Page 1 of 1

Highliftjack of Farmjack wat is die verskil.

Posted: Thu Jun 09, 2011 5:47 pm
by TheoF
Wil 'n higlift jack aanskaf na erge vasval gister. Midas in Mosselbaai het 'n farmjack vir R655-00 die highlift wat hulle egter nie in voorraad het nie kos R1250-00. Die farmjack is 'n rayn "60" die highlift se maak is onbekend. Wat is die verskil tussen 'n farm en 'n highliftjack asb en waarom die prysverskil?

Re: Highliftjack of Farmjack wat is die verskil.

Posted: Thu Jun 09, 2011 6:57 pm
by fx1
Adendorf's (http://www.tooltime.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;) adviteer ook 'n "4 X 4 or Farm Jack" max hoogte 48" vir R445
en 'n "4 X 4 or Farm Jack" max hoogte 60" vir R645

op hulle site is die catalog , bl 6 het foto van die "4 X 4 or Farm Jack"

Re: Highliftjack of Farmjack wat is die verskil.

Posted: Thu Jun 09, 2011 7:01 pm
by TheoF
danki Barry het nou bietjie rond gelees die highlift is blykbaar 'n oorspronklike amerikaanse maak en die farmjack is die chinese weergawe wat van swakker gehalte is .

Re: Highliftjack of Farmjack wat is die verskil.

Posted: Thu Jun 09, 2011 7:33 pm
by JJBotes
Ek het `n Farmjack wat ek by Adendorf's gekoop het.Ek het hom nog net gebruik as ek bande roteer,maar die laaste keer wat ek hom gebruik het,het hy gesukkel om af te jack.Weet nie of dit die jack se skuld was en of ek iets verkeerd gedoen het nie. :think: :think:

P.S. - ek weet Midas witbank koop hulle Farmjacks by Adendorf's.So sou jy besluit om `n Farmjack te koop kan jy maar kyk waar kry jy die beste prys.

Re: Highliftjack of Farmjack wat is die verskil.

Posted: Thu Jun 09, 2011 8:42 pm
by OOOOMS
Het ook eers 'n Farm Jack gehad, en het my jarre se moeilikheid gegee.... :thumbdown:

Daarna Hi-Lift gekry, 5 jr later nog 100% en buite op my RR met klein sak :thumbup:

Re: Highliftjack of Farmjack wat is die verskil.

Posted: Thu Jun 09, 2011 8:54 pm
by splash76
Gaan kyk by autozone, die laaste prys wat ek gekry het vir n hig lift was iets soos R950

Re: Highliftjack of Farmjack wat is die verskil.

Posted: Sat Jun 11, 2011 8:30 am
by Andre du preez
Ek het ook highlift jack 3ton een.Ek het my een by http://www.take2.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; bestel my vriend werk daar en ja. My jack se ook farm jack en ek het my een van die u.k site af bestel?

Re: Highliftjack of Farmjack wat is die verskil.

Posted: Sat Jun 11, 2011 11:33 pm
by Traveler
Die Farmjack wat jy vandag koop is net 'n afbetaling op die Hi-Lift wat jy later sal koop.

Wanneer jy daai tipe toerusting gebruik wat kan tande uithaal en skedels breek is dit maar beste om so paar rande meer te betaal vir die beste.

Shop bietjie rond Midas wil jou rook teen R1250.00

Re: Highliftjack of Farmjack wat is die verskil.

Posted: Sun Jun 12, 2011 10:05 pm
by TheoF
Kom so agter Heinrich TJM op George se prys is R980-00 wat ook nog bietjie styf is.