OOOOMS wrote:RooiLux wrote:OOOOMS wrote:As ek mag vra, watse kamera gebruik jy?
Dit is my seun se kamera dit is 'n fujifilm fine pix S2950 full hd kamera baie nice kamera kan tot panoramic fotos neem(3 fotos wat in 1 gekombineer word)
Dankie, dit is wragtag pragt
ag
Daai kamera is ook redlik goedkoop hy het R1999 betaal vir hom op special by incredible connection en ons vriende wat saam was het 'n R15 000 nikon kamera gehaad en daar is gee nverskil in kwaliteit nie so 'n R2000 kamera doen dieslfde as die duurder een die nikon kan net lense vat wat die fujifilm nie kan nie maar my seun se kamera kan ordentlik zoom so vir hom is daai kamera 100%