Rubber tracks

What Recovery Equipment do you use.
Post Reply
User avatar
Sakkie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 34
Joined: Wed Nov 07, 2007 1:44 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: Hilux 2.7 DC 4x2
Real Name: Jacques Swanepoel

Rubber tracks

Post by Sakkie »

Verskoon asb maar my vraag as dit stupid is, maar ek sal raad graag wil he. Ons het twee weke gelede gaan off-road in die FS, daar gekom by 'n redelike steep incline, so teen die kant van 'n berg uit. Net 1 van 5 4x4's het dit tot bo gemaak, maar met baie gespin en klippe geskiet ens. Nou wil ek weet hierdie rubber matte wat die ouens gebruik in sand, kan jy dit met 'n sterk tentpin in die grond inslaan op die plekke waar die grond uitgespin is en baie sag is sodat die ander 4x4's daardie deel van die pad kan traction kry om bo te kom, of gaan ons daai goed verwoes.

Dankie
Jacques
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Rubber tracks

Post by CasKru »

Ek weet baie ouens gebruik sandtracks om by plekke uit te kom wat hulle nie andersins sal kan uitkom nie.

'n Tentpen gaan verseker nie die track in plek hou nie. Miskien as jy die tracks modify en sterk tou aan die lengte supports vasmaak en dan die aan 'n ander voertuig of so, sal dit dalk help.

Ek het self nog nooit die rubberes gebruik nie maar kan nie dink hulle gaan die punch kan vat nie (dit is nou my logika wat praat). m2cw
To God be the glory
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Rubber tracks

Post by ThysdJ »

Sakkie jy gaan daai tracks verwoes.. en 'n tentpen gaan hom nie in plek hou nie. Jy gaan net die omstanders en jou voertuig seermaak :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Sakkie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 34
Joined: Wed Nov 07, 2007 1:44 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: Hilux 2.7 DC 4x2
Real Name: Jacques Swanepoel

Re: Rubber tracks

Post by Sakkie »

Dankie, nou sal ons maar 'n anner pad boontoe moet kry...
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Rubber tracks

Post by CasKru »

Jy behoort sand tracks te kan gebruik maar moet dit baie goed anker
To God be the glory
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Rubber tracks

Post by ThysdJ »

Niks wat 'n lockertjie of 2 nie kan regstel nie... en die regte banddruk.. en die regte lyn.. :D :lol: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Sakkie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 34
Joined: Wed Nov 07, 2007 1:44 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: Hilux 2.7 DC 4x2
Real Name: Jacques Swanepoel

Re: Rubber tracks

Post by Sakkie »

Die banddruk is so 1.6 Bar, want daar is maar baie klippe, en nie veel plek om momentum te kry nie, so ek wou daai rubber matte gebruik om amper oor te kruip. Ma ek sal gaan kyk vir die sandtracks.
Die slegte deel is, ek spaar nog vir my 4x4, so ek ry maar saam met ander manne in hulle s'n, my 2x4 gaan nie daar ry nie.
Post Reply

Return to “Recovery Equipment”