Club Med la Pointe Aux Canonniers - Mauritius
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Club Med la Pointe Aux Canonniers - Mauritius
Ek was gelukkig gewees om saam met die werk vir n week Mauritius toe te gaan, en ek moed se dis die geld werd!!!!
R16 000 per persoon vir 'n week en dit sluit als in, alle kos, drank, en baie goed om te doen
En die bier is tops
R16 000 per persoon vir 'n week en dit sluit als in, alle kos, drank, en baie goed om te doen
En die bier is tops
- Attachments
-
- DSCN1171.jpg
- (128.14 KiB) Downloaded 493 times
-
- DSCN1193.jpg
- (123.57 KiB) Downloaded 493 times
-
- DSCN1197.jpg
- (117.14 KiB) Downloaded 493 times
-
- DSCN1205.jpg
- (114.11 KiB) Downloaded 493 times
-
- DSCN1207.jpg
- (98.74 KiB) Downloaded 493 times
-
- DSCN1208.jpg
- (114.6 KiB) Downloaded 493 times
-
- DSCN1211.jpg
- (112.47 KiB) Downloaded 493 times
-
- DSCN1212.jpg
- (97.78 KiB) Downloaded 493 times
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Club Med la Pointe Aux Canonniers - Mauritius
- Attachments
-
- DSCN1131.jpg
- (119.9 KiB) Downloaded 492 times
-
- DSCN1143.jpg
- (123.51 KiB) Downloaded 492 times
-
- DSCN1163.jpg
- (135.91 KiB) Downloaded 492 times
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Club Med la Pointe Aux Canonniers - Mauritius
Ag nee man... hoe is jou hart dan nou.
Lyk baie lekker
Lyk baie lekker
To God be the glory
Re: Club Med la Pointe Aux Canonniers - Mauritius
Baie mooi man
Daai ou met die bier in sy hand, moet gym toe......
Daai ou met die bier in sy hand, moet gym toe......
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: Club Med la Pointe Aux Canonniers - Mauritius
Mark! Hoe dan nou, my ou?? Jy kan mos nie sulke goed in dieselfde sin sê nie - mense sal verkeerde idees hier begin kry...
OOOOMS wrote:Baie mooi man
Daai ou met die bier in sy hand, moet gym toe......
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
Re: Club Med la Pointe Aux Canonniers - Mauritius
....en sun-tan lotion....
Re: Club Med la Pointe Aux Canonniers - Mauritius
Wayne, het jy darem iets gehaak? Sien nie pic nie
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Club Med la Pointe Aux Canonniers - Mauritius
Jis Mark
Ons het gister gaan vang, maar die dag voor dit het ons bitjie gas gegee op n siel jag, daai bier is baie lekker, so die manne was bitjie vrot en saam met dit het ons nie eers een run gehaad nie

OOOOMS wrote: Daai ou met die bier in sy hand, moet gym toe......
My vrou kon ongelukkig nie saam nie so sy het seker gamaak ek lyk so voor ek kon gaan
Re: Club Med la Pointe Aux Canonniers - Mauritius
Geniet die sonnetjieWayneSchalk wrote:Jis Mark
Ons het gister gaan vang, maar die dag voor dit het ons bitjie gas gegee op n siel jag, daai bier is baie lekker, so die manne was bitjie vrot en saam met dit het ons nie eers een run gehaad nie