So moet n bumper met rear wheel carrier lyk
- Woesman
- High Range 4WD
- Posts: 47
- Joined: Tue Dec 02, 2014 9:57 pm
- Town: Porterville
- Vehicle: 2001 Toyota Hilux 2.7i
- Real Name: Hanlo

Na n lang tyd se droom, het die projek uiteindelik begin en toe na n lang gewag en n paar dae se harde werk is hy uiteindelik klaar. Te danke aan n paar slim koppe op die dorp en goeie hande.
En so lyk hy: Kommentaar is altyd welkom. Leer graag by die manne wat al self bumpers opgesit het en lesse geleer het.

- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: So moet n bumper met rear wheel carrier lyk
Baie nice!!!
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: So moet n bumper met rear wheel carrier lyk
Baie mooi gedoen
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: So moet n bumper met rear wheel carrier lyk
Netjies!
Voel goed, né!
Voel goed, né!
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
- Woesman
- High Range 4WD
- Posts: 47
- Joined: Tue Dec 02, 2014 9:57 pm
- Town: Porterville
- Vehicle: 2001 Toyota Hilux 2.7i
- Real Name: Hanlo
Re: So moet n bumper met rear wheel carrier lyk
Baie dankie.
Kan nie eers die gevoel beskryf nie.
Nou is die vraag net, wanneer gaan ek vir die volgende 4x4 trip.

- hansman
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux sfa
- Real Name: hans
- Location: Pretoria-Noord
- Contact:
Re: So moet n bumper met rear wheel carrier lyk
Dit lyk professioneel en die lekker dit is een van sort geluk baie mooi
Hansman&Vaaltyn
Hansman&Vaaltyn
-
- High Range 4WD
- Posts: 93
- Joined: Wed Jun 02, 2010 5:04 pm
- Town: Plettenberg Bay
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Jofre
Re: So moet n bumper met rear wheel carrier lyk
Kwai Hanlo kwai, dit gan werk
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: So moet n bumper met rear wheel carrier lyk
Lyk baie goed
Wat was jou totale koste?
Wat was jou totale koste?
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Woesman
- High Range 4WD
- Posts: 47
- Joined: Tue Dec 02, 2014 9:57 pm
- Town: Porterville
- Vehicle: 2001 Toyota Hilux 2.7i
- Real Name: Hanlo
Re: So moet n bumper met rear wheel carrier lyk
Baie dankie.
Ek moet darem sê dat daar n paar hande bygedra het tot die bumper se sukses.
Die finale koste van die bumper is so R4000.

- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: So moet n bumper met rear wheel carrier lyk
Ek like dit en dis altyd nice om iets met jou eie hande te bou... Great stuff.
Se net gou eers, wat is die afstand tussen die klap van die bakkie en die agterkant van die hub van die wieldraer op die arm? Gaan daai ding nie die bakkie se klap seermaak as jy begin sinkplate ry nie? Hoekom ek vra, ek het al gesien hoeveel beweging sulke arms het as mens op 'n sinkplaatpad ry, selfs al voel hy met die hand baie stewig.
Baie geluk..

Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Woesman
- High Range 4WD
- Posts: 47
- Joined: Tue Dec 02, 2014 9:57 pm
- Town: Porterville
- Vehicle: 2001 Toyota Hilux 2.7i
- Real Name: Hanlo
Re: So moet n bumper met rear wheel carrier lyk
Hi Thys,
Ek wonder nog self oor daardie een. Ons het die swaai arm baie stewig gemaak onder, maar bo is daar niks teen die bak vas nie. Ons het groter bushes in die swaai arm gesit as wat nodig is en dan is daar die knip/lock meganisme wat teen n skuins hoek lê om verdere speling te verwyder. Op die stadium is die speling minimaal. Die toets sal wees om teen n muur te gaan stop en te kyk wat dan gebeur as ek agteruit probeer gaan.
Baie dankie daarvoor, sal dit bietjie dophou.
Ek wonder nog self oor daardie een. Ons het die swaai arm baie stewig gemaak onder, maar bo is daar niks teen die bak vas nie. Ons het groter bushes in die swaai arm gesit as wat nodig is en dan is daar die knip/lock meganisme wat teen n skuins hoek lê om verdere speling te verwyder. Op die stadium is die speling minimaal. Die toets sal wees om teen n muur te gaan stop en te kyk wat dan gebeur as ek agteruit probeer gaan.
Baie dankie daarvoor, sal dit bietjie dophou.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: So moet n bumper met rear wheel carrier lyk
Hanlo jy het die storie mooi deurdink, mens kan dit sien. Plak net eers 'n rubber blokkie aan die binnekant van die arm vas om te verhoed dat hy die bak seermaak, sou hy dan ver genoeg voerentoe kom.
Moenie teen 'n muur gaan trek en probeer reverse nie, jy gaan die goed onnodig onder stresse plaas wat dit dalk nie voor gemaak is nie. Onthou die ossilasie van sinkplaatpad ry is anders as om teen 'n muur vas te trek.. Die ding bou momentum op..