Alu canopy
- Husky
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
- Real Name: Riaan
- Club VHF Licence: Husky
Alu canopy
Ek het nou so bietjie gekrap op forum.Ek het nou n idee wat ek wil doen.Het baie fotos gekry maar nerens sizes nie kan iemand vir my se wat die angle moet wees teen die kante en wat is die beste size material om te gebruik vir frame?
- Pora
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 422
- Joined: Thu Nov 11, 2010 9:35 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Hilux 2.5 d4d
- Real Name: Pora
- Location: JHB
Re: Alu canopy
Dit hang alles van jou af, hoe will jy hom he dis die vraag :)Husky wrote:die angle moet wees teen die kante en wat is die beste size material om te gebruik vir frame?
- Bos Vark
- High Range 4WD
- Posts: 95
- Joined: Fri Oct 21, 2011 11:04 am
- Town: george
- Vehicle: 2.7 DC 4X4. Longrange tank. powerfow exhaust.
- Real Name: JACO
Re: Alu canopy
Ek hat myne somer so met die oog gedoen. Soos porra se hang van jou af hoe jy hom wil he.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Alu canopy
Riaan ek het een gebou vir 'n SC SFA, 2 foute, 1 die frame was van 25.25 square tube, 2 ek het die raam gespray en nie laat galvanize nie
ek sal se 'n 25 x 50 is lekker, en sal ook se op 'n DC is daar nie so baie gewig verskil tussen alu frame en mild steel frame nie. al waarom ek dit se is jy kan met ligter materiaal weg kom op mild steel as alu, alu gebruik jy mos dikker tubes.
maar kan gedoen word.
Euro steel het goeie pryse op alu sheets
ek sal se 'n 25 x 50 is lekker, en sal ook se op 'n DC is daar nie so baie gewig verskil tussen alu frame en mild steel frame nie. al waarom ek dit se is jy kan met ligter materiaal weg kom op mild steel as alu, alu gebruik jy mos dikker tubes.
maar kan gedoen word.
Euro steel het goeie pryse op alu sheets
- Bos Vark
- High Range 4WD
- Posts: 95
- Joined: Fri Oct 21, 2011 11:04 am
- Town: george
- Vehicle: 2.7 DC 4X4. Longrange tank. powerfow exhaust.
- Real Name: JACO
Re: Alu canopy
Hier is n lys van die sections met hulle gewigte.
aluminium
25 x 25 x 2mm - 0.499 kg / m
50 x 25 x 2mm - 0.770 kg / m
25 x 25 x 3 angle -0.381 kg / m
1250 x 2500 x 2mm tread plate - 19.44 kg / sheet
mild steel
25 x 25 x 2mm - 1.496 kg / m
50 x 25 x 2mm - 2.293 kg / m
25 x 25 x 3mm angle - 1.114 kg / m
aluminium
25 x 25 x 2mm - 0.499 kg / m
50 x 25 x 2mm - 0.770 kg / m
25 x 25 x 3 angle -0.381 kg / m
1250 x 2500 x 2mm tread plate - 19.44 kg / sheet
mild steel
25 x 25 x 2mm - 1.496 kg / m
50 x 25 x 2mm - 2.293 kg / m
25 x 25 x 3mm angle - 1.114 kg / m
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Alu canopy
Thanks for that bit of interesting information. People will let you believe that the difference is much smaller. For a long term vehicle, it makes it worthwhile to use the lighter stuff...
HABOOB means "Dust Storm"