Small trip report

Tell us about your recent trip. Please add some photographs.
Post Reply
coert
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 66
Joined: Sat May 25, 2013 3:46 am
Town: Pretoria
Vehicle: hilux
Real Name: coert
Club VHF Licence: none

Wed Mar 05, 2014 9:59 pm

Die is vir die wat wil weet brandstof gebruik op n 2.7 ifs 4x4 d/c.
Dit was nadat propshaft gedoen is by Propshaft doctor in Daspoort balansering en voorste en agterste universal vervang is en balansering - R2 300,00
Daarna is die centre portion op die agter ewenaar vervang met herboude ene by Deon's Auto in Paul Kruger str. - R7 300,00 arbeud ingesluit.

Was Oos London toe om daar te loop trou, om vrede in die huis te bewaar ens. En daar na was dit "honey moon" tyd.

Oos Londen trip: Pretoria - Krugersdorp - 8km per liter
Krugersdorp - Bloemfontein - 10km per liter
Bloemfontein - Queenstown - 9.2km per liter
Queenstown - Oos Londen - 8.5km per liter

Die terug tog het ek n kontante 8Km per liter gekry teen dieselfde spoed.

DIT WAS TEEN N KONSTANTE SPOED VAN 105 TOT 110 VOLGENS GPS.

Port Edward Trip: Pretoria - Van Reenen - 8km per liter
Van Reenen - Port Edward - 8.5km per liter

Die terug tog het dit gedaal na 7km per liter teen 105-110 gps spoed.
Post Reply

Return to “Trip Reports”