Page 1 of 1

Toer om die grense van SA

Posted: Tue Apr 21, 2020 2:17 pm
by Hollies
Ek het ses jaar gelede om die grense van SA getoer. Die trip is op my blog beskikbaar aangesien dit BAIE detail en foto's bevat en te groot is om hier te plaas.

Ongelukkig ook net in Afrikaans kon doen.
Om SA.JPG
Die link na my blog: www.hollieshollenbach.co.za

Re: Toer om die grense van SA

Posted: Wed Apr 22, 2020 12:59 pm
by Dan the Man
Dankie!

Re: Toer om die grense van SA

Posted: Wed Apr 22, 2020 3:55 pm
by Matewis007
Ek sit en lees hom so stuk vir stuk. Het sommer vir my ma'le ook aangestuur want dit lyk na een baie lekker avontuur! Dankie vir die deel!

Re: Toer om die grense van SA

Posted: Wed Apr 22, 2020 4:35 pm
by Hollies
Matewis007 wrote: Wed Apr 22, 2020 3:55 pm Ek sit en lees hom so stuk vir stuk. Het sommer vir my ma'le ook aangestuur want dit lyk na een baie lekker avontuur! Dankie vir die deel!
Bly jy geniet dit.

Re: Toer om die grense van SA

Posted: Sat Apr 25, 2020 5:21 pm
by Dowe Koos
Dit lyk na 'n lekker een om te doen. Gaan bietjie lees en jou laat weet.

Re: Toer om die grense van SA

Posted: Sun Apr 26, 2020 8:54 am
by Hollies
Loer gerus en laat weet.

Re: Toer om die grense van SA

Posted: Sun Apr 26, 2020 7:03 pm
by Dowe Koos
Hel Hollies, jy het lekker pret gehad. Ek het altyd gesê wanneer ek klaar die buurstate (overlanding) gedoen het, wil ek SA platry. Daar is nog net twee op my bucket list vir overlanding dan is ek klaar met overlanding maar hierdie trip van jou laat my gat juik. Sal daarna kyk op 'n staduim - seker so oor drie jaar. Maar anyway, wil net seker maak, het jy hierdie jaar met jou trip begin en toe kom die lockdown. Of wat is aan die gang, is jy nog op die pad. Groete daar

Re: Toer om die grense van SA

Posted: Thu Apr 30, 2020 7:51 am
by Hollies
Hennie, sorry man, die datums op die blog was misleidend, veral as jy nie die VOORWOORD gelees het nie. Dis nou reggestel. Toer was in 2014 soos die opskrif ook aandui, ses jaar gelede.

Re: Toer om die grense van SA

Posted: Thu Apr 30, 2020 9:31 pm
by Dowe Koos
O Dankie, Ander vraag, op jou webblad wys net 22 dae to by Richtersveld. Is jy nog besig om jou webblad op datum te kry. Jy maak my skoon jaloers met jou trip report

Re: Toer om die grense van SA

Posted: Sat May 02, 2020 5:04 pm
by Hollies
Plaas net een dag op 'n slag. Toer was 82 dae lank.