Page 1 of 2

Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 3:57 pm
by Johannes van die See
Are these units good to have as part of recovery gear?

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 3:58 pm
by OOOOMS
Weer jy wat die spece is? Pull rating?

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 4:00 pm
by Donkey
Haven't seen them in use, but a lot depends on the rating me thinks, :silent: unless if you're secretly training for world's strongman 2013 :mocking:

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 4:04 pm
by ROOFER
Trek jy n' Dinghy op sy trailer of wat :laugh2: :laugh2:

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 4:08 pm
by Donkey
ROOFER wrote:Trek jy n' Dinghy op sy trailer of wat :laugh2: :laugh2:
:lmao: :lmao: :lmao:

recovering a mountain bike? or a skateboad with a chubby outjie on? :lmao: (couldn't resist :mocking: :shock2: )

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 4:20 pm
by MOFASA
I was thinking the same thing cos i have a 2ton one sitting at home.....
Thought of adding a block and tackle 3 / 4:1 inbetween the vehicle and the recovery point and using that as the hand winch......

Im sure it will work but will be a sloooooowwww process

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 4:26 pm
by george
Jy wil mos nou tyd mors Tjom.Sit 'n ordentlike winch op en kry klaar :boss:

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 4:27 pm
by Johannes van die See
MOFASA wrote:I was thinking the same thing cos i have a 2ton one sitting at home.....
Thought of adding a block and tackle 3 / 4:1 inbetween the vehicle and the recovery point and using that as the hand winch......

Im sure it will work but will be a sloooooowwww process
Thanks Johno, so it could be useful, I was thinking about a sideways pull where there is now way of another
vehicle to get in a side ways position to assist, something like that.........

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 4:31 pm
by Johannes van die See
george wrote:Jy wil mos nou tyd mors Tjom.Sit 'n ordentlike winch op en kry klaar :boss:
Sal daai doen tjom, maar ek was ook al in n sywaartse recovery betrokke en dis moeilik as daar geen voertuig in posisie kan kom nie, in so geval kan mens n soortgelyke hand winch anker teen n boom of rots en sywaarts trek as dit nodig is?

Net idees......

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 4:32 pm
by george
Johannes van die See wrote:

Hoor wat jy se,maar met 'n paar snatch blokke behoort 'n ou ook redelik daar by te kom.Hang maar af van die situasie

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 4:36 pm
by Johannes van die See
Ook waar, snatch blokke en kabel sal seker goedkoper wees as so hand winch........
Okay dankie, het my antwoorde gekry.

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 4:58 pm
by george
Johannes van die See wrote:Ook waar, snatch blokke en kabel sal seker goedkoper wees as so hand winch........
Okay dankie, het my antwoorde gekry.
Bly weg van kabel en kry vir jou Dyneema 10mm tou http://www.southernropes.co.za/products ... es/dyneema

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 5:01 pm
by Johannes van die See
george wrote:
Johannes van die See wrote:Ook waar, snatch blokke en kabel sal seker goedkoper wees as so hand winch........
Okay dankie, het my antwoorde gekry.
Bly weg van kabel en kry vir jou Dyneema 10mm tou http://www.southernropes.co.za/products ... es/dyneema
Wats foud met kabel, ek gebruik net "Load Tested" Galvanised kabel offshore........

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 5:07 pm
by Kaspaas
Johannes, daai ene is defenitief te lig.

Ekt een van die manne:
Word genoem n Trifor winch.

Image

Image

Twee 4 voet voorpenne en n m0&r$e hammer, en enige recovery van die kant af op n klipperige :wink2: roete is tjop-tjop!

Hierdie is al wat hulle in Afrika gebruik, om daai swaar oorlaaide trokke mee te herwin uit die modder. Ek sal gou n foto nog soek. :problem:

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 5:08 pm
by george
Johannes van die See wrote:
george wrote:
Johannes van die See wrote:Ook waar, snatch blokke en kabel sal seker goedkoper wees as so hand winch........
Okay dankie, het my antwoorde gekry.
Bly weg van kabel en kry vir jou Dyneema 10mm tou http://www.southernropes.co.za/products ... es/dyneema
Wats foud met kabel, ek gebruik net "Load Tested" Galvanised kabel offshore........
Dis moeilik om mee te werk.As jy om opdraai moet jy 'n load opsit en dan as jy die load afhaal dan lyk dit amper soos 'n kraaines en as jy dan weer winch kry die kabel "knakke".As die kabel snap kan hy lelik seermaak.Die tou is net beter.in AUS se 4x4 kompetiesies is die kabel verban.

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 5:25 pm
by Johannes van die See
Kaspaas wrote:Johannes, daai ene is defenitief te lig.

Ekt een van die manne:
Word genoem n Trifor winch.

Image

Image

Twee 4 voet voorpenne en n m0&r$e hammer, en enige recovery van die kant af op n klipperige :wink2: roete is tjop-tjop!

Hierdie is al wat hulle in Afrika gebruik, om daai swaar oorlaaide trokke mee te herwin uit die modder. Ek sal gou n foto nog soek. :problem:
Jy sien, hier kom die regte ding nou!, Ek weet jy gaan een he vir die RTH trip maar ek dink ook aan presies waarvan jy hier praat, wil so iets aanskaf net vir die in geval wat ek alleen travel want ek is dom genoeg om dit te doen.

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 5:28 pm
by OOOOMS
So ding is swaar :o: :o:

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 5:36 pm
by Johannes van die See
OOOOMS wrote:So ding is swaar :o: :o:
Seker so maar as ek alleen is en in die moeilikheid kom gaan ek bly wees die ding is saam........

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 5:38 pm
by OOOOMS
Johannes van die See wrote:
OOOOMS wrote:So ding is swaar :o: :o:
Seker so maar as ek alleen is en in die moeilikheid kom gaan ek bly wees die ding is saam........
:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Jy kan my eenigetyd bel, ek sal kom help as jy so diep inni K dubbel a nog 'n k is :wink2:

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 6:01 pm
by Doom
OOOOMS wrote:So ding is swaar :o: :o:
Wat sal so 'n ding omtrent weeg?

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 6:04 pm
by OOOOMS
Doom wrote:
OOOOMS wrote:So ding is swaar :o: :o:
Wat sal so 'n ding omtrent weeg?
'n Redlike een / ordentlike handwinch van so 2.5 ton, so 30 - 35kg

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 6:06 pm
by Doom
Ish! Dit sluit nou die kabel in?

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 6:08 pm
by OOOOMS
Ons het een hier getoets:

viewtopic.php?f=51&t=24733&hilit=nissan" onclick="window.open(this.href);return false;

Seker so 35kg met kabel ek skat, die ding is nie net swaat nie maar jy kan nie bier drink en winch nie, so nee....nie vir my nie :thumbup:

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 6:09 pm
by Doom
OOOOMS wrote:Ons het een hier getoets:

viewtopic.php?f=51&t=24733&hilit=nissan" onclick="window.open(this.href);return false;

Seker so 35kg met kabel ek skat, die ding is nie net swaat nie maar jy kan nie bier drink en winch nie, so nee....nie vir my nie :thumbup:
:lol: :lol: :thumbup:

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 6:11 pm
by OOOOMS
Ag ek bedoel koeldrank...... :oops: :oops: :oops:

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 6:28 pm
by Doom
OOOOMS wrote:Ag ek bedoel koeldrank...... :oops: :oops: :oops:
Jip... glo jou.
Sien jou nie as 'n tafelwyn tipe nie, maar wel 'n tafel-bier outjie :think:

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 6:35 pm
by OOOOMS
Doom wrote:
OOOOMS wrote:Ag ek bedoel koeldrank...... :oops: :oops: :oops:
Jip... glo jou.
Sien jou nie as 'n tafelwyn tipe nie, maar wel 'n tafel-bier outjie :think:
So lank hy koud is kan hy op eenige van my tafel's staan :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 6:43 pm
by SuidWes
Yis Johannes,

Jy ry 'n Hilux... Los die winch :thumbup:

Ons het in April Baboons gedoen en koevoete, winches, crowbars en wat nog saam geneem en nooit gebruik nie - Erken die weer was goed en die roete droog.

Hou jou bakkie lig en vat dit rustig en as jy traksie verloor, stop en pak 'n paar klippe :thumbup: Ons is be rowwe plekke so uit - 2 SFA's en 'n IFS Pajero

Onthou handskoene en geduld :)

Net my twee sente

Cheers,

PS. Wil volgende jaar RTH met die Prado aanpak :cooldude:

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 6:46 pm
by Zandyl
Doom wrote:
OOOOMS wrote:So ding is swaar :o: :o:
Wat sal so 'n ding omtrent weeg?
My 1.6 ton een weeg 21kg sonder kabel.

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 7:22 pm
by Johannes van die See
SuidWes wrote:Yis Johannes,

Jy ry 'n Hilux... Los die winch :thumbup:

Ons het in April Baboons gedoen en koevoete, winches, crowbars en wat nog saam geneem en nooit gebruik nie - Erken die weer was goed en die roete droog.

Hou jou bakkie lig en vat dit rustig en as jy traksie verloor, stop en pak 'n paar klippe :thumbup: Ons is be rowwe plekke so uit - 2 SFA's en 'n IFS Pajero

Onthou handskoene en geduld :)

Net my twee sente

Cheers,

PS. Wil volgende jaar RTH met die Prado aanpak :cooldude:
Ek is met jou, as mens dit rustig vat en elke lyn mooi beplan behoort dit goed te gaan, nou weet ek darem bietjie meer oor die tool, klink wel ongemaklik groot en swaar maar hy het seker sy voordeel die dag as jy hom regtig nodig het.

Dankie vir al die raad almal....

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 7:43 pm
by KOBUSL
Johannes : Los daai ding in jou prentjie . Ek sien buitendien nie waar jy die remote inprop nie.

Tirfor : Warn maak een wat jy enige plek kan haak EN hy werk met die battery van die bakkie. Kyk op hulle webwerf, dan sal jy sien wat ek bedoel. Ek dink hy kan 'n gewone wenas se plek inneem.m50c

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 7:51 pm
by Johannes van die See
KOBUSL wrote:Johannes : Los daai ding in jou prentjie . Ek sien buitendien nie waar jy die remote inprop nie.

Tirfor : Warn maak een wat jy enige plek kan haak EN hy werk met die battery van die bakkie. Kyk op hulle webwerf, dan sal jy sien wat ek bedoel. Ek dink hy kan 'n gewone wenas se plek inneem.m50c
Dankie oom Kobus, ek sal gaan kyk hoe lyk daai nommerjie. :thumbup:

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 8:27 pm
by Mud Dog
Those little hand winches are quite handy, but not very strong .... OK to perhaps stabilise a vehicle, and the winching distance is small .... only about 1.2m at a time. I had one in the old lux that I kept behind the seat and used mainly to hoist carcasses into the load bin if I was hunting alone. Worked well for that.

The Tirfor (French brand name that is now generally used for these winches) is a proper winch with decent ratings, but they're heavy and bulky .... maybe the Warn equivalent is a bit better.

;-)

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 8:32 pm
by OOOOMS
Sorry, nou net aan iets gedink....... :o:

Jy kan jou hi-lift jack gebruik met die pully ketting sisteem anyway.....

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 8:45 pm
by george
Lat so 'n brein moet vrot.Ek like OOOOmsie se plan :thumbup:

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 8:47 pm
by OOOOMS
george wrote:Lat so 'n brein moet vrot.Ek like OOOOmsie se plan :thumbup:
....ek soek nou nog net die kettings....

Weet iemand wat dit verkoop? Wa en wat dit kos ?

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 8:59 pm
by Kaspaas
Mark ek verstaan presies wat jy bedoel....

Maar ek ry liewer n naweek/vakansie met 35kg as heeljaar/permanent met 10/15kg op my voertuig.
PS, wat kla jy oor gewig met jou reeds 3680kg D4D! :tease:
george wrote: Dis moeilik om mee te werk.As jy om opdraai moet jy 'n load opsit en dan as jy die load afhaal dan lyk dit amper soos 'n kraaines en as jy dan weer winch kry die kabel "knakke".As die kabel snap kan hy lelik seermaak.Die tou is net beter.in AUS se 4x4 kompetiesies is die kabel verban.
Op RTH word toue n Straps nie voorgeskryf nie!! :blackeye:

Wat is die nadele van n Trirfor behalwe sy gewig??
Want ek kan aan heelwat voordele dink:

- Kan voorwerpe weg van jou sleep. (Bome weg voor jou)
- Recovery van enige punt af.
- Benodig geen krag nie (Weet van mense wat 4 12v batterye op gesukkel het in die Congo)
- Sy gewig is nie permanent op jou voertuig nie. - voorhoogte sluitasie op suspensie
- Jy kry arms soos "The Beast"
- Net een nodig tussen 3/4/5/10 voertuie
- Sy kabel word nie opgewen nie, word in n reguitlyn getrek. (Vorm nooit 'n "coil" nie

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 9:03 pm
by Kaspaas
OOOOMS wrote:Sorry, nou net aan iets gedink....... :o:

Jy kan jou hi-lift jack gebruik met die pully ketting sisteem anyway.....

Mark, daai High lift jack trick is 'n 5 - Day Test
Die Trirfor is darem n 0ne day game
En n 12volt winch n T20/20!

:laugh2:

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 9:24 pm
by OOOOMS
Cobus, dis maar net 'n alternatief......

Ons ry in elk geval rond met HLJ so dis net die ketting wat eksta is, seker nie veel meer as 10kg nie :?:

Die HLJ tested capacity 7,000 lbs, sal ek mee kan leef, maar om R4k + vir 'n ding wat ek seker nooit gaan gebruik nie leef ek ma met die '5 day test' en besides ek haat 5dag kriket, maar as ek moet....wel ja so be it :thumbup: :wink2:

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 9:49 pm
by Johannes van die See
Die draad het baie interesant geraak.

Cobus ek stem saam alles wat jy se, en jy het reeds die regte ding wat n bonis is vir jou, wat my betref moet ek nou weer saam met Mark stem, om daai som geld te spend is bietjie kens, ek het reeds die HLJ so om n paar meter ketting te koop gaan veel goedkoper wees en net so prakties.

Dankie Mark, daai is nogal n gawe stukie inligting! :thumbup:

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 9:54 pm
by OOOOMS
Johannes van die See wrote:Die draad het baie interesant geraak.

Cobus ek stem saam alles wat jy se, en jy het reeds die regte ding wat n bonis is vir jou, wat my betref moet ek nou weer saam met Mark stem, om daai som geld te spend is bietjie kens, ek het reeds die HLJ so om n paar meter ketting te koop gaan veel goedkoper wees en net so prakties.

Dankie Mark, daai is nogal n gawe stukie inligting! :thumbup:
Ek het so 'n ketting gesien erens lank terug in 'n 4x4 winkel, (was in 'n sak gewees) seker mens kan dalk so iets opmaak, mits jy die regte geslote link ketting kan kry?

Idees dalk?

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 10:36 pm
by Mud Dog
Ja, die HLJ werk, en as jy nou over-land het jy hom mos in elk geval by jou. Kettings is altyd 'n bonus, maar 'n paar goeie toue werk ook en is ook nie so swaar nie. Met 'n tou kan jy ook 'n "flip-flop" winch opstel as jy rerig in nood beland (ketting werk nie so mooi nie) .... jy hoef net twee balke af te kap.
:think:

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 10:45 pm
by Johannes van die See
Mud Dog wrote:Ja, die HLJ werk, en as jy nou over-land het jy hom mos in elk geval by jou. Kettings is altyd 'n bonus, maar 'n paar goeie toue werk ook en is ook nie so swaar nie. Met 'n tou kan jy ook 'n "flip-flop" winch opstel as jy rerig in nood beland (ketting werk nie so mooi nie) .... jy hoef net twee balke af te kap.
:think:
Never heard of this flip flop rope method before, please elaborate......

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 10:56 pm
by Mud Dog
Jy haal jou flip flops af, tou oor die skouer en TREK! :laugh2: :laugh2:

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 10:57 pm
by OOOOMS
Mud Dog wrote:Jy haal jou flip flops af, tou oor die skouer en TREK! :laugh2: :laugh2:
:taunt: :taunt: :taunt:

Confused....waarvoor is die balke dan..... :lol: :lol: :lol:

Re: Hand Winch

Posted: Mon May 28, 2012 11:01 pm
by Mud Dog
Dat twee mense kan bystaan en vir jou slat dat jy lou gat roer en met alle erns trek. :laugh2: :laugh2:

Nee, spot maar net Johannes ...... lees bietjie hier ...... viewtopic.php?f=42&t=11769&p=260994" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Hand Winch

Posted: Tue May 29, 2012 8:26 am
by Kaspaas
OOOOMS wrote:Cobus, dis maar net 'n alternatief......

Ons ry in elk geval rond met HLJ so dis net die ketting wat eksta is, seker nie veel meer as 10kg nie :?:

Die HLJ tested capacity 7,000 lbs, sal ek mee kan leef, maar om R4k + vir 'n ding wat ek seker nooit gaan gebruik nie leef ek ma met die '5 day test' en besides ek haat 5dag kriket, maar as ek moet....wel ja so be it :thumbup: :wink2:
Ja man, jy ken my mos! :D:
Ek het nou reeds die blerrie ding, so vir my is dit fine.
Ek het ook al met 'n HLJ + Ketting recovery gedoen.

Mark, onthou net, daai HLJ + Ketting is net vir reguitlyn recovery. Jy kan nie die ketting om snatch block/pully gooi nie. (Maar ek weet jy kry van hulle)
Tirfor kan jy wel! :twisted:

Dis nou wel n Landy site, maar wel die lees werd:

http://www.landyonline.co.za/techtalk/v ... covery.htm" onclick="window.open(this.href);return false;

Terwyl ons oor pulleys en snatch blocks praat, kyk gou hierna:
Image

Ek weet dis n bietjie of topic, maar op hierdie thread het ons gepraat oor modder:

viewtopic.php?f=14&t=17860" onclick="window.open(this.href);return false;

Jy kan hoe 'n groot winch hĂȘ, geheim bly om jou "sucktion" te breek in die modder! :thumbup:

Re: Hand Winch

Posted: Tue May 29, 2012 8:31 am
by OOOOMS
Must be a LR thing..... :mocking: :mocking: :mocking:

Re: Hand Winch

Posted: Tue May 29, 2012 9:04 am
by cprinsloo
Hier is goeie info oor recovery:

http://www.landyonline.co.za/techtalk/v ... covery.htm" onclick="window.open(this.href);return false;

Cheers,

C

Re: Hand Winch

Posted: Tue May 29, 2012 9:12 am
by george
cprinsloo wrote:Hier is goeie info oor recovery:

http://www.landyonline.co.za/techtalk/v ... covery.htm" onclick="window.open(this.href);return false;

Cheers,

C
Very informative :thumbup:

Re: Hand Winch

Posted: Tue May 29, 2012 9:59 am
by Cleaner
OOOOMS wrote:Must be a LR thing..... :mocking: :mocking: :mocking:
Wel, by wie anders om recovery inligting te kry as die ouens wat die meeste vassit! Dit maak hulle die experts! :twisted:

Re: Hand Winch

Posted: Tue May 29, 2012 10:08 am
by Kaspaas
cprinsloo wrote:Hier is goeie info oor recovery:

http://www.landyonline.co.za/techtalk/v ... covery.htm" onclick="window.open(this.href);return false;

Cheers,

C

That's what I said!! :acute:

Re: Hand Winch

Posted: Tue May 29, 2012 11:59 am
by Johannes van die See
Cleaner wrote:
OOOOMS wrote:Must be a LR thing..... :mocking: :mocking: :mocking:
Wel, by wie anders om recovery inligting te kry as die ouens wat die meeste vassit! Dit maak hulle die experts! :twisted:
:laugh2: :laugh2: :laugh2:

Re: Hand Winch

Posted: Tue May 29, 2012 12:07 pm
by cprinsloo
Kaspaas wrote:
cprinsloo wrote:Hier is goeie info oor recovery:

http://www.landyonline.co.za/techtalk/v ... covery.htm" onclick="window.open(this.href);return false;

Cheers,

C

That's what I said!! :acute:
Oops, sorry, missed it, read a bit fast!!

Re: Hand Winch

Posted: Tue May 29, 2012 12:20 pm
by Kaspaas
cprinsloo wrote:
Kaspaas wrote:
cprinsloo wrote:Hier is goeie info oor recovery:

http://www.landyonline.co.za/techtalk/v ... covery.htm" onclick="window.open(this.href);return false;

Cheers,

C

That's what I said!! :acute:
Oops, sorry, missed it, read a bit fast!!
Its all good Oom! :thumbup:

Re: Hand Winch

Posted: Wed May 30, 2012 12:01 pm
by niclemaitre
Or you could try one of these

Re: Hand Winch

Posted: Wed May 30, 2012 10:13 pm
by KOBUSL
Koop 'n 4x4 om nie vas te sit nie, maar die vervaardiger wy die helfte van die handleiding aan hoe om uit te kom ? Eish.
Grap maar, dis baie goeie opleiding van mense met baie ondervinding.(!)

Re: Hand Winch

Posted: Thu May 31, 2012 8:50 am
by george
:[/quote]Ek het so 'n ketting gesien erens lank terug in 'n 4x4 winkel, (was in 'n sak gewees) seker mens kan dalk so iets opmaak, mits jy die regte geslote link ketting kan kry?Idees dalk?[/quote]

Hier is 'n artikel hoe om dit te doen met al die parte wat jy gaan nodig he.Dis van die nissan site :twisted: Hulle gebruik dit nogal baie :laugh2:

http://www.nissan4x4.co.za/GH_ShowArticle.asp?HID=27

Re: Hand Winch

Posted: Thu May 31, 2012 9:24 am
by OOOOMS
george wrote::
Ek het so 'n ketting gesien erens lank terug in 'n 4x4 winkel, (was in 'n sak gewees) seker mens kan dalk so iets opmaak, mits jy die regte geslote link ketting kan kry?Idees dalk?[/quote]

Hier is 'n artikel hoe om dit te doen met al die parte wat jy gaan nodig he.Dis van die nissan site :twisted: Hulle gebruik dit nogal baie :laugh2:

http://www.nissan4x4.co.za/GH_ShowArticle.asp?HID=27[/quote]

Dankie George :thumbup:

Sien die Nissan's het goeie anker punte.... :shh:

Re: Hand Winch

Posted: Thu May 31, 2012 9:43 am
by Johannes van die See
george wrote::
Ek het so 'n ketting gesien erens lank terug in 'n 4x4 winkel, (was in 'n sak gewees) seker mens kan dalk so iets opmaak, mits jy die regte geslote link ketting kan kry?Idees dalk?[/quote]

Hier is 'n artikel hoe om dit te doen met al die parte wat jy gaan nodig he.Dis van die nissan site :twisted: Hulle gebruik dit nogal baie :laugh2:

http://www.nissan4x4.co.za/GH_ShowArticle.asp?HID=27[/quote]
Dankie George dit lyk nogal na n lekker idee, al wat my pla is, as jy klaar is moet mens weer die Hammerlocks en kettings af haal of wat. Ek sal nie die Hilift met daai los goete aan wil mount nie!