aluwhat????

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

aluwhat????

Post by ecotech »

ek is besig met my eie alucab canopy. ek is jammer maar ek gaan nie R30 000-00 betaal vir die naam nie. ek staan tot dusver op n skamele R5500-00 en hy is amper klaar. wat dink julle?
Attachments
canopy 3.JPG
canopy 4.JPG
canopy 2.JPG
canopy 1.JPG
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
User avatar
2.8 d/cab SFA
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1407
Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
Town: Boksburg
Vehicle: Yamaha R1
Real Name: John
Location: Boksburg

Re: aluwhat????

Post by 2.8 d/cab SFA »

nice, when you finished can give all details?
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
ImageImage
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: aluwhat????

Post by ecotech »

even better. once its done i will think of making and selling it at better then alucab prices. still working on all the fine details like lighting, fittings, etc.

will keep all informed
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: aluwhat????

Post by Niel »

Nice Martin, dit lyk baie netjies :D

ecotech wrote:jammer maar ek gaan nie R30 000-00 betaal vir die naam nie
Stem saam :D
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: aluwhat????

Post by Bushwacker »

Great Martin, ek smaak dit stukkend. Ek dink nou al 'n geruime tyd aan so iets. :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: aluwhat????

Post by ecotech »

net so n klein update oor my alucab. ek is nog besig met die gas bottels se brackets en die jerrycan se brackets. die res van die fitment word die naweek gedoen. sal seker maandag die verdere besonderhede post.
Attachments
alu3.jpg
alu2.jpg
alu1.jpg
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
User avatar
2.8 d/cab SFA
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1407
Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
Town: Boksburg
Vehicle: Yamaha R1
Real Name: John
Location: Boksburg

Re: aluwhat????

Post by 2.8 d/cab SFA »

:thumbup: looks very nice
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
ImageImage
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: aluwhat????

Post by Niel »

Hi Martin, die canopy lyk baie nice maar net n vragie. Hoekom die uistaan knippe/hanvatsels. Is jy nie bang as jy in die bos ry dat die takke ....kan haak ...... nie? Dit is hoekom ek die plat knippe gebruik het. Op n oorgroeide trail soos Takbok bv kon dit maklik gebeur.
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: aluwhat????

Post by ecotech »

hey dis my eerste try. ek gaan die knippe later vervang. ekt darm die knippe in gedagte gehou mar moet iets op he terwyl ek nog besig is met die refinements..

dinge wat nog moet gedoen word
1. rakke moet gefarnish word.
2. die wiring vir die ligte.
3. die shocks op die deur
4. die plat knippe
5. die jerrycan holder
6. die deur seels
7. die cutlery en crockery wat moet in (4 borde, 4 messe, 4 ontbyt bakkies, 4 furke, 4 eetlepels, 6 teelepels, pot, pan, ketel, braai tongs, opskep lepel, sker, brood bord, boord mes, carvery mes, fillet mes, rasper, bottel oopmaker, blik oopmaker ens )
8. die tupperware moet in ( brood blik, food savers ens )
9. gas stoof
10. yskas

ek sal weet wat is wat sodra ek als opgetel het maar ek weet tot dusver staan my spedometer op R5800-00.
die van julle wat dit al gedoen het, wat kort in so n canopy en wat sou jy graag wou in he?

idees en help sal wardeer word
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: aluwhat????

Post by Niel »

vent om die canopy help dust proof
brandblusser(s)
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: aluwhat????

Post by ecotech »

niel ek wil graag weet, ek sien julle het piet se canopy gedoen. nou my vraag is hoe en waar gaan julle met die groceries heen en die kombuis bestaan uit wat als?
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: aluwhat????

Post by ecotech »

so evens van n update. ekt maar min gedoen die naweek met die werk en als maar dis waar ek nou is..
Attachments
alu7.JPG
alu6.JPG
alu5.JPG
alu4.JPG
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: aluwhat????

Post by Niel »

Ek het 2 kompartemente (myne is nog nie klaar nie)gebou maar gebruik net een waarin die 2 plaat stofie vas is. Ek stuur sommer my specs na jou toe dan maak jy myne klaar :oops: . Die kombuis bestaan uit n paar beker houers, 2 plaat stoof en n houerkie vir n plasties bottelkies. Ons het die kos sommer in kratte gesit. Ek het n truckslide wat ek uittrek met n tafel onder dan is die houers nie so swaar nie die kratte hoef nie van die slide af ge haal te word nie.
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: aluwhat????

Post by Niel »

Hier is n pic van on Richtersveld trip - die truck slide was nou nie hier gebruik nie.
Attachments
augrabies_richters280908_all 137 (Large).jpg
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: aluwhat????

Post by ecotech »

lyk nice niel. ek sal graag dit van nader wou sien.

soos jy sien is myne nog nie klaar nie. ek wil net weet hoe het julle die aluminium geweld? ek sien jy het nog baie potential op jou canopy.

ek moet nog net die varnishing klaar maak en die high density foam om al die borde bekers ens in plek te hou selfs al skud die lux op die rofste grondpad heen en weer. ek sou graag jou planne wou sien en weet min of meer wat weeg jou canopy.

ek gaan jou nie skok met myne se gewig nie want ek het n staal raam instede van n aluminium raam en weeg n ton.....

ek kan nie aluminium weld nie so ek moes gaan vir dit wat ek kon doen....
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: aluwhat????

Post by Niel »

Ek sal later nader fotos vat en opsit.
Ek het ook geen idee wat die canopy weeg nie - dit gaan n tyd vat voor ek hom afhaal. Miskien weet Pieter dalk. Ek en Pieter het ook daaroor gepraat sowel as Thys maar ek het besluit alles uit Alu dis ligter maar wel duurder ........

Kyk bietjie hier vir meer indiepte detail http://www.pietpetoors.com/alu_canopy/index.php en dan ook Pieter ene Niel se canopy bietjie verder af op die Build your own heading
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: aluwhat????

Post by ecotech »

ek het al lankal na die canopy van pieter gekyk voor ek even by die forum aangesluit het. dit is wat my die idee gegee het om myne te doen. wel ek wil net weet hoe om aluminium te weld dan kan ek die staal frame verander na aluminium toe. dit sal my seker so 150kg as nie meer spaar nie....
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: aluwhat????

Post by BenHur »

Mmm is dit wat jy doen as jy Berakah toe moet kom :shock: :shock: :shock:

Mooi werk daar. As ek eendag myne doen sal ek ook eerder mild steel gebruik vir die frame. Vir die selfde sterkte aluminium as staal (dikker aluminium nodig om so sterk te wees as 1.6mm staal tubing) het ek gehoor spaar mens net omtrent 30% in gewig, so ek weet regtig nie of dit die moete werd is nie.

Ek kan nie glo dat die frame 150kg weeg nie tensy jy baie swaar staal gebruik het. As jy 1.6mm tubing gebruik behoort hy nie so swaar te wees nie. Herman Engel sinne is ook van rectangular tube gemaak.

http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=14592
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: aluwhat????

Post by ecotech »

bennie nee dis nie net wat ek gedoen het instede van behraka toe gaan nie. ek het stanby gewerk die naweek ook. my raam is gemaak van staal en is uit 1.6mm square tubing (25 x 25). die ding is vrek swaar en dit is hoekom ek net die raam wil verander aluminium toe. ek hoop om n bietjie te spaar. as jy wil kan jy kyk hoe die canopy lyk en my n offer maak. ek sal dan die vol aluminium een maak soos ek graag wou maar eks n poepol as dit kom by aluminium weld. ek sal maar try en kyk of ek dit kan doen. ekt regtig nog nooit getry nie. who knows. maybe kan ek dit doen...
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: aluwhat????

Post by BenHur »

Nee wat teen die prys van aliminium kan jy nie bekostig om op te neek met welds nie betaal maar eerder iemand wat die regte tools het en kan. Het jy foto van jou kaal staal raam, ek kan nie dink hoekom hy so swaar is nie?
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: aluwhat????

Post by ThysdJ »

ecotech wrote:ek wil net weet hoe om aluminium te weld dan kan ek die staal frame verander na aluminium toe. dit sal my seker so 150kg as nie meer spaar nie....
Net as jy soliede staal stawe gebruik het in plaas van tubing.. :shock: :shock:

Aluminium is so ongeveer min of meer een derde van staal se gewig, maar min of meer ongeveer helfte so sterk. Ons bakkies het nie 'n probleem om 'n ton te dra nie, en ons sal hulle nooit so vol laai met kamptoerusting nie, tensy jy army-tentseile rondkarwei.

'n Sterk geboude staal frame vir 'n canopy (Carlo Voetsek laat nou een bou) weeg ongeveer 35 kg. Die bietjie gewig wat jy spaar om aluminium na staal te gaan is nie so baie nie, so ongeveer 'n derde.

My canopy het 'n staal frame want ek kan staal weld, en hy is laag sodat die windweerstand van die daktent minimaal is. Oor gewig is ek nie gepla nie, die Hiluxie kan maar vrag dra... :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: aluwhat????

Post by BenHur »

Ek stem, die frame wat ek en my skoonpa vir sy canvas canopy gebou het van 32mm tube kan ek met 2 vingers optel en met my "unique physique" kon ek op hom spring, hy is sterk genoeg.
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: aluwhat????

Post by ecotech »

wel dir raam is f**£%n sterk as jy verstaan wat ek meen. die raam is op die laod bin van angle iron en die res bo is 25mm square tubbing. die raam is sonder die hout van die rakke nie te swaar nie en 1 persoon kon dit dra. met die 7mm supawood is dit so swaar dat 2 mense gesukkel het om op te tel maar met die aluminium oor ens het 4 van ons gek@k om dit tot op hitler te tel. ek het die ding gans en al te stewing gemaak. ek dink as jy mooi kyk is die raan sterker as n roll cage...

ek gaan januarie begin met project alucab 2...the aluminium revenge.....better, more equipt and lighter...
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: aluwhat????

Post by ThysdJ »

ecotech wrote:wel dir raam is f**£%n sterk as jy verstaan wat ek meen. die raam is op die laod bin van angle iron en die res bo is 25mm square tubbing. die raam is sonder die hout van die rakke nie te swaar nie en 1 persoon kon dit dra. met die 7mm supawood is dit so swaar dat 2 mense gesukkel het om op te tel maar met die aluminium oor ens het 4 van ons gek@k om dit tot op hitler te tel. ek het die ding gans en al te stewing gemaak. ek dink as jy mooi kyk is die raan sterker as n roll cage...

ek gaan januarie begin met project alucab 2...the aluminium revenge.....better, more equipt and lighter...
Bou jy eintlik ingeboude kaste vir 'n lewe? Hoekom so baie supawood? 6mm ply is baie ligter, dis waterbestand en makliker om mee te werk. Geen wonder jou diesel kom nie weg nie.. :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: aluwhat????

Post by BenHur »

Ja nee ek het ook so gewonder. Ek dink nie die gewig probleem lê om die staal nie maar in daai Supawood.
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: aluwhat????

Post by ecotech »

ok so is dit die probleem? ek het gedink om dit st swaai met wood sheeting. ek dink net aan di sterkte van die hout. ek kan dit nog uithaal maar dan moet weer als strip en dis n sission maar ek suppose ek moet.
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
User avatar
Alibaba
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 233
Joined: Mon May 05, 2008 10:22 am
Town: Bellville
Vehicle: 1992 2.2 petrol Hilux DC. Stock-standard bakkie, hanggat, OME leaf springs, Gabriel Safari shocks, BF Goodrich KM2.
Real Name: Ali

Re: aluwhat????

Post by Alibaba »

Jirre, nice! Ek sal een koop as jy dit goedkoop maak eendag. Defnislis.
Alibaba

"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman

ImageImageImageImage
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: aluwhat????

Post by ThysdJ »

jy moet jouself die volgende vraag vra... wil jy al jou bagasie onder die canopy inpak of bo-op... as jy alles bo-op wil laai, maak hom sterk, as jy alles binne-in wil laai maak hom lig en waterdig... As jy 'n daktent bo-op wil sit maak seker die raam kan jou en jou "slaapkamermaat" se gewig dra plus ietsie vir "artikulasie"... :twisted: :twisted: jy het nie supawood kaste binne-in nodig nie, plastiekkratte werk net so lekker.. my canopy wat 'n daktent kan dra (en my kwart-ton gewig) en 'n staalraam het weeg net net meer as die fibreglass ene wat hom vooraf gegaan het...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: aluwhat????

Post by ecotech »

ja ja ja ja.....ok.....i catch the drift now.....sjoe.....genoeg....

ek gaan die naweek die supawood uitruk en n lekker braai hou daarmee terwyl ek die plywood gaan doen. ek het mooi gaan dink oor als en ek dink ek ruk so n bietjie die bus onder die drywer se gat uit.....lol....

ek sal julle op hoogte hou van verwikkelinge en ook ander idees, dis nou te se as daar tyd gaan wees tussen die 7mge(of 7mgte) motor beplanning en spares koopery....

watch this space and keep a eye on hitler.....
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: aluwhat????

Post by BenHur »

Martin

Loer bietjie by plekke wat plastic containers verkoop hulle het baie nice containers (laaie die toetie) vir cheap cheap. Kry die deurskynende soort, dit help as jy kan sien wat binne in is. Dit sal jou even goedkoper kos.
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: aluwhat????

Post by ecotech »

ek het solank van die supawood aluitgeruk en replace en glo my wat n verskil. ek doen nou maar al die hout weer oor. ek het dus al n saving van sowat 40kg gekry deur onodige goed uit te haal en die storie te herdink. sal weer ics plaas as ek klaar is
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: aluwhat????

Post by ThysdJ »

ecotech wrote:n saving van sowat 40kg gekry deur onodige goed uit te haal
Weerligstraal, blits en donderweer :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Post Reply

Return to “Build your own:”