ratkas

Members' DIY projects
Post Reply
richardo1
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 77
Joined: Tue May 14, 2013 5:42 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: 1988 SFA 4x4
Real Name: richard

ratkas

Post by richardo1 »

Hi mense :wave:

Ek wil weet watse ratkas sit die ouens in saam met die 7M-GE ?
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: ratkas

Post by Mud Dog »

Sover ek weet gebruik hulle die oorspronklike ratkas, maar miskien sou
'n KZ box saam met groote wiele 'n beter opsie wees. :think:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Blitzkrieg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 325
Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
Town: Glen Marais
Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
Real Name: Jaco

Re: ratkas

Post by Blitzkrieg »

Ek stem, die R151F ratkas sal die beste wees.
Image
Jantjie
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 13
Joined: Mon Mar 24, 2014 9:30 pm
Town: Alldays
Vehicle: Toyota Hilux
Real Name: Jantjie
Club VHF Licence: J.J

Re: ratkas

Post by Jantjie »

Ek het ook nog my ou 2.8D ratkas in op my 7MGE. !ste en 2de kort maar 3de is n lang rat. Die groot wiele help. Is daar groot verskil in die ratkaste?
richardo1
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 77
Joined: Tue May 14, 2013 5:42 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: 1988 SFA 4x4
Real Name: richard

Re: ratkas

Post by richardo1 »

:wth: Volgens toyota se diagramme het ek gesien die transfer box van die kz kom aan die teenoorgestelde kant as die oorspronlklike gearbox van die bakkie !

Dit beteken dat jy dan die transfer sal moet oor bou maar ek weet nie of dit al gedoen is nie

Dan wil ek weet van die radiator ook ! En watse olie julle gevind het was die beste ?

Ek het tans I dana radiator in maar hy hardloop steeds warm :thumbdown:
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: ratkas

Post by 4x4BEES »

As ek kan onthou het ek voorheen gelees dat die ouens van
BMW radiators gebruik maak op hulle straight 6 motors.

Ek mag ook dalk heeltemal verkeerd ook wees :siffler:
Post Reply

Return to “Build your own:”