My IFS . Drawer en Dual Battery
-
- High Range 4WD
- Posts: 54
- Joined: Mon Mar 21, 2011 7:17 am
- Town: PTA
- Vehicle: Hilux IFS 2.7 4x4 D/C , Hilux Vigo 3l D4d 4x2 Extra Cub, 2008 Prado VX V6
- Real Name: Stefan
My IFS . Drawer en Dual Battery
Hey
Ekke is baie happy met my IFS 2.7 D/C 4x4 wat ekke hier op die forum by Stuart(Samurai) gekoop het. Die bakkie is wragtig baie mooi opgepas . Hy loop soos n horlosie.
Ekke het ook by Andre (Toppie4x4) n drawer sisteem gekoop wat nommer pas is vir die IFS.
Daarna het ekke vir my n dual battery begin installeer . Het op die ctek DC-DC sisteem besluit. Is so te se klaar , wil net toets voor ekke die drawer weer begin toe maak.
Hier is fotos van hoe ver ekke trek.
Stefan

- Attachments
-
- IMG_0637 1.jpg
- Bakkie se eerste aand by nuwe huis.
- (176.46 KiB) Downloaded 534 times
-
- High Range 4WD
- Posts: 54
- Joined: Mon Mar 21, 2011 7:17 am
- Town: PTA
- Vehicle: Hilux IFS 2.7 4x4 D/C , Hilux Vigo 3l D4d 4x2 Extra Cub, 2008 Prado VX V6
- Real Name: Stefan
Re: My IFS . Drawer en Dual Battery
Hier volg die res van die fotos.
- Attachments
-
- IMG_0665 1.jpg
- Drawer sisteem ingesit
- (191.89 KiB) Downloaded 531 times
-
- IMG_0691 1.jpg
- (171.38 KiB) Downloaded 531 times
-
- IMG_0692 1.jpg
- Ctek 250 Dc-Dc
- (179.17 KiB) Downloaded 531 times
-
- IMG_0693 1.jpg
- (198.12 KiB) Downloaded 531 times
-
- IMG_0697 1.jpg
- Battery Boks
- (211.02 KiB) Downloaded 531 times
-
- IMG_0698 1.jpg
- (166.04 KiB) Downloaded 531 times
-
- IMG_0699 1.jpg
- 12 V plugs
- (225.98 KiB) Downloaded 531 times
-
- IMG_0701 1.jpg
- National Luna battery monitor
- (230.07 KiB) Downloaded 531 times
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: My IFS . Drawer en Dual Battery
Dit lyk bakgat,
Tyd om bos toe te gaan

Een ding wat ek jou raad op kan gee is die plug, jy kry die, en jy kry die een wat Hella maak. Die Hella is duurder maar is die een om te he,
ek het een soos die gekry met my National Luna yskas en daai plug maak nie mooi kontak nie, as die male plug net so bitjie skuif sit my yskas af
Ek het selfs al die contacts so bitjie gebuig, maar toe geruil met Hella.
Ek hou nie van warm bier nie

- Untitled.jpg (86.88 KiB) Viewed 2412 times
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: My IFS . Drawer en Dual Battery
Looking great
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: My IFS . Drawer en Dual Battery
Dit lyk nou bakgat
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: My IFS . Drawer en Dual Battery
Hi Stefan dit lyk sommer goed!!! ek hou van die battery wat jy ingesit het. Geniet die langpad
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: My IFS . Drawer en Dual Battery
Looking good.
- Paul Grobler.
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
- Town: Koedoeskop
- Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
- Real Name: Paul
Re: My IFS . Drawer en Dual Battery
Stefan
Dit lyk soos n nuwe een baie mooi gedoen
Hou van jou kassies aan die kante
Dit lyk soos n nuwe een baie mooi gedoen
Hou van jou kassies aan die kante
-
- High Range 4WD
- Posts: 54
- Joined: Mon Mar 21, 2011 7:17 am
- Town: PTA
- Vehicle: Hilux IFS 2.7 4x4 D/C , Hilux Vigo 3l D4d 4x2 Extra Cub, 2008 Prado VX V6
- Real Name: Stefan
Re: My IFS . Drawer en Dual Battery
Hey manne
Dankie . Hier is die laai sisteem weer toegemaak. Alles werk reg en is baie tevrede met die Ctek sisteem.!
Stefan
Dankie . Hier is die laai sisteem weer toegemaak. Alles werk reg en is baie tevrede met die Ctek sisteem.!
Stefan
- Attachments
-
- IMG_0718 1.jpg
- Eind Produk!! Alles werk mooi.
- (181.37 KiB) Downloaded 355 times