2016 wegloop
Posted: Thu Nov 03, 2016 3:29 pm
die Bostoe groep het besluit om n vinnige 9 dae wg teloop deur die Khaudum , Caprivi en Bots terug huistoe , die wereld is erg droog en die olifante verwoes alles , so n paar fotos ons was ses garrie , twee hiluxes , een cruiser , een fortuner en twee nissans so n paar photies