig dan uit.

Re: Anker

Posted: Wed Apr 30, 2008 6:14 pm
by HiluxJunkie
Hi ouens;

In die nuutste SA 4x4 tydskrif is 'n ou van Saldanha wat 'n anker gemaak het wat 'n kabel aan sy onderste punt het. Die anker het "skroefdraad" om en jy draai hom sowat 'n meter vertkikaal in die grond in met die gevolg dat die kabel se punt sowat 'n meter onder die grond ge-anker is. Hulle het 'n Cuiser 70 op hom getoets en die ding werk goed. Die anker is nog nie komersieël beskikbaar nie. Ek gaan hom bou en toets of die beginsel werk.