Page 1 of 1

Mabalingwe 7-9 Sept

Posted: Sat Sep 15, 2012 7:04 pm
by Stef
Decided to do a quick weekend getaway. Manalingwe is just past Mbizi omn the road from Warmbaths to Thabazimbi.

Arrived Friday about 17h00 at the campsite, which is 7km away from reception...just the way I like it. We stayed at the Kalahari 4x4 bush camp; no electricity and no hot water :thumbup:

Camp Site
DSC00890.JPG
DSC00890.JPG (193.31 KiB) Viewed 3447 times
DSC00888.JPG
DSC00888.JPG (178.76 KiB) Viewed 3447 times
Brekkie Sat morning
DSC00886.JPG
DSC00886.JPG (195.42 KiB) Viewed 3447 times
Up the trail, a view of the property with some game, the other part of the game park is to the right, even bigger.
DSC00894.JPG
DSC00894.JPG (181.07 KiB) Viewed 3447 times
A little further up
DSC00896.JPG
DSC00896.JPG (196.78 KiB) Viewed 3447 times

Re: Mabalingwe 7-9 Sept

Posted: Sat Sep 15, 2012 7:11 pm
by Stef
Some more pics
DSC00897.JPG
DSC00897.JPG (176.85 KiB) Viewed 3446 times
A view of the camp site, our stand was at the other end to the left in the kloof:
DSC00903.JPG
DSC00903.JPG (184.2 KiB) Viewed 3446 times
DSC00904.JPG
DSC00904.JPG (172.11 KiB) Viewed 3446 times
Heading to to Vodacom towers up top:
DSC00907.JPG
DSC00907.JPG (182.49 KiB) Viewed 3446 times
DSC00908.JPG
DSC00908.JPG (176.85 KiB) Viewed 3446 times
DSC00909.JPG
DSC00909.JPG (174.08 KiB) Viewed 3446 times
Right at the top with the Vodacom tower behind us:
DSC00914.JPG
DSC00914.JPG (171.63 KiB) Viewed 3446 times

Re: Mabalingwe 7-9 Sept

Posted: Sat Sep 15, 2012 7:28 pm
by Hi-Hilux
Dit lyk baie lekker Stefan. Hoekom ry Marius nog met die LR?

Re: Mabalingwe 7-9 Sept

Posted: Sat Sep 15, 2012 7:36 pm
by Stef
Hi-Hilux wrote:Dit lyk baie lekker Stefan. Hoekom ry Marius nog met die LR?
Die D4D is nie uitgerus vir die kamp ding nie...

Re: Mabalingwe 7-9 Sept

Posted: Sat Sep 15, 2012 7:43 pm
by Stef
The following Pics were taken with my S3...so excuse the zoomed pics..
20120908_123310.jpg
20120908_123310.jpg (125.79 KiB) Viewed 3440 times
20120908_123714.jpg
20120908_123714.jpg (124.93 KiB) Viewed 3440 times
20120908_124509.jpg
20120908_124509.jpg (146.37 KiB) Viewed 3440 times
Hippo at the dam in prev pic
20120908_130726.jpg
20120908_130726.jpg (161.25 KiB) Viewed 3440 times
Pub close to camp; this is where that 80's Castrol ad (Ja Swaer) was shot
20120908_140957.jpg
20120908_140957.jpg (145.22 KiB) Viewed 3440 times
Wher old Landy's go
20120908_141136.jpg
20120908_141136.jpg (119.71 KiB) Viewed 3440 times
The old Caltex pump (the red one)
20120908_142035.jpg
20120908_142035.jpg (125.55 KiB) Viewed 3440 times
On the way back to camp
20120909_105319.jpg
20120909_105319.jpg (111.46 KiB) Viewed 3440 times

Re: Mabalingwe 7-9 Sept

Posted: Sat Sep 15, 2012 7:51 pm
by Stef
Ek en die fotograaf
20120908_141859.jpg
20120908_141859.jpg (131.44 KiB) Viewed 3435 times

Re: Mabalingwe 7-9 Sept

Posted: Sat Sep 15, 2012 7:51 pm
by Borntofish
Kry ek so koue rilling toe ek daardie kalahari oase foto sien....

Re: Mabalingwe 7-9 Sept

Posted: Sat Sep 15, 2012 7:57 pm
by Thunder02
looked like a great weekend,camp looks good, :thumbup: great pics,brings back a few memories :clap:

Re: Mabalingwe 7-9 Sept

Posted: Sun Sep 16, 2012 5:35 pm
by The Legend
Ja-Nee Stef ,

So n kamp outing bly maar lekker.

Re: Mabalingwe 7-9 Sept

Posted: Sun Sep 16, 2012 6:16 pm
by CasKru
Dit lyk baie lekker

Re: Mabalingwe 7-9 Sept

Posted: Mon Sep 17, 2012 11:22 am
by 4x4Maniac
Glo julle het op hierdie einste trip van my kolegas raak geloop Abrie en Reghardt LR en Colt... sal vir hulle hierdie link stuur...

Re: Mabalingwe 7-9 Sept

Posted: Mon Sep 17, 2012 4:01 pm
by Stef
4x4Maniac wrote:Glo julle het op hierdie einste trip van my kolegas raak geloop Abrie en Reghardt LR en Colt... sal vir hulle hierdie link stuur...

Onds het ja, hulle was op die staan plek reg langs ons ;-) hulle het ook lekker onder die bobbejane deurgeloop...laar hulle jou vertel :mrgreen:

Re: Mabalingwe 7-9 Sept

Posted: Mon Sep 17, 2012 4:37 pm
by Jaco Versfeld
Hallo Stefan,

Hoe lank/ver is die 4x4 roete (half dag/hele dag)?

Is die kamp omhein of is dit 'n oop kamp waar die groot vyf tussen die tente kan loop?


Dankie,
J

Re: Mabalingwe 7-9 Sept

Posted: Mon Sep 17, 2012 4:43 pm
by DassieHassie
Ons gaan oor Kersfees, kan nie wag nie, was kn April daar met platkar-groot FOUT.

Sent from my BlackBerry 9800 using Tapatalk

Re: Mabalingwe 7-9 Sept

Posted: Mon Sep 17, 2012 6:01 pm
by 4x4Maniac
Stef wrote:
4x4Maniac wrote:
Onds het ja, hulle was op die staan plek reg langs ons ;-) hulle het ook lekker onder die bobbejane deurgeloop...laar hulle jou vertel :mrgreen:
Ek gaan hom vra :lmao:

Re: Mabalingwe 7-9 Sept

Posted: Tue Sep 18, 2012 11:55 am
by Stef
Jaco Versfeld wrote:Hallo Stefan,

Hoe lank/ver is die 4x4 roete (half dag/hele dag)?

Is die kamp omhein of is dit 'n oop kamp waar die groot vyf tussen die tente kan loop?


Dankie,
J
Roete is so 3 tot 4 ure; het nie rerig tyd dopgehou nie (het mos die hele naweek gehad ;-) )
Ek glo nie jy sal die groot 5 in die kamp kry nie..jy moet deur 'n hek ry net links van die pub om na die Kalahari bos kamp & 4x4 kamp toe te gaan. Nou nie juis opgelet tot waar die drade loop nie. Tussen die kamp en die berg is daar nie draad nie, maar die wild besigtigings areas is aan die ander kant van die draad. Die karavaan park is omhein alle kante.

Pasop net vir die blerrie bobbejane ; hulle het ons kamp omgekeer, tot die yskas oopgemaak en hom leeg gemaak, vleis & alles, het net die drank gelos :punch: Ammo bokse is 'n goeie idee, hulle kon dit nie oopkry nie, ook nie die tent nie, maar hulle was in ons bure se tente in.

Ek dink as mens jou ammo bokse op die grond kan vas trek met tent penne en ratchet tie downs sal dit redlik veilig wees, andersins los dit in die bakie of trailer.

Re: Mabalingwe 7-9 Sept

Posted: Tue Sep 18, 2012 12:40 pm
by yotaman
Lyk regtig lekker. Ek het al gehoor mense laat le n rubber slang of twee rond om ape en jaane skrik te maak. Ek het dit probeer met blou ape maar dit het skeinbaar net die eerste dag van nut gewees. Nog nie met Bobbejane dit probeer nie. Ai ek glo hulle kan n mens se naweek lelik "omkrap"