Weskus tussen Groenriviermond en Namakwa Sands

Tell us about your recent trip. Please add some photographs.
Post Reply
Kolie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 47
Joined: Fri Oct 15, 2010 8:41 pm
Town: Kathu
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 d4 4x4 D/C
Real Name: Kolie
Location: Kathu

Weskus tussen Groenriviermond en Namakwa Sands

Post by Kolie »

Wat 'n wonderlike ervaring was dit nie.
Op Vrydag 28/03/2014 vertrek ons van die huis tot in Upington waar ons,ek, vroulief en ons 14 jarige dogter,my swaer en my ousus ontmoet,ons maak 'n oornag by Sakkie se arkie en vertrek saterdag oggend van daar via Springbok en Garies oor Kotzesrus tot teen die weskus.
Ons oornag naby Jurg se Kaya en ry die volgende oggend so draai sonder die bos waens om ons regte kampplek te soek,oppad moes ons 4x4 skakel om deur so 'n lastige wit sand padjie te ry en besluit op 'n plekkie so 3 km suid van waar ons begin het,hierdie is toe ons kampplek tot vrydag oggend toe ons weer moes vertrek huiswaarts.

Wat ek gesien het en wat my laat wonder,is Sanparke dalk besig op die gedeelte vanaf Groenrivier ligtoring suid ook oor te neem?

Groete
Kolie
Attachments
Ons verken die area.JPG
Ons verken die area.JPG (95.85 KiB) Viewed 2081 times
Ons kamp teen die see.JPG
Ons kamp teen die see.JPG (92.31 KiB) Viewed 2081 times
Ons besoek die lig toring by Groenrivier.JPG
Ons besoek die lig toring by Groenrivier.JPG (94.98 KiB) Viewed 2081 times
Kamp vanaf die see.JPG
Kamp vanaf die see.JPG (103.88 KiB) Viewed 2081 times
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Weskus tussen Groenriviermond en Namakwa Sands

Post by 4x4BEES »

Wow, dit het nice gelyk :thumbup: :thumbup:
Dankie vir die deel daarvan.
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Weskus tussen Groenriviermond en Namakwa Sands

Post by Hangover »

Man dit lyk nou lekker om so in die middel van niks en nerens by die see te kamp... Laat my dink aan torra baai of myl 108 daai tipe plekke...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: Weskus tussen Groenriviermond en Namakwa Sands

Post by Hilux01 »

Lekker
Daai uitstappie is ook op ons lys
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
Huismoeles
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 794
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
Town: Bellville
Vehicle: V8 Disco 1
Real Name: Dirk

Re: Weskus tussen Groenriviermond en Namakwa Sands

Post by Huismoeles »

Nice

Dit was my wereld daai gewees.
Het op garies groot geword.
Onthou nog hoe het ons as skoolkinder met bikes see toe gegaan vir naweek
net n slaapsak en klein seilkie onder die stere
Duikpak vir kreef duik en vis skiet anders het jy niks om te eet nie

Daai was die dae gee worrys nie

Mis daai wereld mooi deel van ons land
Post Reply

Return to “Trip Reports”