Page 1 of 1

Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Wed Jul 06, 2016 10:42 am
by rigardt_esterhuizen
Jis ouens

Ek het n Toyota Hilux KTZE 2003 double cab bakkie. Ek wil n alum canopy bou. Ek wil net seker maak wat die bak se sizes is en hoe hoog die bak van die bakkie se dak is.

As ek al die mates het en seker is van hulle sal ek my CAD en Solidworks drawing files attach.

Re: Alum Canopy DIY with DWG files

Posted: Wed Jul 06, 2016 10:58 am
by niclemaitre
viewtopic.php?f=8&t=11272&hilit=loadbin+dimensions" onclick="window.open(this.href);return false;

For the height, put a plank on the roof and measure the distance from the edge of the bin to the bottom of the plank.

Piet's build is here: http://www.pietpetoors.com/alu_canopy/2.php" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Alum Canopy DIY with DWG files

Posted: Wed Jul 06, 2016 11:17 am
by rigardt_esterhuizen
Thanks.

En dan nog n vraag is. Ek sukel om die grade te meet teen wat die canopy moet op gaan.

Re: Alum Canopy DIY with DWG files

Posted: Wed Jul 06, 2016 11:42 am
by niclemaitre
Image

20 degrees is what Piet used

Re: Alum Canopy DIY

Posted: Thu Jul 07, 2016 7:32 am
by rigardt_esterhuizen
I have a very quick CAD drawing. How to I attached it? I will send a bit later a drawing with all the specs and every thing. Still busy with the solid works drawing. I am also still figuring out what square tubing I want to use and also what rectangle tubing I want to use. I will also try and see if I can some how make a bending section on the corners,but lets first just get a design.

Re: Alum Canopy DIY

Posted: Thu Jul 07, 2016 8:54 am
by rigardt_esterhuizen
Frame-Model.pdf
Hier is die design. PDF format
(48.1 KiB) Downloaded 193 times

Re: Alum Canopy DIY

Posted: Thu Jul 07, 2016 12:34 pm
by rigardt_esterhuizen
Solid works frame of design
Solid works frame of design
Design on solid works. Just a quick drawing.

Re: Alum Canopy DIY

Posted: Thu Jul 07, 2016 2:59 pm
by rigardt_esterhuizen
I would like to know what you guys think of the material that I want to use.

For the Frame, that is now the top and bottom frame I want to use square tubing 25 x 25 x 2 mm and then for the uprights in between the to frames I want to use rectangle tubing 50 x 25 x 2 mm. The for the frame of the door on the alum I want to use square tubing 15.8 x 15.8 x 1.6 mm. The alum that I want to use is alum checker plate 3/4.5.

I would appreciate if you guys can tell me if my choices are in the spot or if I am totally wrong.

After the welding I want to send it for galv and then for epoxy coating.

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Fri Jul 08, 2016 8:07 am
by ThysdJ
For the bottom use 25 x 25 x 3 angle in stead of tubing. dis net stewiger, want die angle pas oor die hoek van die bak, en keer dat die kante uit druk na buite wanneer jy iets op die canopy se dak laai.

Wat is die 3/4.5 by die checker plaat? As dit die dikte is, is dit baie dik. Jy kan wegkom met dunner plaat aan die kante en deure, behalwe as jy frame-less deure maak.

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Fri Jul 08, 2016 8:20 am
by rigardt_esterhuizen
Jaa die 3/4.5 is die dikte van dit. Ek maak frames vir die deure so kan dunner gaan.

Ek nie aan angle gedink nie dankie.

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Fri Jul 08, 2016 8:38 am
by ThysdJ
Probeer ook so werk dat die std breedte van die plaat ook die breedte van die dak is, dan hoef jy nie te las op die dak nie.

Toe ek destyds my canopy gebou het het ek baie dun plaat gebruik, ek dink rondom 1mm. maar ek het stewige deurrame gebou van 20x20 sq tubing. Dit was overkill.

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Fri Jul 08, 2016 9:26 am
by rigardt_esterhuizen
Ek bepla nou om die 2/3.5 mm checker plate te vat maar en jaa gelukkig kom alum in twee verskillend sheet sizes. Wat 2500x1250 en ook in 3000x1500 so ja ek is darm daar gecover want sal nie wil las op die dak nie.

Ek wil eers my design heeltemal reg het voor ek enige iets begin sny of bou. Soja eerste tekenige agter rug kry saam met die design.

Wat het jy daardie tyd gedoen om seker te maak dat daar geen lekasie is nie? Sikaflex gebruik of wat?

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Fri Jul 08, 2016 11:14 am
by ThysdJ
ja, sikaflex en rivets. en daardie plakspons goete by die deurtjies.

Dis reg maak eers jou planne klaar, ander bou jy dieselfde kappie 3 keer soos ek.. :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Fri Jul 08, 2016 11:19 am
by rigardt_esterhuizen
Dankie

Ja daai is die probleem. EK wil nie geld mors nie. Een keer bou en ry kry.

Dankie vir die help.

Sal al my tekenige post en goed as ek klaar is met dit.

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Fri Jul 08, 2016 3:53 pm
by Matewis007
Ek hou hierdie dop want ek sit met dieselfde idee.

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Fri Jul 08, 2016 5:25 pm
by Oupa Stig
Rigardt, ek het vir my KZ singlecab so 'n lelike staalraam alu-cladded kappie gebou. Soos gesê, hy's lelik (gebou voor die goed so populêr geraak het, so ek het geen refferences gehad nie :D: ) maar sy vorm is nogals akuraat: hoogte van bak se rand tot kappie dak, 560mm. Die maak hom so paar mm hoër as die dak van die kajuit, dan kan ek indien nodig vir my werk langer goed op die kappie se dak sit sonder dat dit op die kajuit se dak rus en sonder dat ek die addisionele dakrak op die kappie hoef te sit.
Dak wydte: 1200mm. Gebruik dus die plaat sonder dat jy hoef te las aan die dakplaat.
Hier is die trick: as jy die wydte het van die dak, en die wydte het van die basis op die bak se rand, en die hoogte van die kappie, dan is dit mos maklik om die hoek van jou vertikale sye uit te werk.
Sentreer net die dak deel bo die bak deel op die regte hoogte.
As ek weer bou sal ek nie 25x25mm square tubing gebruik vir die deur rame nie. Myne is ge"clad" in 1mm alu treadplate wat baie goed werk saam met die square tubing raam op die kappie self, maar vir die deure sal ek "frameless" gaan - eenvoudiger om te seël as jou deur toe is. Maar dan moet jy dikker plaat gebruik.
En die basis wat hoekyster is aan die binnekan van die bak werk soos 'n bom.

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Sat Jul 09, 2016 8:45 am
by rigardt_esterhuizen
Ek wil nie te hoor gaan nie wanr vir wind resistance, en myne gaan ek nie vir werk gebruik nie soja.

Ek is net bang frameless is niw stewig genoeg noeg nie ek kry vinig n knak of buig in.

En ek hou die dak dop ja, maar alum checker plate kom in twee verskillende sizes darm. 2500x1250 en 3000x1500.

Dankie. Ek het al my sizes gekry ja. WIl nou net die design reg kry.

Dankie vir die raad. Ek werk maar alles deur en oorweeg alle mondelike keuses

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Sat Jul 09, 2016 6:09 pm
by ChrisF
Hier is so paar fotos van n komersiele alu-canopy

Die "buite raam" is van groot profiele, vir ekstra sterkte.

Die ander profiele is heelwat kleiner

Dan n raam vir die deure, sien ook hoe die canopy n "lip" vorm waarteen die deur seel, EN wat keer dat water kan inlek.

Die alu plaat is nogal dun, dink dit is so 2mm.


Moet bysê die manne het begin deur die hele raam op 3D te programmeer, stress analises, en dan die skoolgeld van wat werk en wat nie werk nie ....


Onthou dat an 30x30x2 kan sterker wees as n 20x20x3 ... so dit is nie net die wand dikte nie, maar eerder die profiel .... MAAR, jy het wel wand-dikte nodig vir n ordentlike sweis las, anders moet jy gussets invoeg ....


lekker speel :thumbup:

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Mon Jul 11, 2016 7:34 am
by rigardt_esterhuizen
Dankie

Chrisf kan ek dalk n nader foto kry van die deure en die groot frame se deur gate dalk?

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Mon Jul 11, 2016 2:17 pm
by niclemaitre
Here is my build of an SFA and an IFS canopy:
viewtopic.php?t=36774" onclick="window.open(this.href);return false;

I used 2mm flat plate (cleans easier than checker but does show scratches). On the door I pop riveted 3mmx40mm alu flat bar to the bottom edge of the door which has made the door more than rigid enough that you cannot bend it open. If anyone really wants to get in they can cut the hinges, nothing you can do to stop them.

The roof, front wall and plate on the rear door are simply glued on with Sika, no rivets so no holes to leak.

The frame was 25x38x2mm mild steel

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Mon Jul 11, 2016 3:28 pm
by rigardt_esterhuizen
Ek is bang vir gewone flat alum juis oor krap merke. Gaan te vinig wys. Is seika flex sterk genoeg vir dak? Hoe lank hou dit? Ek wil ook weet watter hinges stel julle voor en watter slotte. Ek soek die mates van hinges en slotte ook.

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Mon Jul 11, 2016 6:15 pm
by ChrisF
Righardt die Ranger is juis nou in die Paarl ....

As jy die wa sien vra vir Paul of jy kan nader kyk. :) Se gerus ChrisF het jou verwys.


Ek het ongelukkig nie nog fotos nie.

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Mon Jul 11, 2016 6:25 pm
by ChrisF
rigardt_esterhuizen wrote:Ek is bang vir gewone flat alum juis oor krap merke. Gaan te vinig wys. Is seika flex sterk genoeg vir dak? Hoe lank hou dit? Ek wil ook weet watter hinges stel julle voor en watter slotte. Ek soek die mates van hinges en slotte ook.
Doen jouself n guns en maak n draai by 4x4Direct se Brackenfell tak - http://www.4x4direct.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;

Hier gaan jy AL die slotte, skarniere, gas lifts ens kry vir jou projek. En sommer nog n klomp goed waaraan jy nog nie eens gedink het nie .... :thumbup:

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Tue Jul 12, 2016 7:07 am
by pietpetoors
Sika is sterk genoeg vir die dak. Die slim manne se jy kan dit net so plak sonder pop rivets, maar ek het pop rivets bygesit net om dubbel seker te maak. Hulle gebruik daai goed ook om karre se voorruite te plak, as hy 'n swaar glas ruit kan plak en vir jare in posisie te hou sal hy die plaat op jou dak ook kan plak.

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Tue Jul 12, 2016 7:11 am
by rigardt_esterhuizen
Waar presies sit 4x4direk in Brackenfel?

En as hy n swaar ruit kan hou kan hy seker n stuk alum ook hou, maar sal maar nogsteeds ook netn paar pop rivits is sit ook, net vir sekerheid.

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Tue Jul 12, 2016 7:31 am
by ChrisF
Rigardt 4x4Direct is in Gemini Straat. Kyk na hul web-link wat ek gepost het, dit het hul adres en kontak besonderhede.

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Tue Jul 12, 2016 8:48 am
by niclemaitre
rigardt_esterhuizen wrote:Ek is bang vir gewone flat alum juis oor krap merke.
Powder coat it then. Costs about R7/kg

All the fittings you can get from either MacNaugtans in Parow, or 4x4 Direct in Brackenfell

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Fri Jul 15, 2016 1:18 pm
by rigardt_esterhuizen
4x4 Direct verkoop die slotte en hinges apart neh?

Mens hoef nie 20 op n slag te neem nie, want ek soek een van elk vir my mates doeleindes.

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Fri Jul 15, 2016 1:53 pm
by niclemaitre
Ya, jy kan net een koop

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Wed Jul 20, 2016 12:58 pm
by rigardt_esterhuizen
Dankie

Besig by werk so sukle om tyd te kry vir teken en verder design.

Sal opsit sodra ek tyd kry weer.

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Wed Jul 20, 2016 1:14 pm
by ChrisF
JA, jy kan klein hoeveelhede koop by 4x4Direct, selfs een op n slag.

Gelukkig is hulle oop op n Saterdag oggend, so jy kan rustig buite werksure daar deur stap en "voel-en-vat" en n beter gevoel kry van jou opsies.

Vra, dalk mag jy sommer daar van die items opmeet. Jy gaan mos later n vrag goed koop.

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Sun Jul 24, 2016 4:13 pm
by KZTE Nut
pietpetoors wrote:Sika is sterk genoeg vir die dak. Die slim manne se jy kan dit net so plak sonder pop rivets, maar ek het pop rivets bygesit net om dubbel seker te maak. Hulle gebruik daai goed ook om karre se voorruite te plak, as hy 'n swaar glas ruit kan plak en vir jare in posisie te hou sal hy die plaat op jou dak ook kan plak.
Hi Piet

Please can you tell us what is the correct Sika to use ? Thanks.

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Sun Jul 24, 2016 5:05 pm
by ChrisF
I see 4x4Direct stocks two types of Sika for making canopies - http://www.4x4direct.co.za/search?contr ... it_search=" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Mon Jul 25, 2016 8:30 am
by niclemaitre
If you powder coat your frame, make sure to roughen up the surface of the powder coat with some sand paper first so that the Sika sticks well. It sticks just fine to the aluminium. Sika 221 or Sika 552At.

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Mon Jul 25, 2016 9:02 am
by Stef
KZTE Nut wrote: Hi Piet

Please can you tell us what is the correct Sika to use ? Thanks.
The alternative for Sikaflex is Soudal SoudaFlex, R70 for a big tube for the caulking gun as opposed to R100 & plenty for a small tube Sika. Got mine from Auto Body & paint in Silverton; I guess most auto body shop should stock it.

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Mon Jul 25, 2016 5:37 pm
by KZTE Nut
Thanks for the info guys :)

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Tue Jul 26, 2016 9:13 am
by niclemaitre
You don't need much Sika, I used one and a bit tubes on my canopy. Beg, borrow and steal every clamp that you can.

Work out how you are going to apply pressure to the middle of the roof. I clamped a beam down across it and slid wedges in underneath the beam.

Position the roof sheet on small spacers above the frame and then add the Sika, that way you can gradually get the roof sheet into position accurately.

Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files

Posted: Tue Jul 26, 2016 1:48 pm
by Stef
I would turn the whole thing upside on a sheet of melamine or plywood & just pack it with weight or use 4 beams with 8 C clamps to clamp it down on the wood sheet