Page 1 of 1

help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sat Jan 08, 2011 7:47 pm
by JJBotes
0823015275

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sat Jan 08, 2011 7:54 pm
by Mud Dog
Sal sien of ek enige iemand in jou wêreld kan opspoor om te help!

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sat Jan 08, 2011 8:33 pm
by Mud Dog
Het onder andere vir Cassie gebel. Cassie gaan vir "Toybox" probeer in die hande te kry. Hy is blykbaar ook in Witbank.

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sat Jan 08, 2011 8:45 pm
by OOOOMS
Hennie Jackson en sy seun is op pad om te gaan help :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sat Jan 08, 2011 8:56 pm
by Mud Dog
Ja, Cassie het my laat weet. Soos ek vir Cassie gesê het, dink ek dat JJ 'n voledige raport hier moet pos as deel van sy 'strafdop'! :lol: ;-)

(Ek glo daar's nou drie voortuie wat vassit nadat hulle die eerste ene wou uithelp. :shock2: en dit het nou intussen ook donker geraak! :( )

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sat Jan 08, 2011 9:12 pm
by CasKru
I also contacted Luke (ORRU). They are stationed in Jhb but if the situation becomes critical (medical or live threatening) the will get a team together

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sat Jan 08, 2011 9:21 pm
by OOOOMS
Het ook vir Okkie gekontak in Middelburg, hy sal gou vir JJ bel en hoor of hulle back-up nodig het....tx Okkie

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sat Jan 08, 2011 9:29 pm
by OOOOMS
Eeerste voertuiG is reedS gerecover, hulle is besig met die 2de een :yahoo: :yahoo:

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sat Jan 08, 2011 9:33 pm
by the BuTch3R
Gents. Don't fall for this scam. Hiluxes don't get stuck :twisted:

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sat Jan 08, 2011 9:39 pm
by Mud Dog
the BuTch3R wrote:Gents. Don't fall for this scam. Hiluxes don't get stuck :twisted:
Apparently they do ...... :shock2:

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sat Jan 08, 2011 9:41 pm
by merwn
Die tweede een is ook nou uit

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sat Jan 08, 2011 9:44 pm
by Royco
WOW!! I'm impressed with this forum!!
Well done guys!!
JJ any foto's ?? :roll:

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sat Jan 08, 2011 9:58 pm
by OOOOMS
Al 3 voertuie nou gerecover!

Danie Hennie vir jou hulp en vrywilligheid om jou tyd op te offer :wink2:

Dankie Okkie vir die bystand en effektiewe kommunikasie :!:

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sat Jan 08, 2011 10:01 pm
by Okkie Van Wyk
Hi dit was nou goeie werk

Almal uit en op pad huistoe JJ sal ons nog die storie kom vertel

EN TERLOOPS N HILUX SIT NIE VAS NIE DIT WORD NET TYDELIK VERTRAAG

Dit laat n man goed voel om te weet dat die kommunikasie werk

THANKS

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sat Jan 08, 2011 10:04 pm
by Mud Dog
OOOOMS wrote:Eeerste voertuis is reed gerecover, hulle is besig met die 2de een :yahoo: :yahoo:
:thumbup: :thumbup: :D:
merwn wrote:Die tweede een is ook nou uit
:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :D: :D:
OOOOMS wrote:Al 3 voertuie nou gerecover!

Danie Hennie vir jou hulp en vrywilligheid om jou tyd op te offer :wink2:

Dankie Okkie vir die bystand en effektiewe kommunikasie :!:
:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :D: :D: :D:
Royco wrote:WOW!! I'm impressed with this forum!!
Well done guys!!
JJ any foto's ?? :roll:
You better believe it, Roy! .... Really great buch of guys!! :thumbup: Well done Okes!! :thumbup: :thumbup: :clap: :clap: :clap:

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sat Jan 08, 2011 10:27 pm
by HennieJ2
Gelukkig het die Patrol homself uit gekry - die Ford en KZ sukkel om te loop as hulle wiele nie grond (modder) onder hulle het nie :lol: Moet seg, die veld is redelik nat en ek dink daai onverwagte bui reen het die manne onkant betrap.

HJ

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sat Jan 08, 2011 10:40 pm
by Thabogrobler
Ag, dit was seker net die verkoning om maatjies te kry vir 'n braai en 'n paar goue koues!

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sat Jan 08, 2011 11:42 pm
by JJBotes
Goeie naand almal

Ek weet nie hoe om vir almal dankie te sê,of eers hoe om Dankie te sê nie.Ek het uit desperaatheid die “post” op die forum geplaas en ek kon nie die reaksie glo nie.Mense het van oral oor gebel en almal was reg om ‘n plan te maak of om nog iemand te bel sou ons nie reg kom nie.

Baie,baie baie,baie, baie baie,baie, baie baie,baie, baie baie,baie, baie baie,baie, baie baie,baie, baie baie,baie, baie baie,baie, baie baie,baie, baie baie,baie,Dankie.

Hennie het ons toe kom uit haal, en dit sommer maklik laat lyk.

Dankie Hennie
Dankie Cassie
Dankie Okkie
Dankie Mark
Dankie almal wat se name ek nie nou kan onthou nie. (ek en name is nie goeie vriende nie)


Ek moet sê, ek het nou darm ‘n paar goed geleer.
1.Blaas jou wiele af
2.Moenie in modder stop nie
3.Loop die pad voor jy hom ry
4.Kry `n winch (my vrou se RGV 250 is te koop of te ruil vir n winch)
5.As jy nie weet wat jy doen nie,kan jy tot `n hilux laat vas sit
6.Mense op die hilux4x4 forum is great mense

Weereens baie dankie almal.

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sat Jan 08, 2011 11:57 pm
by JJBotes
Hier is die pics wat ek geneem het voor dit donker geraak het.
:wave:

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sun Jan 09, 2011 12:25 am
by Zantus
Kon julle nie Toybox in die hande kry nie? Sy V8 Lex met 35's is mos gemaak vir daai modder poeletjies.

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sun Jan 09, 2011 2:26 am
by Mud Dog
Zantus wrote:Kon julle nie Toybox in die hande kry nie? Sy V8 Lex met 35's is mos gemaak vir daai modder poeletjies.
Blykbaar nie, Barto ... maar ek vemoed dat hy en die Lux die verskoning van 'n recovery sou verwelkom het om in die modder te gaan speel. :D:

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sun Jan 09, 2011 5:50 am
by OOOOMS
Zantus wrote:Kon julle nie Toybox in die hande kry nie? Sy V8 Lex met 35's is mos gemaak vir daai modder poeletjies.
Toybox is nou inni Kaap, het ook probeer kontak, seker hy sou kom help het :thumbup:

JJ, daai Isuuz lyk of hy redelik vas was.

Bly julle is darem vinnag daar uit, sonder eenige beserings, seker jou vrou sal nou vir jou 'n winch gaan koop met 'n smile :mrgreen:

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sun Jan 09, 2011 7:55 am
by CasKru
Zantus wrote:Kon julle nie Toybox in die hande kry nie? Sy V8 Lex met 35's is mos gemaak vir daai modder poeletjies.
Ek kon hom toe in die hande kry maar het Kaap toe getrek. So teen die tyd wat die Lexus daar sou uitkom was daai modder al droog :twisted: :twisted:
Maar as ek so na daai fodies kyk is dit beter 'n winch was byderhand om die redding werk te doen. Want hoe verder jy van daai modderspul wegbly hoe beter. En as ek so na daai prentjies kyk wou daai Ford vas sit :mocking: :mocking: :mocking:

JJ..... ons is bly julle het die post geplaas. Dit sou erg gewees het om na die tyd dalk 'n post te gesien het van hoe lank julle gesukkel het en iemand dalk seer gekry het van al die sukkel. :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sun Jan 09, 2011 8:09 am
by swartvark
Julle ouens maak my weereens trots om deel van die forum en 'n Hiluxer te wees!!

Re: help sit vas witbank. 0823015275

Posted: Sun Jan 09, 2011 11:39 am
by 2.8 d/cab SFA
:shock2: :dance1: wow all i can say is glad i am member of this forum, if need help i now know my call will be answered, well done guys!