Aluminium welding needed

Let us know where we can buy what. Please have a look at the "Template" post before you post something here.
Post Reply
User avatar
yotaman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 559
Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
Town: Hartenbos Western Cape
Vehicle: Fortuner 3.0D-4D 4x4
Real Name: Shane

Sun Nov 14, 2010 1:39 pm

:?: Need some aluminium welding done. Please :beg: could anyone tell me where to go for aluminium welding in the Krugersdorp, Randfontein, Roodepoort area

much obliged :thumbup:
My Toyota is my passport to freedom!

OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19884
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Sun Nov 14, 2010 8:33 pm

Krugersdorp Wes, Silverton Radiators, gesels met de ou oom :thumbup:

User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2841
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Sun Nov 14, 2010 8:37 pm

ek kon jou help as jy nader was :-(
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'

User avatar
yotaman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 559
Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
Town: Hartenbos Western Cape
Vehicle: Fortuner 3.0D-4D 4x4
Real Name: Shane

Mon Nov 15, 2010 6:07 am

Baie dankie Mark. Trevor ja/nee kyk jy's darem n bietjie ver
My Toyota is my passport to freedom!

User avatar
Jaws
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 509
Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
Town: Sharonlea
Vehicle: 2009 D4D 4x4
Real Name: Herman

Mon Nov 15, 2010 8:58 am

Kontak vir Machiel (Rotor) op die forum:

http://www.streetracing.co.za/forum/vie ... =11&t=3634" onclick="window.open(this.href);return false;

Hy is aan die ander kant van JHB in Kempton, maar sy werk is uitstekend. Hy werk na ure van sy huis af.
:thumbup:

User avatar
yotaman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 559
Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
Town: Hartenbos Western Cape
Vehicle: Fortuner 3.0D-4D 4x4
Real Name: Shane

Mon Nov 15, 2010 9:30 am

Tks Herman, sal hom ook kontak - Sukkel net om n "link" to maak, het jy miskien n tel nommer vir my
B Dankie
My Toyota is my passport to freedom!

User avatar
maniebrandweer
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 97
Joined: Wed Aug 26, 2009 7:38 am
Town: Centurion
Vehicle: "ALPHA-MALE" Hilux 2700i DC 4X4
Real Name: Manie

Mon Nov 15, 2010 5:08 pm

Kan vir Albie kontak in Centurion. Hy is besig met my alu-canopy. 0799599134
"ALPHA-MALE"
Image
"LEGEND I am your FATHER"

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Mon Nov 15, 2010 5:49 pm

TREVOR - net so vir interressantheids halwe ....

Wat se toerusting het mens nodig om Aluminium te sweis ?

Prys van n redelike stel gereedskap?

As mens "so soort van" kan boog sweis, hoe moeilik is dit om te leer om alumium te sweis ?

Ons droom mos maar almal om ons eie Alu-cab te doen .... :)

User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2841
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Mon Nov 15, 2010 8:15 pm

Chris daar is 2 opsies ek gebruik altwee. Ek gebruik die Afrox inverter met die TIG welding met alu filler rod, die setup het my 4 jaar terug 22duisend gekos, dis baie maar elke cent werd, want jy kan enige iets TIG weld, mildsteel, stainless steel, alu, ek het hal vir n ou op sy geweerloop ge TIG weld en jy kan hom gebruik as n gewone sweis masjien ook. Jou 2de opsie is n MIG welder wat ek 2 jaar terug 14duisend betaal het, die een wat ek het is dieLincoln Power MIG180, jy kan sy polarity verander vir flux core draad (sonder shielding gas) of gewone mig draad met shielding gas. Die flux core draad gebruik jy as jy buite sweis en die gewone draad wat met die gas werk is meer vir binne want buite in die wind waai die gas weg en dan lyk jou weld nie goed nie, dan het ek vir die mig masjien n alu gun gekoop, waarop sy alu draad spoel. Maar die MIG kan nie so fyn en dun materiaal sweis soos die TIG nie. MIG het ek gou geleer maar om netjies en presies te werk met die TIG het baie tyd en oefening gevat. Ek het gesien mens kry alu sweis rods vir gewone sweis maar ek kan nie dink dat dit netjies kan werk nie en ook nie baie dun werk nie, het nog nie probeer nie. Ek dink mens sal dalk goedkoper weg kom met n onbekande maak maar ek betaal maar liewers meer en weet dis n goeie maak en daar is parte en diens as hy iets sou oor kom.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'

Post Reply

Return to “Shopping Index”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users