Luderitz - Walvisbaai

Tell us about your recent trip. Please add some photographs.
Post Reply
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Luderitz - Walvisbaai

Post by STAMPIE »

Hier is 'n paar fotos van ons laaste trip van Luderitz na Walvisbaai.
Vir die manne wat dit nog nie gery het nie - Dis een van daardie MOET DOEN trips :boss:
Attachments
Al wat oorgebly het van 'n lorrie se engin na jare se roes op Meobbaai. Regs steek nog een van die speekwiele uit.
Al wat oorgebly het van 'n lorrie se engin na jare se roes op Meobbaai. Regs steek nog een van die speekwiele uit.
DSC00533.JPG (94.95 KiB) Viewed 4653 times
Namib 2011 062.jpg
Namib 2011 062.jpg (28.2 KiB) Viewed 4653 times
Een van die oorslaapplekke agter 'n duin.
Een van die oorslaapplekke agter 'n duin.
Namib 2011 042.jpg (22.14 KiB) Viewed 4653 times
Namib 2011 003.jpg
Namib 2011 003.jpg (34.79 KiB) Viewed 4653 times
Die Ford verloor een van sy 8 skokbrekers.
Die Ford verloor een van sy 8 skokbrekers.
DSC_9056.JPG (63.43 KiB) Viewed 4653 times
Namib 2011 292.jpg
Namib 2011 292.jpg (38.97 KiB) Viewed 4653 times
Pitstop
Pitstop
Namib 2011 206.jpg (44.15 KiB) Viewed 4653 times
Namib 2011 276.jpg
Namib 2011 276.jpg (42.06 KiB) Viewed 4653 times
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by STAMPIE »

Nog 'n paar fotos :tease:
Attachments
Namib 2011 333.jpg
Namib 2011 333.jpg (55.04 KiB) Viewed 4651 times
Suzi se laaste rusplek
Suzi se laaste rusplek
Namib 2011 224.jpg (29.87 KiB) Viewed 4651 times
Namib 2011 226.jpg
Namib 2011 226.jpg (49.87 KiB) Viewed 4651 times
Skoon "ge-sand blast" deur die Namib se winde
Skoon "ge-sand blast" deur die Namib se winde
Namib 2011 150.jpg (51.59 KiB) Viewed 4651 times
Beer break
Beer break
Namib 2011 121.jpg (40.75 KiB) Viewed 4651 times
Namib 2011 120.jpg
Namib 2011 120.jpg (35.91 KiB) Viewed 4651 times
oorblyfsels van vleisverwerkings aanleg by Sandvis hawe
oorblyfsels van vleisverwerkings aanleg by Sandvis hawe
DSC00563.JPG (34.93 KiB) Viewed 4651 times
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by Willem01 »

Nice :thumbup:
User avatar
Royco
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1149
Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
Real Name: Roy
Club VHF Licence: X88

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by Royco »

Tx Danie! :thumbup:
Still on my to do list!
Image Image Image Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by CasKru »

Danie... thanks vir die fodies. Ek sien jy maak uit van foto opstel
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by OOOOMS »

Pragtige fotos' dankie Danie :thumbup: Waanneer was dit gewees?
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by jacques kotze »

Eendag as ek groot is met n regte werk dan wil ek dit ook doen :thumbup: :thumbup:
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by STAMPIE »

Mark dit was laasjaar Oktober gewees.
Lus om volgende jaar dalk weer te gaan. Dit was my 5e keer, maar sal dit graag elke jaar wil doen as ek kon.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by OOOOMS »

STAMPIE wrote:Mark dit was laasjaar Oktober gewees.
Lus om volgende jaar dalk weer te gaan. Dit was my 5e keer, maar sal dit graag elke jaar wil doen as ek kon.
Sjoe 5de keer....dan moet dit regtig spesiaal wees :thumbup:
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by STAMPIE »

Mark
Dit was my tweede Luderitz - Walvis.
Die ander in die Namib was Saddle Hill, Faces of the Namib - van Solataire see toe en die Skedelkus tot by die Kunene Mond.
Die Namib bly maar 'n spesiale plek.
african dust
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 172
Joined: Sun Sep 04, 2011 12:39 pm
Town: Seychelles + Montagu
Vehicle: '98 Hilux DC 4x4 22R LTD. Land cruiser FJ60, 1981, old and tough. Prado 150 vx v6.
Real Name: Matthieu

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by african dust »

so when is the club going to organise this as a Hilux club team trip ? It looks great.
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by STAMPIE »

Just let me know and I will organize it :thumbup:
Here's some more teasers :taunt:
Attachments
DSC_9358.JPG
DSC_9358.JPG (41.67 KiB) Viewed 4580 times
DSC_9259-001.JPG
DSC_9259-001.JPG (31.18 KiB) Viewed 4580 times
DSC_9170.JPG
DSC_9170.JPG (18.59 KiB) Viewed 4580 times
DSC_9164.JPG
DSC_9164.JPG (46.45 KiB) Viewed 4580 times
DSC_9043.JPG
DSC_9043.JPG (61.69 KiB) Viewed 4580 times
DSC00531.JPG
DSC00531.JPG (59.06 KiB) Viewed 4580 times
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by STAMPIE »

Some pics of our 2007 trip :cooldude:
Attachments
IMG_0676.JPG
Don't look all that steep on the pic, but trust me the guys are having a little moment in there !
(43.89 KiB) Downloaded 773 times
IMG_0671.JPG
IMG_0671.JPG (24.14 KiB) Viewed 4579 times
The faithful cruiser !
The faithful cruiser !
IMG_0670.JPG (21.6 KiB) Viewed 4579 times
IMG_0660.JPG
IMG_0660.JPG (37.75 KiB) Viewed 4579 times
IMG_0656.JPG
IMG_0656.JPG (17.09 KiB) Viewed 4579 times
IMG_0650.JPG
IMG_0650.JPG (19.25 KiB) Viewed 4579 times
IMG_0629.JPG
IMG_0629.JPG (20.31 KiB) Viewed 4579 times
IMG_0627.JPG
IMG_0627.JPG (23.44 KiB) Viewed 4579 times
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by STAMPIE »

And some of the skeleton coast :mocking:
Attachments
DSC04570.JPG
(49.48 KiB) Downloaded 770 times
DSC04553.JPG
DSC04553.JPG (75.32 KiB) Viewed 4576 times
DSC04647.JPG
DSC04647.JPG (67.8 KiB) Viewed 4576 times
DSC04566.JPG
DSC04566.JPG (21.57 KiB) Viewed 4576 times
DSC04517.JPG
DSC04517.JPG (21.18 KiB) Viewed 4576 times
DSC04498.JPG
(87.37 KiB) Downloaded 770 times
DSC04461.JPG
DSC04461.JPG (99.75 KiB) Viewed 4576 times
DSC04426.JPG
(54.17 KiB) Downloaded 770 times
User avatar
Jaans
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 504
Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
Town: Benoni
Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
Real Name: Johannes

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by Jaans »

Hi Stampie

Baie nice dit is op my tedoen lys. Baie mooi fotos.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by STAMPIE »

Dankie Jaans
Jy MOET dit doen! Een van die heel bestes. Nie net die 4x4 sandry nie, maar die grootsheid van die woestyn en die diamand geskiedenis is iet swat fotos nie kan beskryf nie - jy moet dit ervaar.
User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 678
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota FJ Cruiser
Real Name: Hugo

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by Agteros »

Haai Stampie baie mooi fotos - ek is net so lief vir die Namib maar was nog net van Walvis tot by Sandvis. Het darem al die geleentheid ook gehad om in die ho"e duine te gaan ry.

Waar is daai Hilux van jou - ek sien hom nie op een van die fotos nie?? :shock:
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss :cooldude:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by ChrisF »

Danie dit lyk regtig MOOI !!!!

Reel jy die trips ? Of doen jy dit saam met n toer operateur ?

wat kos so iets ?

en dan die groot vraag - watter tipe voertuig is nodig ?? Ek weet van n paar manne wat net met GROOT enjins soon toe gaan .... so ek het al soort van aanvaar dit is uit vir my, wel solank as wat ek met my 2,5 D4D ry .... :(
User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 678
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota FJ Cruiser
Real Name: Hugo

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by Agteros »

ChrisF wrote:Danie dit lyk regtig MOOI !!!!

Chris ek dink ek het ook al die vraag 'n vorige keer gevra want ek sou so iets met my SFA wou doen (4Y 2.2) maar ek is bang die ouens ry vir my weg en los my vir die jakkalse :shock:
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss :cooldude:
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by The Legend »

Agteros wrote:

Nou hoekom ons reel nie so n trippie vir SFA 4Y 2.2 manne nie?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by STAMPIE »

Ek gee sommer so gesamentlike antwoord.

Ek het gereeld groepe geneem as "toerleier" en geskryf oor 4x4 roetes. Op dié manier baie mooi plekke gesien.

Ek probeer darem so een keer in 2 jaar in die Namib kom en neem dan sommer 'n groep. Aangesien dit konsessie gebied is moet jy deur die woestyn saam met 'n Namibiese konsessiehouer-gids gaan.
Die koste was laasjaar R6700 per kop as ek reg kan onthou. Dit sluit 3 goeie etes per dag in. Al wat jy moet saamneem is drinkgoed (die woestyn is maar 'n dor plek) en tent en slaapgoed.

Ek het nog nooit met my 2.2 die woestyn aangevat nie, maar na die EFI sal ek dit maklik doen. Laasjaar het die duine die maklikste nog gery weens die vog in die sand na hul goeie reens. Saam met my was al 'n Ford 2.5 Ranger en standaard diesel Cruiser bakkies wat dit heel gemaklik kon doen. Daar is gewoonlik ompaaie as die ouens nie die groot duine kan uit nie.

Voor die gidse met Cruisers begin ry het, het hulle met 4Y's gery wat vrek swaar gelaai was. Ek het ,n DVD waar 'n groep 2.2 SFA's dit in 1991 gedoen het, sonder probleme.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by The Legend »

STAMPIE wrote:Ek gee sommer so gesamentlike antwoord.

Sal graag n "copy" van daardie DVD wil he
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by ChrisF »

Danie laat weet ons as jy weer so iets doen.

As ek verlof kan kry sal ek graag wil saam gaan ...
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by SuidWes »

Hilux Club trip next year???
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 678
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota FJ Cruiser
Real Name: Hugo

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by Agteros »

Dawie, manne - dit klink na 'n goeie voorstel/uitdaging - ek sal graag wil deel wees van so 'n groep! :thumbup: Baie SFA's :thumbup: Natuurlik ander Hiluxe ook :surrender:
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss :cooldude:
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by The Legend »

Ek dink dit kan net lekker wees as ons as n Hi-Lux klub so n trippie reel.Siende dat Piet Petoors se klub se lede so dramaties gestyg het die afgelope paar maande,stel ek voor dat hy die trippe vir ons sponser. :yahoo:
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 668
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by wim »

Self daai trip gedoen met L/cruisers was ongelooflik gewees.Sal baie graag die vrou en twee dogters vir daai trippie wil vat maar dit sal so om en by rofweg uitgewerk R30.000 kos.Bietjie STYF.
ImageImageImage
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by ChrisF »

wim wrote:Self daai trip gedoen met L/cruisers was ongelooflik gewees.Sal baie graag die vrou en twee dogters vir daai trippie wil vat maar dit sal so om en by rofweg uitgewerk R30.000 kos.Bietjie STYF.
Wim jip dit is nou nie eintlik goedkoop nie, maar is darem een van daai MOET DOEN dinge. :)

en as mens kyk na van die oorsese trips is dit ook nie so duur nie ..... (maar bly steeds n paar rand..)
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by STAMPIE »

Watter tyd van die jaar gaan die meeste ouens pas. Junie Skoolvakansie?
User avatar
HennieO
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 756
Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
Town: Bellville
Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
Real Name: Hennie

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by HennieO »

Danie, hoeveel dae vir die trip?
Image
User avatar
Tokkie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 331
Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
Real Name: Zak
Contact:

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by Tokkie »

Danie dit lyk baie lekker beplan n trip volgende jaar weskus op deur die Ritchersveld ludrits walvis skeleton coast Kunene. Sal bietjie pointers by jou moet kry.
Image Image
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by STAMPIE »

Henie
Dis 5 nagte in die woestyn. Die 6e dag maak jy so teen middagete klaar.
'n Goedkoper en korter opsie is natuurlik Faces of the Namib waar jy van Solataire met die Kuiseb kus toe ry.
Sal die tariewe daarvoor kry en laat weet.
User avatar
HennieO
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 756
Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
Town: Bellville
Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
Real Name: Hennie

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by HennieO »

:thumbup: :thumbup: dankie!
Image
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by SuidWes »

Faces klink goed - Dankie!
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by STAMPIE »

Zak, jy's welkom. Help graag waar ek kan.
Ek sal beskikbare 2013 datums en tariewe vir Luderitz - Walvis, en vir Faces kry en laat weet.
User avatar
Tokkie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 331
Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
Real Name: Zak
Contact:

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by Tokkie »

Dankie Danie sal waardeer
Image Image
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 678
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota FJ Cruiser
Real Name: Hugo

Re: Luderitz - Walvisbaai

Post by Agteros »

Sal definitief ook graag al die opsies wou sien :thumbup:
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss :cooldude:
Post Reply

Return to “Trip Reports”