Speel speel die berg uit

Tell us about your recent trip. Please add some photographs.
Post Reply
Hannes.S
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 279
Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
Town: 11
Vehicle: 111
Real Name: Hannes

Speel speel die berg uit

Post by Hannes.S »

Ons het saterdag besluit om n vleisietjie op mamelodi berg tegaan braai. Het so paar sandwalle ondek :lol: Die wal lyk nogal maklik maar was taai gewees.
Wit Hilux: Evert en Mariaan
Blou/Grys Hilux: Ek en Monicque
Blou Landi: Stephan en lynette

Skies fotos vat nogal lank om telaai.
Attachments
Stephan1.JPG
Stephan2.JPG
Stephan3.JPG
Stephan4.JPG
Hannes.S
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 279
Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
Town: 11
Vehicle: 111
Real Name: Hannes

Re: Speel speel die berg uit

Post by Hannes.S »

deel 2
Attachments
Hannes5.JPG
Hannes6.JPG
Hannes7.JPG
Hannes8.JPG
Mariaan1.JPG
Mariaan2.JPG
Mariaan3.JPG
Mariaan4.JPG
Hannes.S
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 279
Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
Town: 11
Vehicle: 111
Real Name: Hannes

Re: Speel speel die berg uit

Post by Hannes.S »

Deel 3
Attachments
Evert1.JPG
Hannes2.JPG
Hannes3.JPG
User avatar
Optimus Prime
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 550
Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
Town: Krp
Vehicle: Fortuner 4.0 v6
Real Name: Robert
Location: Gauteng

Re: Speel speel die berg uit

Post by Optimus Prime »

Hannes ,dit is daai landie wat die gate grote gemaak het :lol: :lol:
Image

"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
Dadz Toy BFI

Re: Speel speel die berg uit

Post by Dadz Toy BFI »

Why did the RandyLover kick up so much dust - has he got lead in his boots :roll:
Hannes.S
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 279
Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
Town: 11
Vehicle: 111
Real Name: Hannes

Re: Speel speel die berg uit

Post by Hannes.S »

hehehe :lol: Dit was so ja!
Hannes.S
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 279
Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
Town: 11
Vehicle: 111
Real Name: Hannes

Re: Speel speel die berg uit

Post by Hannes.S »

Dadz Toy BFI wrote:Why did the RandyLover kick up so much dust - has he got lead in his boots :roll:
Yip lead foot plus short temper. that was the only way the landi could get up the first part of the hill.
User avatar
Optimus Prime
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 550
Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
Town: Krp
Vehicle: Fortuner 4.0 v6
Real Name: Robert
Location: Gauteng

Re: Speel speel die berg uit

Post by Optimus Prime »

Dit lyk lekker droog ,was die vleisie darem lekker
Image

"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
Hannes.S
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 279
Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
Town: 11
Vehicle: 111
Real Name: Hannes

Re: Speel speel die berg uit

Post by Hannes.S »

Vleisie en kuiertjie was lekker :) Ons het nie n goeie kamera by ons gehaat om fotos van die berg af teneem nie.
Dit is nogal mooi daar bo. Het n gat ondek waar iemand met denamiet probeer diamante delf het. Is nogal n diep en scary gat!
User avatar
Optimus Prime
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 550
Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
Town: Krp
Vehicle: Fortuner 4.0 v6
Real Name: Robert
Location: Gauteng

Re: Speel speel die berg uit

Post by Optimus Prime »

Is daar heelwat speel plek daar ,kan n mens soontoe gaan vir n dag se ry en speel ,is dit iemand se plek ,stuur biki
coordinates as jy kan
Image

"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
Hannes.S
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 279
Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
Town: 11
Vehicle: 111
Real Name: Hannes

Re: Speel speel die berg uit

Post by Hannes.S »

Daar is nie baie speel plek vir 4x4's nie, die sand walle is bietjie erg skerp. ons het maar so rond gery en soek vir speel plek. Daar is ouens wat met scramblers en quads daar speel. party plekke is nogal gevaarlik om tery as jy nie die plek goed ken nie. Mariaan van Evert het amper hulle bakie getiep toe sy perongeluk in n sloot ingery het wat mens nie kon sien nie. En die berg pas op is ok maar net mooi, sal met n 2x4 bo kan uitkom. Dit was lank terug deel van die ou mccarthy route gewees maar die lekker deel van die baan is nou toe oor sandwerke wat daar aangaan, en hulle wil nie hê ons moet aan hulle kant gaan ry nie. Ek weet nie aan wie behoort die grond nie, en niemand het ons nog weg gejaag nie :lol:

-25.711013 28.451042
User avatar
Optimus Prime
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 550
Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
Town: Krp
Vehicle: Fortuner 4.0 v6
Real Name: Robert
Location: Gauteng

Re: Speel speel die berg uit

Post by Optimus Prime »

Dankie man ,ek sal so biki gaan loer ,daar miskien ook n vleisie braai .
Image

"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
Hannes.S
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 279
Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
Town: 11
Vehicle: 111
Real Name: Hannes

Re: Speel speel die berg uit

Post by Hannes.S »

Sal plan maak dan gaan speel ons weer bietjie op 'n saterdag. Ek sal bietjie probeer uitvind wie se grond dit is, want dit kan nogal n lekker by mekaar kom plek wees. En mens wil nie hê die ouens moet kwaad word en ons weg jaag nie. :wink:
Hannes.S
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 279
Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
Town: 11
Vehicle: 111
Real Name: Hannes

Re: Speel speel die berg uit

Post by Hannes.S »

Een vir die Landi aanhangers :lol:
Stephan ry darem nou Toyota :thumbup:
Landi

Image

Toyota

Image
User avatar
stephanroos
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 46
Joined: Mon Aug 10, 2009 2:14 pm
Town: Bronkhorstspruit
Vehicle: 98 Hilux 3L Twin Cam D/C 4x4 named "Bosvark"
Real Name: Stephan
Location: Bronkhorstspruit
Contact:

Re: Speel speel die berg uit

Post by stephanroos »

Nee my gif Hansie!!!!! :oops: Het nou nie gedink jy gaan sowaar die fototjies oplaai nie.... Sal nooit weer my gesig in die openbaar kan wys nie...

Moet se dit was 'n baie lekker dag en die Landi het darem nie te bad gedoen nie... :wink: Weet net dit was sy laaste 4x4 uitstappie...

Kan darem nou met trots se ek ry nou 'n Bosvark en die ou sandwalletjies is nou kinderspeletjies.... :twisted:

Thanx Hansie! Ons maak weer so!

:thumbup: :thumbup:
Life's journey is not to arrive at the grave safely in a well preserved body, but rather to skid in sideways totally worn out - shouting " WHAT A F$%KING RIDE!
http://www.groupxtreme.co.za
Hannes.S
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 279
Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
Town: 11
Vehicle: 111
Real Name: Hannes

Re: Speel speel die berg uit

Post by Hannes.S »

Hehehe gewag vir jou comment :thumbup:

Ons moet weer gaan een of ander tyd..
Post Reply

Return to “Trip Reports”