Hi Almal
Die een is al lank overdue maar hier is hy. Ons wou gaan kyk het hoe lyk dit in Beira en Gorongosa. Ons het sommer die hase pad gevat en deur Zim geskiet. Net deur die grens by Beitbrug het ons gou vir die wa die nodige reflective decor aangeskaf. Ekt darem lekker onderhandel met die rowers maar die fancy stickers is apparently duur.
Na 'n lang dag op die pad en grens het ons by Masvingo se Lake guesthouse oor geslaap om die volgende dag die Ruins te gaan bekyk, terwyl ons nou daar is. Na die ruins vind ons die Wimpy (Wonderlike 80s vibe) vir ontbyt aangesien ons die vorige oggend die wimpy mis gery het. Baie bly om ons (die enigste klante) te sien en sonder dat ons vra word daar baie opgewonde met ons gedeel dat daar burgers is. Gedink dis bietjie vreemd, dis immers 'n wimpy die maar nadat ons ontdek het dat daar nie bacon en eier toasteds of Cheeseburger opsies is nie het ons maar weer in die pad geduik. Daar was ook nie diesel hier nie.
Beira, Gorongosa en Vumba valley met 'n onesy - April 2013
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Beira, Gorongosa en Vumba valley met 'n onesy - April 20
See this is going to be a great trip report
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
-
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 15, 2011 11:13 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux Surf KZTE 4x4, Land Cruiser 120 VX D4D
- Real Name: Tjaart
- Club VHF Licence: Basjan14
- Location: Pretoria
Re: Beira, Gorongosa en Vumba valley met 'n onesy - April 20
Na 'n wyle se ry, 'n 1USD tolhek of 4 en groenerige scenary was dit nie moeilik om die struktuur en verrasing te ontdek nie. Vinnige paar fotos voor middagete stop in Mutare vir Olie met slap chips en wat ek aanneem shinese tomatie sous was vir die 'gourmet' faktor. Ek wonder hoe mens kan terug verlang na die dae wat die prys in Rand, in die goeie ou RS van A 'n werklikheid was. Machipanda was lekker vinnig, het 'n hele klomp trokke verby gevat langs die pad maar dis reeds 14h en ons het nog 'n stywe end vir die dag oor.
-
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 15, 2011 11:13 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux Surf KZTE 4x4, Land Cruiser 120 VX D4D
- Real Name: Tjaart
- Club VHF Licence: Basjan14
- Location: Pretoria
Re: Beira, Gorongosa en Vumba valley met 'n onesy - April 20
Uiteindelik in Moz! Nie seker wat hier met J & J se lorrie gebeur het nie maar 'n gepluk aan daai ronde ding in die kajuit en 'n malfunction van die moer agter die stuurwiel kan nie te ver van die oorsaak wees nie.
Interesante aambeelde in Chimoio teen laat middag, ons besef hier dat ons nou moet opvul aangaande die 2 lee 2M kaste en dan natuurlik ook die mix vir die Tipo Tento gif. Gelukkig is daar ook 'n Padaria want donker in Beira is nare waarheid.
Net vir so bietjie perspektief in verhouding met Maputo
Rio Savanne Lodge was ons bestemming en verblyf, net 33km van die groot pad af. 'n Ietwat ongemaklike 2,5 ure se ry...
Op aankoms hoor ons dat die ferry bote vir die dag (nag) klaar is en dat ons maar in die parkeer area moet slaap aangesien ons dan eers die volgende dag die geleentheid gaan kry om die rivier oor te steek. Ons het maar 'n tentjie op geslaan aangesien dit dien as beide reen jas asook muskiet net. Met eerste lig sien ons eers wat aangaan en is toe ook bly dat die hilux nie oor probeer gaan het nie.
-
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 15, 2011 11:13 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux Surf KZTE 4x4, Land Cruiser 120 VX D4D
- Real Name: Tjaart
- Club VHF Licence: Basjan14
- Location: Pretoria
Re: Beira, Gorongosa en Vumba valley met 'n onesy - April 20
Die alternatiewe opsie vir die wat nie die tent ding doen nie. Uiteindelik kamp op geslaan en die beste deel van moz, die strande!
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: Beira, Gorongosa en Vumba valley met 'n onesy - April 20
Mooi man,
So waar is die res van die verslag?
So waar is die res van die verslag?