Page 1 of 1

All 4 Adventure Australia OOPS

Posted: Tue Nov 05, 2013 11:41 am
by WayneSchalk
Shoe :shock:

phpBB [video]

View Original

Re: All 4 Adventure Australia OOPS

Posted: Tue Nov 05, 2013 11:58 am
by CasKru
Ooops

Re: All 4 Adventure Australia OOPS

Posted: Tue Nov 05, 2013 12:05 pm
by ThysdJ
ja ooooops!!! :twisted: :twisted:

Re: All 4 Adventure Australia OOPS

Posted: Tue Nov 05, 2013 12:13 pm
by Nick S
:shock2:

Re: All 4 Adventure Australia OOPS

Posted: Tue Nov 05, 2013 12:19 pm
by Cleaner
:shock:

Re: All 4 Adventure Australia OOPS

Posted: Tue Nov 05, 2013 12:33 pm
by CasKru
Ek dink daai cruiser het bietjie moeg geword... toe gaan le hy so bietjie om 'n uiltjie te knip

Re: All 4 Adventure Australia OOPS

Posted: Tue Nov 05, 2013 4:04 pm
by Hangover
Snatch block saam die winch sou werk sal ek dink...

Re: All 4 Adventure Australia OOPS

Posted: Tue Nov 05, 2013 4:42 pm
by Genissie
die manne was te haastig vir die gety, maar die winch sou darem sekerlik die beter opsie gewees het.
soms maak mens net die verkeerde besluit uit haastigheid uit, maar so leer ons, snatch in n reguit lyn !!!!
dis net sad, die manne was nie onverskillig nie, en het nou baie drama

Re: All 4 Adventure Australia OOPS

Posted: Tue Nov 05, 2013 4:55 pm
by CasKru
Hulle noem daar hulle kon nie die winch gebruik nie want daar was fout met die cruiser se brieke... maar dan moes hulle 'n ander plan gemaak het met 'n anker

Re: All 4 Adventure Australia OOPS

Posted: Tue Nov 05, 2013 4:56 pm
by Oupa Stig
Ek wil my al verbeel hul het die winch probeer aan die begin. Jou winch is seker ook net so goed soos die anker voertuig se remme/grip, en op daai snotterige spul lyk dit maar moeilik! En hoe meer die gety inkom hoe papper raak die grond!
wonder hoe die storie toe op die einde uitgewerk het? Een voertuig in die dam, ander halfpad in die dam en op sy sy. Ja. "Oops".

Re: All 4 Adventure Australia OOPS

Posted: Tue Nov 05, 2013 5:12 pm
by Froll
:shock: :shock:

Re: All 4 Adventure Australia OOPS

Posted: Tue Nov 05, 2013 5:22 pm
by Genissie
ek het net die visual, geen audio by die kantoor nie, so sorry, het nie die comments kon kry ni.
dis altyd maklik om met nabetragting die beter uitweg te he, maar die angle pull was sy dood.
mens verwag nie so iets nie, en mens kon sien die ou het nie sy veiligheids gordel aangehad nie, hoop nie die cruiser is bo op hom of n arm of iets nie
soos ek vroeer gese het, di ouens was nie rerig roekeloos nie, net n stupid fout begaan.
ek gun niemand skade of moeilikheid nie, maar ek lag maar as dronk of "slim" ouens wat nei raad volg nie so bietjie sukkel en n les leer, bedoelende die lot wat rerig onvrskillig is soos die video's van vroeer oor die tow-ball pulling.
maar ongelukke gebeur elke dag met enige een van ons, afgesien van hoe versigtig en ervare jy is.
soms is mens net eenvoudig opgestress, moeg, en in die knyp en jy doen wat ook al dit vat