Spaarwiel valve

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Spaarwiel valve

Post by Bushwacker »

Ek het 'n lorrie agterwiel valve extention gevat en 2 meter lank gemaak.Met 'n t-peice het ek 'n 4y se oil pressure sender unit ingelas wat bedraad is na die binnelig skakelaar. Dit is dus nou deel van my alarm, en as die lugdruk onder 100 gaan kry ek 'n waarskuwing. Natuurlik, om die banddruk nou na te sien ie 'n droom.
Attachments
SPAREWHEEL PYPE1.jpg
KZTE 2.jpg
henniedebeer
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Tue Dec 04, 2007 7:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '99 Raider 2.7
Real Name: Hennie
Location: Strand
Contact:

Re: Spaarwiel valve

Post by henniedebeer »

:) Baie nice :)
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Spaarwiel valve

Post by Scorpion »

Slim manne wat ons hier het... Waar kan ek so valve extension koop?
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Spaarwiel valve

Post by Bushwacker »

Ek het myne by bandag gekry, hulle gooi baie van die oues weg wat vir hierdie doel goed genoeg is. Die pypwerk het ek by 'n hidroliese plek laat doen waar die pyp met die metaal sleeve gekrimp word, so daar is geen kans vir lek nie. Maak net seker dat die kant wat op die spaarwiel indraai kan draai sonder om die hele pyp hoef te draai. as jy nie daar regkom nie, hierdie blikke goed waarmee jy jou band kan opblaas het party brass fittings op wat sal werk.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Spaarwiel valve

Post by BenHur »

Piet

Ek het slegte oë man kan jy nie maar daai foudies bietjie groter maak nie :wink:
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Spaarwiel valve

Post by legend35 »

Ja piet ,as ons jou kan copy ,gee bietjie meer details asseblief.blink idee :idea:
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Spaarwiel valve

Post by ToyX4 »

Piet, jy kan nie dalk bietjie meer detail gee oor die alarm storie nie?
Ek is maar n dom soort van n mens as dit by sulke dinge kom :mrgreen:

Baie dankie. Goeie idee BTW!
ImageImage
Image
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Spaarwiel valve

Post by Bushwacker »

Ek sal nuwe fotos neem asap
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Spaarwiel valve

Post by Bushwacker »

Nog 'n paar fotos, die selfoon kamera is maar swak. Op die derde foto is die oilpressure sensor wat direk na die naaste binnelig skakelaar by die agterdeur bedraad is.Die pyp is lank genoeg om tot by die spaarwiel by te kom as dit op die grond lê. Dieselfde prinsiep kan op 'n kar gebruik word. Sit net die valve in die brandstof vuller deksel.
Attachments
valve 5.jpg
valve 2.jpg
valve 4.jpg
valve 3.jpg
valve 1.jpg
Post Reply

Return to “Build your own:”