Serendipity (4-6 Nov)
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Serendipity (4-6 Nov)
Was die naweek weg Serendipity toe om die trailer vir die eerste keer uit te toets.
Wat kan ek sê baie makliker en geriefliker as gewone tent!
Dit is ook 'n baie lekker plek om te gaan vir die naweek selfs langer.
Die 3ure trail was ook baie lekker gewees net min wat er gewees maar nogsteeds baie mooi.
Die obstacle course was bietjie van 'n teleurstelling hul noem dat dit 'n halfuur roete is ons was nie eers 10 min besig nie toe is ons klaar.
Verder was die nweek heel lekker gewees het ook 'n mede forum lid daar gekry met ook so mooi rooi hilux soos myne,Everdt nice om te ontmoet en te gesels het.
Het ook die verassing van 'n nuwe skoondogter gekry toe my seun sy meisie die Ja word vra was dit nou 'n verassing!
Kamp opslaan Gedeeltes van die roete (Ja ek weet dis min maar het nie baie geneem nie)
Wat kan ek sê baie makliker en geriefliker as gewone tent!
Dit is ook 'n baie lekker plek om te gaan vir die naweek selfs langer.
Die 3ure trail was ook baie lekker gewees net min wat er gewees maar nogsteeds baie mooi.
Die obstacle course was bietjie van 'n teleurstelling hul noem dat dit 'n halfuur roete is ons was nie eers 10 min besig nie toe is ons klaar.
Verder was die nweek heel lekker gewees het ook 'n mede forum lid daar gekry met ook so mooi rooi hilux soos myne,Everdt nice om te ontmoet en te gesels het.
Het ook die verassing van 'n nuwe skoondogter gekry toe my seun sy meisie die Ja word vra was dit nou 'n verassing!
Kamp opslaan Gedeeltes van die roete (Ja ek weet dis min maar het nie baie geneem nie)
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Serendipity (4-6 Nov)
Hier het ek my misgis met hoe glad die klippe is
En hier weer
Re: Serendipity (4-6 Nov)
Dankie vir die pics en informasie
Het julle geswem by die 'swemgat'?
Het julle geswem by die 'swemgat'?
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Serendipity (4-6 Nov)
Rooilux gebrandmerk met die forum stiecker(Dankie Mark)
Kamp koffie
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Serendipity (4-6 Nov)
Ja ek het 2 keer my g@t afgefal maar nie geswem daar nie water was bietjie vuil min lopende water so daar was maar 'n reukie.OOOOMS wrote:Dankie vir die pics en informasie
Het julle geswem by die 'swemgat'?
Sal beslis weer wil gaan as dit so bietjie gereen het dink dit lyk da nbaie mooi op die roete dink ook die swemgat sal beter wees.
Re: Serendipity (4-6 Nov)
Eish....eina :!: :!: :!:
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: Serendipity (4-6 Nov)
Ek het vir n stapplek gesoek en toe daar geeindig. Dit was ook n baie lekker staproete gewees en was goed om julle weer te gesien het. Louis se EFI is baie netjies gedoen en ek hou van daardie dreuning - baie geluk. Toe ek Sondag daar verby is kloof toe, sien ek julle staanplek is leeg, julle het maar vroeerig gery.
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Serendipity (4-6 Nov)
Maius,nice pics,that place is one of my Fav places to go to I see you took some work with(the landy)it's always good to practice recoveries Jocking aside,it makes camping a pleasure when you go RTT or offroad trailer.
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Serendipity (4-6 Nov)
Ja nee Louis ken sy storie,het nog nie een dag probleme gehaad met die efi nie nog net plesier al die pad,en hy klink heeltemal anders as wat hy het met die carb op.Bulletjie-3 wrote:Ek het vir n stapplek gesoek en toe daar geeindig. Dit was ook n baie lekker staproete gewees en was goed om julle weer te gesien het. Louis se EFI is baie netjies gedoen en ek hou van daardie dreuning - baie geluk. Toe ek Sondag daar verby is kloof toe, sien ek julle staanplek is leeg, julle het maar vroeerig gery.
Ja het maar vroegerig gery wou eers van daai lekker gemmerbier kry oppad terug voor die padstalletjies toegemaak het en biltong daar in nylstroom.
Wou ook nie in die donker sukkel met 'n landy wat langs die pad staan nie
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Serendipity (4-6 Nov)
Jip definatly better with the offroad trailer took us 10min to pitch and 10 min to pack up what a pleasure and everything you need is there in one compact unit makes it a lot easier if you are camping at various camps for only a day or 2Thunder02 wrote:Maius,nice pics,that place is one of my Fav places to go to I see you took some work with(the landy)it's always good to practice recoveries Jocking aside,it makes camping a pleasure when you go RTT or offroad trailer.
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Serendipity (4-6 Nov)
Het julle die koppie by die dam ook uitgery?
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Serendipity (4-6 Nov)
Nee ongelukkig nie het gelyk na 'n lekekr een het die bord gesien wat sê difflock etc.. required maar die ander mense wou begin terug kamp toe met die klein ding en die roete het vir hulle bietjie lank begin raak,Wil definitief weer soontoe gaan so jy moet skreeu as jy wil saamkom?4x4megaworldpta wrote:Het julle die koppie by die dam ook uitgery?
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Serendipity (4-6 Nov)
Reg so, as mens hom mooi vat sal jy hom kan ry.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Serendipity (4-6 Nov)
Ek is ongelukkig nou vas tot en met Desember ek werk 6 dae 'n week so sal iets reel vir Januarie as jy dan bietjie verlof vat en nie so baie werk het nie dan kan ons gan kamp daar vir so naweek4x4megaworldpta wrote:Reg so, as mens hom mooi vat sal jy hom kan ry.
- mtbbiker
- High Range 4WD
- Posts: 33
- Joined: Wed Apr 21, 2010 11:35 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Toyota hilux 2700i 4X4DC
- Real Name: Eugene
- Club VHF Licence: B199
Re: Serendipity (4-6 Nov)
Moet se daardie is ook van my "favourite" plekke. Die kamp plekke en ablusie geriewe gee jou 'n lekker "in die bos" gevoel. Die swemgat is definitief aan te beveel vir 'n piekniek (en om af te koel in die somer - dit kan m$%r warm raak in die somer!)
-
- Newbie
- Posts: 7
- Joined: Sat Oct 15, 2011 7:07 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2.2
- Real Name: Martin
Re: Serendipity (4-6 Nov)
ek sal jou 500 gee vir die branch wil jynie miskien jou nodge bar verkoop nie, of hom ruil vir n original Toyota bull bar. my nommer is : 0718871226 ek bly in Pretoria