Tuisgemaakde snatchblock
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Tuisgemaakde snatchblock
Nice idee maar ek dink ek gaan eerder met die realdeal.... as dit nou by receovery kom vat ek nie kanse nie.... daai goed maak seer as hulle los kom!
To God be the glory
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Tuisgemaakde snatchblock
As die pully breek, sal die D-shackle se bout die kabel hou, ek het nog nooit 'n d-shackle gesien breek nie.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Tuisgemaakde snatchblock
Maar dit is nie te se as jy dit nog nie sien gebeur het nie dat dit nie kan gebeur nie
Ek glo maar om die tool te gebruik wat gemaak is vir die job err on the safe side
Ek glo maar om die tool te gebruik wat gemaak is vir die job err on the safe side
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Tuisgemaakde snatchblock
I think NOT! en wat trek jy waantoe met daai dun toutjie? sekerlik niks groter as 'n braaistompie nie, want as jy besig is met recoveries met daai rig, dan sit ek VER weg in 'n boom.... en rook..... boom.....
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Tuisgemaakde snatchblock
Ek het die foto op die Aussie forum gekry, dit is wat aan die anderkant is!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Tuisgemaakde snatchblock
Oooo okay.. dit gee nou so bietjie 'n ander prentjie.
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Tuisgemaakde snatchblock
must be strong string...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Cookie Monster
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 968
- Joined: Tue Jun 26, 2007 7:02 am
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2006 Hilux DC V6 Auto 4x4 Oldman Emu suspension
- Real Name: Justin
- Location: Eastern Cape
- Contact:
Re: Tuisgemaakde snatchblock
The rope may be plasma rope follow the link http://www.firstfouroffroad.co.uk/winch_line.htm
2006 Hilux DC 4x4 4.0 V6 Old Man Emu suspension, Long Range Fuel Tank and a LA Sport Sump Guard, Natko railings with spade and high lift brackets, LA Sport high lift jack mounts, Powder coated Hilux Nudge Bar, Hella LED light bar, LED Work Light
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 322
- Joined: Tue Jun 26, 2007 10:33 am
- Town: Kathu
- Vehicle: 2.4 Hi Lux 4x4 DC 95'
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: ZS3EP
- Location: Kathu
Re: Tuisgemaakde snatchblock
Dis verseker die plasma tipe tou wat daar gebruik was...Hulle reken die tou is sterker as die kabel. Kan dit wees Ek het die out back challenge video's gesien wat in Australia geneem was en hulle gebruik net die plasma tipe tou. Ek het ook gesien dat hulle breek maar die toestande is extreme.
Ek dink nie daar is fout met die snatchblock nie maar ek sou daarvan gehou het as die pulley staal was.Ek sal hom gebruik as ek niks anders gehad het en dis al opsie om te gebruik. Ek glo ook maar om die regte tool vir die job te gebruik.

Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Tuisgemaakde snatchblock
Ek het ook nie daarmee 'n probleem nie, ek was net BAIE skepties oor die toutjie.. Maar duidelik was ek onnodig bekommerd..Knersus wrote:Ek dink nie daar is fout met die snatchblock nie maar ek sou daarvan gehou het as die pulley staal was.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 322
- Joined: Tue Jun 26, 2007 10:33 am
- Town: Kathu
- Vehicle: 2.4 Hi Lux 4x4 DC 95'
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: ZS3EP
- Location: Kathu
Re: Tuisgemaakde snatchblock
Ek is seker daai toutjies word gebruik in die foto om sy canopy in die garage se dakbalke op te hys. :o Ek sou dit vir niks swaarder gebruik nie :roll: :D
Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Tuisgemaakde snatchblock
Volgens daai link het daai plasma tou 37000 pond breekkrag
To God be the glory
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Tuisgemaakde snatchblock
Piet, daai snatchblock van jou is gevaarlik tjom :?
Die stress en strain is woes maak nie saak waar jy hom gaan gebruik nie. Het nou al te veel ongelukke gesien met sulke goed.
Daai cruiser applikasie het ons 23 jaar terug in die army gedoen. die voorste ring is n guide maar jy moet nogsteeds redelik reguit ry. Jy kry nooit jou wiele gebalanseer nie. Wie wil in anyway met sulke stront op sy bakkie ry?

For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Tuisgemaakde snatchblock
Die ding aan die wiel pla my nie, ek dink net die shackle met die pully is 'n goeie plan vir 'n ou wat nie die geld het vir die ware jacob nie. Ek sal my drink-hand op 'n blok sit dat dit nie sal breek nie.
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Tuisgemaakde snatchblock
vir jou n ander hobbie soek as jy nie geld vir safety equipment het nie
........so wanneer gaan jy ophou drink
........so wanneer gaan jy ophou drink
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Tuisgemaakde snatchblock
Dit maak seer!!