Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Hi-Hilux »

Goed, ek wil mos nou al lank n camping/visvang canopy bou...daar is nie n beter tyd as nou nie. Na n hele week wat ''iemand'' (Mark jy weet van wie ek praat..) in die aande by my kom sit en skimp vir n canopy, maar dis vir hom te duur ens ens ens het ek besluit om vir die siel te wys daar is ander maniere van dinge doen. Dalk help dit ook iemand op die forum. My oorspronklike planne van my canvas canopy tel dus van die oomblik nie meer nie. Ek sal n lys maak van die materiaal wat ek oorspronklik wou gebruik en n lys maak van wat ek nou gaan gebruik. Die hele doel van die oefening gaan wees ''so goedkoop as moontlik'' so ek gaan niks fancy knippe, skaniere ens gebruik nie. Gaan sover moontlik daai tipe goed self maak om kostes te spaar. Ek gaan ook nie my bender, draaibank of enige fancy tools gebruik nie, ek gaan my ou oliebad swysmasjien uithaal en net die basiese tools gebruik wat n avarege Joe in sy huis garage sal he. En materiaal...ek dink elke ou het paar stukke off cuts agter sy huis en daar is veilings en scrap yards......ek mik vir canopy en awning onder R2000...........watch this space (topic)
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by OOOOMS »

Sien uit daarna T, dalk moet jy mik vir R1000.00? of is dit nie moontlik nie?
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Traveler »

Trevor, as jy kan inkom onder R1,500 wonder ek of iemand met jou sal kan meeding.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Hi-Hilux »

Mark, Heinrich ek sal mik vir laar, kom ek stel dit so self bou en materiaal gaan ek ver onder dit kom, dit hang af van die ou wat die canvas/syl moet sny en werk. Ek kan baie dinge doen maar lap werk kan ek nie.....dalk moet ek probeer, anita het naaimasjien en overlocker
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Traveler »

Hi-Hilux wrote:.....dalk moet ek probeer, anita het naaimasjien en overlocker
Stuur die fotos van jou eerste poging. :mocking:
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Hi-Hilux »

Kan iemand vir my uitvind wat kos so canopy met zips ens in S.A?
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by OOOOMS »

Watter tiepe, daar is heelwat van so R1300.00 - R6500?
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Hi-Hilux »

Ek laasweek ontslae geraak van n werker wat meer siek as as wat hy by die werk is, die nuwe een het vandag begin en die canopy gaan sy projek wees om te sien of hy kan of nie. Sover impress hy my....maar nuwe besem vee gewoonlik skoon. Het hom verduidelik wat ek soek en die man is erg besig. So lyk die canopy sover...
Attachments
1.jpg
2.jpg
3.jpg
Copy of 3.jpg
4.jpg
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
Louis1
Newbie
Posts: 3
Joined: Wed Mar 09, 2011 1:24 pm
Town: Witbank
Vehicle: 2000 Toyota Hilux 3.0KZ-TE 4x4 d/c
Real Name: Louis

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Louis1 »

Trevor dit lyk goed sover, hou ons op hoogte
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Mr_B »

:thumbup: Trevor jy's 'n slim man! :thumbup:
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by george »

Trevor ek like daai rod holders idee :thumbup:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Hi-Hilux »

George gewoonlik le die stok teen die bakkie se tailgate, iemand of die wind waai hom gewoonlik om, en met val trap die kinders op hom of terwyl jy aas op sit val hy en die hoek trek in jou hand in...ek praat van ondervinding. My boot het dit ook op gehad, werk baie beter.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by george »

Hi-Hilux wrote:George gewoonlik le die stok teen die bakkie se tailgate, iemand of die wind waai hom gewoonlik om, en met val trap die kinders op hom of terwyl jy aas op sit val hy en die hoek trek in jou hand in...ek praat van ondervinding. My boot het dit ook op gehad, werk baie beter.
Ons het ook daai probleem met die bakkie.Jou oplossing is 'n goeie idee
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by OOOOMS »

Lyk goed Trevor, maar daai jerry kan gaan nie daar werk nie..... :tease: :tease: :tease:
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Hi-Hilux »

George daai wat nou daar op is, was eers op my tailgate maar as jy dan n canopy opsit was dit in die pad, nou het dit sy eie spesiale permanente plekkie. Hulle is 2 in n pak en was R160 so 2jaar terug, maar sal seker cheaper wees by julle. Het dit by n boot winkel gekry.
@ Mark, en hoekom nie?
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by OOOOMS »

Hi-Hilux wrote:George daai wat nou daar op is, was eers op my tailgate maar as jy dan n canopy opsit was dit in die pad, nou het dit sy eie spesiale permanente plekkie. Hulle is 2 in n pak en was R160 so 2jaar terug, maar sal seker cheaper wees by julle. Het dit by n boot winkel gekry.
@ Mark, en hoekom nie?
Want jou van is swaar op juice en jy gaan x2 nodig he :lol: :lol: :lol:
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Stef »

Dis nou my tipe Recycling daai :thumbup: ....ek gaan weld sommer iets vanmiddag!! :mrgreen:

"...'n paar boute, 'n paar moere en 'n laaaaang stuk draad, en siedaar ou swaer, myplan is 'n boe-oer de-ry..." :music:
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Hi-Hilux »

Mark daai is net n idee, kan die ander jerrys oppie dak vasmaak en daai een blou maak vir water. Of my katrolle daar bere...
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by george »

Hi-Hilux wrote:Mark daai is net n idee, kan die ander jerrys oppie dak vasmaak en daai een blou maak vir water. Of my katrolle daar bere...
Maak hom blou dan kan jy jou hande afspoel as jy klaar die aas aan gesit het
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Hi-Hilux »

Daarsy George!!! Dan moet ek net vir hom n kraantjie aan braze....jy sien Markie, problem solved!
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by OOOOMS »

Julle manne is vol planne :thumbup:
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Hi-Hilux »

Het gister onthou van die projek wat daar doer ver een kant in die workshop staan en stof opgaar. Het gister gou die laaste paar ystertjies in geswys wat oes inkom, red oxide en primer. Het hom vanoggend in gevat vir oor trek, hy sal vanaand klaar wees, so ek sal more vir julle fotos kan post. Dan moet die hout net gou ingesit word,dan is hy reg vir dec, sal later al die fynere detail doen want tyd gaan my vang! Ongelukig gaan ek oor my R2000 budget gaan want die canvas en oortrek kos nou R2179 wat nie nodig was nie! Iemand het hom self hier gehelp met die seil wat ek wou gebruik het. Die labour vir die oortrek is 600 so ek sou dit kon reg kry...post more fotokies hoor.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
scout
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 199
Joined: Sat Nov 05, 2011 10:45 am
Town: White River
Vehicle: 91 Hilux dc -pro comp , arb bb , winch , 33'' muds
Real Name: Jonathan

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by scout »

Kan nie wag nie ek wil self dalk daai roete gaan
" Yes I know we are lost , but we are making good time "
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Hi-Hilux »

Check more!
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Hi-Hilux »

Goed ek is so bietje laat met die post, het die raam klaar gemaak en gevat vir die oor trek, daai man ken sy storie! het hom die oggend in gevat en daai selfde middag weer gekry, gou die sliders vir die "ammo" boxe gebou en sommer bearings as rollers gebruik.
Het Saterdag middag begin om die hout in te sit en toe begin dinge so bietjie skeef loop en die hospitaal onskostes maak my diy canopy nou heeltemal oor die budget.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Hi-Hilux »

Paar fotos...
Attachments
IMGP6129.JPG
IMGP6127.JPG
IMGP6126.JPG
IMGP6125.JPG
IMGP6123.JPG
IMGP6121.JPG
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by george »

EINA :o: Was dit 'n saag of wat.Lyk vrek seer :alvarin:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Stef »

Canopy lyk baie mooi :thumbup: ...duim effe rooi...EINA! Kan bly wees hy's nie af nie...

Ek hou van daai expanded metal idee bo-langs; maak 'n lekker pakplek. Wil self iets dergliks in myne inbou. Die import bin se wheel arches is 'n pes, die local bin s'n is darem nog reghoekig...kan jy nie van die hoër ammo bokse agter die arches inkry onder die hout nie? Dink daar is plek om 'n slide daar ook in te kry, al maak die houers kant toe oop? :think:
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Hi-Hilux »

As jy mooi kyk sal jy onder die "nuwe" sny ' 'n ou sny ook sien, was 'n mooi reguit skoon sny gewees reg deur die been, die plastiese chirug het die skuins snye gemaak om die skroefies in te sit om my duim bymekaar te hou...biltong kerwer gewees. Die nuwe sny was ' carpet/stanley knive gewees, wou 'n hoekie uit die hout sny toe gly die lem so bietjie...
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Family_Dog »

Eina Trevor!!!!! Ek gril as ek so iets sien... ja, ek sien now twee snye.

Third time (un)lucky?


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Hi-Hilux »

Om te dink ek moet al die werk oor doen op die nuwe lux...ehhh
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Cheap DIY Canvas canopy & Awning

Post by Mud Dog »

Dit sal seker die moeite werd wees :thumbup: ..... moet jou net nie weer sny nie! :D: ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Post Reply

Return to “Build your own:”