IFS to SFA to LEXUS conversion

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Modder Tekkies
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
Town: Malmesbury
Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
Real Name: Ferdinand
Club VHF Licence: HC252

IFS to SFA to LEXUS conversion

Post by Modder Tekkies »

Goeie dag manne

Ek het so bietjie raad nodig voor ek my kop vol knoppe loop stamp. Ek sit nou al vir so tydjie met die volgende plan in my kop.

Ek het 'n s/c 2.7i 4x4 gehad en dit was sommer 'n lekker bakkie. Jy sukkel jou bas af om die goed in die hande te kry en as jy doen betaal jy maar wat die man wil hê, want hulle is skaars en die goed loop mooi :D:

So nou het ek gedink, skaf 'n 2.7i s/c 2x4 aan, (want hulle is meer volop) sit 'n SFA diff voor in (want ek het gesien dit kan gedoen word) en dan is daar die kopkrap oor die gearbox.

Ek kan of 4x4 IFS gearbox source en insit, (dit is nie 'n goedkoop opsie nie)maar wonder nou of 'n Lexus met auto nie die trick sal doen nie? :shock2:

Is ek mal of kan dit gedoen word sonder om my bank bestuurder 'n hartaanval te gee :shifty:

Ek luister graag na enige kundige advies :thumbup:
Image
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: IFS to SFA to LEXUS conversion

Post by GeorgeJvR »

Moet dit 'n S/C wees wat van 'n D/C?

viewtopic.php?f=129&t=31662" onclick="window.open(this.href);return false;
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
Modder Tekkies
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
Town: Malmesbury
Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
Real Name: Ferdinand
Club VHF Licence: HC252

Re: IFS to SFA to LEXUS conversion

Post by Modder Tekkies »

GeorgeJvR wrote:Moet dit 'n S/C wees wat van 'n D/C?

viewtopic.php?f=129&t=31662" onclick="window.open(this.href);return false;
:drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool:

Hier kom moeilikheid.

Ek soek eintlik 'n s/c, want soos ek vir die vrou verduidelik het kort ons 'n bakkie om die tuin vullis weg te ry :siffler: maar daai is mooi :drool: en die prys is so aanloklik.

Ek kontak hom middel Aug as die bakkie nog beskikbaar is. Ek sien dis nog 300km om te travel as ek op vlieg :wth:
Image
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: IFS to SFA to LEXUS conversion

Post by Ali3n »

Modder Tekkies wrote:
GeorgeJvR wrote:Moet dit 'n S/C wees wat van 'n D/C?

viewtopic.php?f=129&t=31662" onclick="window.open(this.href);return false;
:drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool: :drool:

Hier kom moeilikheid.

Ek soek eintlik 'n s/c, want soos ek vir die vrou verduidelik het kort ons 'n bakkie om die tuin vullis weg te ry :siffler: maar daai is mooi :drool: en die prys is so aanloklik.

Ek kontak hom middel Aug as die bakkie nog beskikbaar is. Ek sien dis nog 300km om te travel as ek op vlieg :wth:
Ek sal hom vir jou gaan haal en af ry. :twisted: :twisted:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: IFS to SFA to LEXUS conversion

Post by GeorgeJvR »

Bel hom en gesels met die ou hy is baie eerlik en sal al jou vrae kan antwoord.

Ek het laas donderdag Rusten burg toe gery net om te sien die baiie is vrot van die hael skade 1000KM verniet gery.
Ek was redelik MOERIG :punch:
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: IFS to SFA to LEXUS conversion

Post by GeorgeJvR »

Pietersburg of Polokwane soos dit dees dae heet het ook 'n lughawe......
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
Modder Tekkies
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
Town: Malmesbury
Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
Real Name: Ferdinand
Club VHF Licence: HC252

Re: IFS to SFA to LEXUS conversion

Post by Modder Tekkies »

Ek sal hom vir jou gaan haal en af ry. :twisted: :twisted:[/quote]

Dankie man, maar die afry is die lekker deel :laugh2:

Dis daai opvlieg wat my pla George

Ek vlieg bledi genoeg vir werk en ek en 'n vliegtuig sitplek verstaan nie mekaar nie
Image
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: IFS to SFA to LEXUS conversion

Post by Thabogrobler »

Koop 'n mooi 4x2, hy behoort heelwat goedkoper te wees as 'n mooi 4x4, sit die SFA as in met jou Lexus en auto box, ek dink dan kan jy 'n SFA se transfer ook gebruik of KZ manual ratkas.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Modder Tekkies
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
Town: Malmesbury
Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
Real Name: Ferdinand
Club VHF Licence: HC252

Re: IFS to SFA to LEXUS conversion

Post by Modder Tekkies »

Thabogrobler wrote:Koop 'n mooi 4x2, hy behoort heelwat goedkoper te wees as 'n mooi 4x4, sit die SFA as in met jou Lexus en auto box, ek dink dan kan jy 'n SFA se transfer ook gebruik of KZ manual ratkas.
Ek kan 'n 2002 3.0 4x4 sc hilux kry as donor voertuig. Engine kapoet. Sy transfer case behoort seker te werk.

Sal so bietjie my huis werk doen en sien wat ek mee voor 'n dag kan kom, kyk waar ek SFA kan source en dan die lexus laat in bou.

Gereken hier sal bietjie meer advies wees van manne wat al probeer het.

Sal sodra ek voertuig koop finaliseer het 'n before foto opsit.
Image
Post Reply

Return to “Build your own:”