Wakkerstroom
- nicoza
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Wed Dec 09, 2009 8:25 am
- Town: Piet Retief
- Vehicle: Nissan Hardbody 3.3 V6
- Real Name: Nico
- Club VHF Licence: X-ray 28
- Location: Piet Retief
Wakkerstroom
Het iemand al die roete gery by Wakkerstroom in MP
-
- High Range 4WD
- Posts: 76
- Joined: Wed Oct 21, 2009 12:24 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 1990 SFA Hilux
- Real Name: Johan
Re: Wakkerstroom
Nee, ek het hom nog nie gery nie Nico.
Het jy darem groter wiele vir jou Corsa 4x4 vir die trip
Het jy darem groter wiele vir jou Corsa 4x4 vir die trip
- nicoza
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Wed Dec 09, 2009 8:25 am
- Town: Piet Retief
- Vehicle: Nissan Hardbody 3.3 V6
- Real Name: Nico
- Club VHF Licence: X-ray 28
- Location: Piet Retief
Re: Wakkerstroom
Haha, dalk, dalk ni. Maar ek het n paar gesonde voete
En wie se die corsa sal dit nie maak nie?
En wie se die corsa sal dit nie maak nie?
- nicoza
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Wed Dec 09, 2009 8:25 am
- Town: Piet Retief
- Vehicle: Nissan Hardbody 3.3 V6
- Real Name: Nico
- Club VHF Licence: X-ray 28
- Location: Piet Retief
Re: Wakkerstroom
Ek wil net nie my Cooper's permanent op sit vir dorps gebruik nie
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Wakkerstroom
Ek sien hier begin meer en meer ouens van die onmiddelike omgeewing hulle opwagting maak op die forum ,Nico ons moet praat dan kan ons saam die plekke soos op wakkerstroom gaan verken.
- Wendell
- High Range 4WD
- Posts: 72
- Joined: Wed Nov 10, 2010 5:23 pm
- Town: Standerton
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4, Long range fuel tank, Cooper Discover STT. WROffroad Level-it spacers.
- Real Name: Wendell
Re: Wakkerstroom
Is daar nou al intussen iemand wat die roete gaan ry het?nicoza wrote:Het iemand al die roete gery by Wakkerstroom in MP