Page 1 of 1

Help!! ons sit vas.

Posted: Sun Apr 19, 2009 6:45 pm
by Engel
By mahem gaan speel en n girl kom deur die bosse al gillend! help asb! ons sit vas!

Daar gekom toe le daai manne in daai geel turf!!

Re: Help!! ons sit vas.

Posted: Sun Apr 19, 2009 6:56 pm
by ToyX4
Herman, is dit Jurgen daai? Lyk soos sy Hilux

Re: Help!! ons sit vas.

Posted: Sun Apr 19, 2009 7:11 pm
by Engel
weet nie, maar dis 2 smart laaities daai. Ek het my tyre ge debead en dit was n plesier om my weer te help!

Re: Help!! ons sit vas.

Posted: Sun Apr 19, 2009 8:01 pm
by ToyX4
Ek kan nie mooi op jou foto sien nie, maar die ou by die deur lyk soos Jurgen. Is sy canopy ook so kleur soos sy bakkie.
Jurgen is n lid hier.

Was die tou toe darem styf genoeg om die datsun uit te stoot :?: :twisted:

Re: Help!! ons sit vas.

Posted: Sun Apr 19, 2009 10:42 pm
by Bfreesani
CLIP0031_0001.jpg
Jy het hom a harde pluk gegee, toe hy uit die modder kom, is albei wiele sommer in die lug

Re: Help!! ons sit vas.

Posted: Sun Apr 19, 2009 10:48 pm
by BenHur
Jip dis onse vriend Jurgen se wa daai ek is redelik seker. :think:

Re: Help!! ons sit vas.

Posted: Mon Apr 20, 2009 6:23 am
by CasKru
Lyk vir my ook soos ons vriend Jurgens.... maar die groter probleem hier is hoekom het julle ons nie genooi om te kom saam speel nie?

Re: Help!! ons sit vas.

Posted: Mon Apr 20, 2009 8:07 am
by Bfreesani
CAS, dit was a speel sessie wat deur laas week gegroei het op die http://www.nissan4x4.co.za forum gereël deur die voorsitter. Maar almal is altyd welkom.. Jy gaan moet kyk op die ander forums, daar is altyd dinge wat aan die gang is.

Re: Help!! ons sit vas.

Posted: Mon Apr 20, 2009 9:53 am
by CasKru
Bfreesani wrote:CAS, dit was a speel sessie wat deur laas week gegroei het op die http://www.nissan4x4.co.za forum gereël deur die voorsitter. Maar almal is altyd welkom.. Jy gaan moet kyk op die ander forums, daar is altyd dinge wat aan die gang is.
Nee ek spot sommer... sou nie die naweek wat verby is kon speel nie. :thumbup: :wink:

Re: Help!! ons sit vas.

Posted: Mon Apr 20, 2009 1:37 pm
by Jurgen
lol julle d@nners ja dis mos ek daai... wie anders is so mal om "alleen" te gaan 4x4 (mind you ek het op die forum gepost dat ek gaan gaan maar niemand het reageer nie) Gelukkig was daar baie ander mense so dis darem nie heeltemal alleen nie... ek wil woensdag weer gaan so laat weet asb wie my gaan kom uitsleep ;)

Ja jitte ekt amper gerol met daai uitsleep slag... ek se nog ewe dis nie 'n snatch strap die nie maar dalk moet die datsun vet gee anders kom die hilux nie uit nie? lol nee eks baie dankbaar dat julle my gehelp het dankie Herman! Darem is die tou en recovery points op albei voertuie nou goed getoets ;)

Dit was my eerste keer by mahem en ekt dit baie geniet! Almal moet my asb laat weet as julle gaan speel want ek kan nie genoeg kry van die 4x4ing nie!

Re: Help!! ons sit vas.

Posted: Mon Apr 20, 2009 4:09 pm
by King Rat
There's a lot of quiet men on the site :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Help!! ons sit vas.

Posted: Mon Apr 20, 2009 5:29 pm
by hentey
Now that you mention it................Coenie,what can be the reason :?: :?: :?: :?:

Re: Help!! ons sit vas.

Posted: Tue Apr 21, 2009 4:26 pm
by 2.8 d/cab SFA
:P you sat fast, how long did it take to get out?

Re: Help!! ons sit vas.

Posted: Tue Apr 21, 2009 4:35 pm
by Zantus
Ag nee man Jurgen, het jy nog nie jou les geleer nie, gaan 4x4 jy nog steeds alleen? Gedink jy sou geleer het na ek jou daai keer in die donker uit water gat kom sleep het hier buite PE in die bosse.

Ek's ten minste bly die ou hilux doen nog sy ding!

Re: Help!! ons sit vas.

Posted: Thu Apr 23, 2009 8:29 am
by Jurgen
lol ja nee jong darem nie heeltemal alleen nie - daar was heeltyd mense wat ook maar daar rondgery het... maar ja ek was toe weer gister daar samet 'n NISSAN.... ouens ek gaan nou eers hier in ford se canteen vreet - kos is amper lekkerder as my ma sinne toe ek nog in pe was - en dan sal ek so bietjie 'n trip report vir julle doen oor die NISSAN.... cheers for eers

Re: Help!! ons sit vas.

Posted: Thu Apr 23, 2009 10:12 am
by Jurgen
Net so paar pics van gister... let net asb op die maak van die voertuig wat gaan swem het... lol toemaar na die tyd het ons lekker saam gespeel en het mekaar altwee 2 keer moes uitsleep...

Re: Help!! ons sit vas.

Posted: Fri Apr 24, 2009 11:47 pm
by Engel
ek was deur daai watergat vroer die dag, Het sy electrics nat geword?

Re: Help!! ons sit vas.

Posted: Tue Apr 28, 2009 7:56 am
by Jurgen
nee, hy het nie sulke lekker tires op nie en het toe vasgesit. Water was in sy voertuig maar darem het hy nie skade nie.