Page 1 of 1

4x4 forum

Posted: Thu Feb 01, 2018 4:30 pm
by batavia
Ek sien hier is roete verslag kompetisie aan de gang.
Hoeveel keer moet ek donkierat gebruik het?
Ek neem aan geen tweewiel dryf.

Groot TIC hier.

Raak ons oud, speel finansies ñ al hoe groter rol?
Kommentaar.

NS: Te veel negatiewe kommentaar is my grootste oorweging bv. hoekom maak jy so groot vuur en so aan.

Re: 4x4 forum

Posted: Thu Feb 01, 2018 4:40 pm
by Hilux 1
Hi Christo,

geensins nodig as n moet om die kort stokkie te gebruik nie, maar oor die trip. altyd net n bonus as die kort stokkie gebruik word, enige tipe voertuig, n trip report is n trip report

Re: 4x4 forum

Posted: Thu Feb 01, 2018 4:40 pm
by Hilux 1
maar dt het ge-eindig gister :cry: