Kon ek deur??

Tell us about your recent trip. Please add some photographs.
Post Reply
Henk Bakkie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Sat Nov 29, 2008 1:33 pm
Town: Benoni
Vehicle: '93Hilux DC 2.2 4x4
Real Name: Henk

Kon ek deur??

Post by Henk Bakkie »

Ek skat die vraag bly altyd - kon ek deur of was omdraai die beste besluit?

Eergister by hierdie verspoelde brug naby Lephalale afgekom en, siende dat dit net ek, my vrou en dogtertjie was, maar besluit om om te draai en die kortpad (teerpad) Lephalale toe te vat :lol:

Na ongeveer 500 km se grond (modder) paaie net weer besef waarvoor mens die bakkie aanhou :clap:

Terloops, met 'n ligte voet het ek meer as 8 km/l gekry :yahoo:
Attachments
Hy het meer geblink voor die trippie
Hy het meer geblink voor die trippie
Hilux1.jpg (27.29 KiB) Viewed 1787 times
Besluite....
Besluite....
Hilux.JPG (61.54 KiB) Viewed 1787 times
____________________________________________________________________________________________
“Om dood te gaan is geen kuns nie; die slegte kry dit reg. Om te lewe is ‘n kuns; die beste kry dit nie goed reg nie.” - CJ Langenhoven
chopper

Re: Kon ek deur??

Post by chopper »

Goeie besluit - veiligheid 1ste, veral met jou geliefdes aan boord :thumbup:
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Kon ek deur??

Post by The Legend »

Henk,Het jy probeer deur loop?Dit is die enigte manier om te toets of jy kan deur kom.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Kon ek deur??

Post by Mud Dog »

chopper wrote:Goeie besluit - veiligheid 1ste, veral met jou geliefdes aan boord :thumbup:
Stem saam, maar as dit wel dringend was of die versoeking sterk genoeg was om deur te kom dan is Dawie se raad die eerste konsiderasie. (Maar dis naderhand nie lekker om met 'n nat gat verder te ry daarna, veral as dit nogal te diep was en jy moes in elk geval omdraai! :D: )
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Kon ek deur??

Post by CasKru »

Ek sou sê jy het die regte besluit geneem. Soos Dawie sê kon jy hom wel geloop het maar as die water so sterk geloop het soos wat dit vir my lyk op die fodie dan was selfs dit nie 'n goeie ding om te doen nie.
To God be the glory
Henk Bakkie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Sat Nov 29, 2008 1:33 pm
Town: Benoni
Vehicle: '93Hilux DC 2.2 4x4
Real Name: Henk

Re: Kon ek deur??

Post by Henk Bakkie »

Ek sttem heeltemal dat ek well die regte besluit geneem het. Dis nie diepte so seer as die sterk vloei wat my laat besluit het om om te draai nie. O ja, dan het ek verneem dat daar boere in die omgewing met helikopters ontruim is, wat mens net laat glo dat hierdie nie die enigste verspoelde brug op die pad was nie.
Nou ja, ons sal nou weer daai pad moet gaan ry, die keer dalk innie winter;)
____________________________________________________________________________________________
“Om dood te gaan is geen kuns nie; die slegte kry dit reg. Om te lewe is ‘n kuns; die beste kry dit nie goed reg nie.” - CJ Langenhoven
Post Reply

Return to “Trip Reports”