Ja ek weet daar is nie 'n 4x4 roete nie. Ons groep van Be A Blessing was genooi om met die kinder op die natuurbewaarders se veld roete pad 'n trip van so tussen 2 en 3 ure te doen.
Die kinders het eers 'n bekendstelling by gewoon wat gehandel het oor die park, sy diere, voëls en plante.
Daarna is ons onder begeleiding van natuurbewaaring op die trip geneem en diedag afgesluit by preekstoel met 'n lekker word braai vir die kinders.
Ek sal nie al die fotos kan plaas wat ek wil nie maar hir is 'n paar.
WESKUS NATIONALE PARK
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
WESKUS NATIONALE PARK
Last edited by Piesang on Thu Jun 02, 2011 7:55 am, edited 1 time in total.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Re: WESKUS NATIONALE PARK
Dankie vir die mooi pic's
Goed om te sien die ouens raak betrokke met die community, well done
Goed om te sien die ouens raak betrokke met die community, well done
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: WESKUS NATIONALE PARK
Dankie vir daardie mooi fotos. Goed om te sien die kinders word ook betrek.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: WESKUS NATIONALE PARK
Kwaai Pieta Jou bakkie se bumper lyk goed
Het jy prenkies van die gedoente
Het jy prenkies van die gedoente
Grap netdiedag afgeskuit
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: WESKUS NATIONALE PARK
I see Bolt and his owner were also present.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: WESKUS NATIONALE PARK
spel was noeg nooit my sterk punt nie en dan moet my vingers nog hul pad vind op die klomp knoppies, dit spel net gemorsgeorge wrote:Kwaai Pieta Jou bakkie se bumper lyk goed
Het jy prenkies van die gedoenteGrap netdiedag afgeskuit
Ja Bolt was ook daar. Ons was net toegelaat om 10 voertuie in te neem, waarvan 9 Toyotas was.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7