“gaan bou iets”
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
“gaan bou iets”
Mamma het gesê ek moet haar asb. minder pla as sy naaldwerk doen. “gaan bou iets” . . . . . . OK
So vannaand het ek begin met “stock taking” .
Nou kan ek begin dink aan `n plan vir “Iets”.Ek kan nie belowe dat dit sal vinnig gaan nie, want altwee kiddies sal of vroeg moet gaan slaap of by Ouma kuier vir my om kaans te kry om “Iets” te bou, maar hier is die begin. :wink2:

- Attachments
-
- 20121216401.jpg (66.84 KiB) Viewed 3125 times
-
- 20121216400.jpg (64.11 KiB) Viewed 3125 times
-
- 20121216407.jpg (75.11 KiB) Viewed 3125 times
-
- 20121216408.jpg (87.34 KiB) Viewed 3125 times
-
- 20121216403.jpg (82.36 KiB) Viewed 3125 times
-
- 20121216399.jpg (77.26 KiB) Viewed 3125 times
-
- 20121216398.jpg (65.71 KiB) Viewed 3125 times
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: “gaan bou iets”
Ek kan nie wag om te sien wat jy met daai "koffie en pizza" gaan bou nie
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: “gaan bou iets”
hmmm , `n ou huis alarm se charger, 12v battery (dink ek het nog 2 iewers) ,geskeurde dome tent se pale , PC molex connectors ,4x Lighter plug , `n PC fan en Pieter se 12v LED's. . . . daar is rigting. . . . ..
Maar nou gaan ek slaap.
Maar nou gaan ek slaap.
- Attachments
-
- 20121216411.jpg (57.26 KiB) Viewed 3099 times
-
- 20121216409.jpg
- (33.16 KiB) Downloaded 1015 times
-
- 20121216402.jpg (44.75 KiB) Viewed 3099 times
-
- Monster Truck
- Posts: 5270
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: “gaan bou iets”
Mmmmmm....'n tydbom klink vir my lekker!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: “gaan bou iets”
Rondskuifbare-verligte-hilux 4x4 club-banner
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: “gaan bou iets”
JJ, ek het die lig gesien.
Ek wag nou in spanning.
Ek wag nou in spanning.
One life, one dream, one toyota
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: “gaan bou iets”
Jip, daar sal lig wees . . . . as ons kamp en as die krag sf is by die huis.Vlak vark wrote:JJ, ek het die lig gesien.
Ek wag nou in spanning.
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: “gaan bou iets”
waiting for finished project?
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: “gaan bou iets”
Ek dink die bulb is geblaas. Hy sukkel om te sien. :alvarin:
One life, one dream, one toyota
- luxman
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
- Town: Hartenbos
- Vehicle: SFA 2.4
- Real Name: Matt
- Club VHF Licence: HC194
Re: “gaan bou iets”
Of Mamma het opgehou naaldwerk doenMamma het gesê ek moet haar asb. minder pla as sy naaldwerk doen. “gaan bou iets” . . . . . . OK
Luxman
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: “gaan bou iets”
:boredom: Pieter has bulbs in stock
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: “gaan bou iets”
Manne , almal by die werk wil die laaste ruk `n dag af hê en ek soek al die "oor-tyd" vir : http://hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=14&t=28607" onclick="window.open(this.href);return false;JJBotes wrote:Mamma het gesê ek moet haar asb. minder pla as sy naaldwerk doen. “gaan bou iets” . . . . . . OK
So vannaand het ek begin met “stock taking” .
Nou kan ek begin dink aan `n plan vir “Iets”.Ek kan nie belowe dat dit sal vinnig gaan nie, want altwee kiddies sal of vroeg moet gaan slaap of by Ouma kuier vir my om kaans te kry om “Iets” te bou, maar hier is die begin. :wink2:
Maar dalk as als goed gaan sal ek weer die naweek tyd kry om aan te gaan . Ek het darm intussen 2m valcro gekoop waarmee ek als in die boks op hul plek wil hou . . .
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: “gaan bou iets”
Dit begin darm nou soos iets lyk . .
:? ,maar ek het net `n Leatherman en `n boor om die gate mee te sny , so hulle lyk glad nie te goed nie.
:? ,maar ek het net `n Leatherman en `n boor om die gate mee te sny , so hulle lyk glad nie te goed nie.
- Attachments
-
- 7.jpg (91.55 KiB) Viewed 2591 times
-
- 8.jpg (89.57 KiB) Viewed 2591 times
-
- 9.jpg (123.19 KiB) Viewed 2591 times
-
- 10.jpg (153.59 KiB) Viewed 2591 times
-
- 11.jpg (97.37 KiB) Viewed 2591 times
-
- 12.jpg
- (117.51 KiB) Downloaded 507 times
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: “gaan bou iets”
Ek hoop ek gaan tyd kry . . . .