Page 1 of 1

So bietjie in die poefies

Posted: Wed May 28, 2008 10:54 am
by Bosvark
Ek dink hulle is so bietjie in sh#t staat

Re: So bietjie in die *a*

Posted: Wed May 28, 2008 11:13 am
by ToyX4
Vertel ons bietjie meer. asseblief man.
Waar was dit? Wat het die ouens gedink?

Re: So bietjie in die *a*

Posted: Wed May 28, 2008 11:22 am
by ThysdJ
Dis Johan Badenhorst se Voetspore span... mmmm het hulle bietjie misgis met die spring gety in Angola.. Daar was 'n kort stukkie in die nuwe WEG tydskrif hieroor gewees. (Junie uitgawe)

Re: So bietjie in die *a*

Posted: Wed May 28, 2008 11:26 am
by ToyX4
Wou se dit lyk soos die Voetspore voertuie die.

Re: So bietjie in die *a*

Posted: Wed May 28, 2008 11:28 am
by ThysdJ
Bietjie benoude boude daai... :shock: :shock: :shock:

Re: So bietjie in die *a*

Posted: Wed May 28, 2008 11:53 am
by ToyX4
Nie eers n Toyota sal uit daai *a* uit kom nie.

Weet julle of die water toe verder op gekom het? Kon hulle die voertuie red?

Gaan nou nie die Weg koop net vir dit nie. Of ek sal by Spar gaan rooflees :mrgreen:

Re: So bietjie in die *a*

Posted: Wed May 28, 2008 11:55 am
by ThysdJ
Nee hulle het nie veel gese nie, dit was letterlik 2 lyntjies met die prenkies... :shock: :shock:

Re: So bietjie in die *a*

Posted: Wed May 28, 2008 12:20 pm
by CasKru
Mens kry nie pille vir domgeit nie.

As ek so na die foto's kyk, lyk dit vir my so al asof die water al daar gesak het en dat die voertuie onder water was. Hoekom ek so sê is omdat daar geen spore voor of rondom die voertuie is nie en omdat die sand ook so mooi flush is teen die body..moes in gespoel geword het :shock:

Re: So bietjie in die *a*

Posted: Wed May 28, 2008 2:06 pm
by Scooter

Re: So bietjie in die *a*

Posted: Wed May 28, 2008 2:24 pm
by ToyX4
http://www.voetspore.co.za/dagboek.php? ... rticle=125

Hier is die dagboek inskrywing van die dag se gebeure

Re: So bietjie in die *a*

Posted: Wed May 28, 2008 3:03 pm
by CasKru
Die naam Doodsakker is 'n baie goeie clue dink ek! :twisted:

Re: So bietjie in die *a*

Posted: Wed May 28, 2008 3:14 pm
by ThysdJ
laat dit nou vir ons almal 'n les wees... :roll: :twisted: :?

Re: So bietjie in die *a*

Posted: Wed May 28, 2008 3:26 pm
by CasKru
Kaspaas wrote:laat dit nou vir ons almal 'n les wees... :roll: :twisted: :?
Moet nooit saam met 'n Dasbin ry nie want dis die goed wat gebeur! :twisted:

Re: So bietjie in die *a*

Posted: Wed May 28, 2008 3:30 pm
by ThysdJ
CasKru wrote:Moet nooit saam met 'n Dasbin ry nie want dis die goed wat gebeur! :twisted:
Ding Dong... :twisted: :shock:

Re: So bietjie in die *a*

Posted: Wed May 28, 2008 3:48 pm
by CasKru
Iemand daar?

Re: So bietjie in die *a*

Posted: Wed May 28, 2008 4:00 pm
by ThysdJ
CasKru wrote:Iemand daar?
Jy is die man wat saam die Dasbins ry... Hier in die Kaap het ons hulle klaar uitgeskud.. :twisted: :twisted: :twisted:

Re: So bietjie in die *a*

Posted: Wed May 28, 2008 4:27 pm
by CasKru
I'm trying to let him see the light! :twisted: :twisted:

Re: So bietjie in die *a*

Posted: Wed May 28, 2008 4:31 pm
by ThysdJ
Ons moet klaarkom met Niel en Bosvark... :twisted: :? :twisted: :shock:

Re: So bietjie in die *a*

Posted: Wed May 28, 2008 5:05 pm
by CasKru
My innige simpatie

Re: So bietjie in die *a*

Posted: Wed May 28, 2008 10:18 pm
by BenHur
Kaspaas wrote: Jy is die man wat saam die Dasbins ry... Hier in die Kaap het ons hulle klaar uitgeskud.. :twisted: :twisted: :twisted:
Jy meen al die dastbins het reeds weggeroes

Re: So bietjie in die poefies

Posted: Thu May 29, 2008 7:24 am
by ThysdJ
BenHurBul wrote:Jy meen al die dastbins het reeds weggeroes
Yip... in die nag as die krieke stilraak kan jy hulle hoor roes... :twisted:

Re: So bietjie in die poefies

Posted: Thu May 29, 2008 1:54 pm
by TopHilux Hilton
Dis waar n winch koning kraai...... :twisted:

Grou gat in sand, sit spaarwiel in die gat met kabel daaraan vas, gooi gat toe, en winch bakkie uit of verder op teen die duin. Dan recover jy die ander een wat vassit.... :idea:

Re: So bietjie in die poefies

Posted: Tue Jul 01, 2008 11:37 am
by Bosvark
Briljante idee
TopHilux Hilton wrote:Dis waar n winch koning kraai...... :twisted:

Grou gat in sand, sit spaarwiel in die gat met kabel daaraan vas, gooi gat toe, en winch bakkie uit of verder op teen die duin. Dan recover jy die ander een wat vassit.... :idea: