Page 1 of 1

Krag van snatch strap

Posted: Tue Jun 16, 2009 9:22 pm
by merwn
Ek en 'n vriend het sondag gaan speel ek met my lux en hy met sy nissan.Die plek is in Kriel op 'n stuk veld daar 'n modder strook wat hulle die mud run noem swart turf daar het nog nie een dit reg gekry om van die onder punt tot bo uit te kom nie het toe maar op 'n ander kol modder gaan speel toe gaan sit die nissan vas ek bedoel hy het omtrend vas gesit eerste trek toe breek my gewone strap. toe weet ek daar is net een ding en dit is die snatch strap.Is maar nog nuut in die soort ding nog in die leer stadium met die eerst trek gebeer daar niks met die tweede trek toe hoor ek iets klap en kraak op die lux en toe kom die nissan uit .Toe ek uitklim en ondersoek instel toe weet ek wat die klap was,eerstens my een lig was flenters en my onderkant van die bak so duik in en die ergste was dat die recovery punt wat met twee HT boute vas is is daar nou net een die ander een het van waar die gat is die staal oop geskeer tot onder uit,ons was baie gelukkig dat niemand seergekry het nie.Ons het baie geleer en besef hoe sterk daai recovery is en hoe gevaarlik dit kan wees.Het photo's geneem sal dit later op laai.

Re: Krag van snatch strap

Posted: Tue Jun 16, 2009 9:29 pm
by CasKru
Ja nee kyk. Die kragte wat daar betrokke is is ongelooflik. Ek dink jy praat hier van naby die 8 ton of miskien nog meer. Daai is presies die rede hoekom mens se recovery punt verkieslik so naa as moontlik aan die chassi moet wees / vas wees.

Sorry om te hoor van julle skade maar bly om te hoor niemand het seer gekry nie. :thumbup:

Re: Krag van snatch strap

Posted: Tue Jun 16, 2009 9:35 pm
by merwn
die punt was op die chassy vas ek dink hy was miskien net te lank
Hier is die photos

Image
Image
Image

Re: Krag van snatch strap

Posted: Tue Jun 16, 2009 11:22 pm
by Mud Dog
:wth: :o:
Nick, I have never seen a tear like that one before! I have however seen those holes worn or elongated. The standard double-pipe back bumper has a step-down bracket from the chassis and has leverage over those bolts when towing. What I have done to mine is to weld a length of 5 x 50 mm flat bar gusset to the inside of the chassis rail and redrill the holes after building up the wear. Then I lengthened the bumper mounts and drilled a third hole, bolted the bumper in and welded the nuts in place on the inside so that they cannot shift. I dare say it is infinitely stronger now, and have from time to time used the tow hitch as a recovery point without any problems. The possibility still exists though, that I will one day bend the pipe bumper if I continue to use this as a recovery point. :problem:

Re: Krag van snatch strap

Posted: Thu Jun 18, 2009 8:22 am
by ThysdJ
Powerful stuff. There is proof of why people should be very careful when doing kinetic recoveries. The forces involved is just mind blowing. :shock: :shock: :shock: :shock:

Re: Krag van snatch strap

Posted: Wed Sep 02, 2009 8:20 pm
by merwn
Ek het die suspention reg gemaak en is besig om 'n towbaar en bumper vir agter te bou sal pix neem en op sit

Re: Krag van snatch strap

Posted: Mon Sep 21, 2009 3:59 pm
by merwn
Het toe my suspension versterk en towbaar en bumper gebou hier is die picks
Die kant plate is 10mm staal en sit vas met 6 X M16 Ht boude per kant dit lyk seker oordoen
maar ek weet hy sal nie meer so skeur nie nou kan ek sommer 2 landie's of nissan's op een slag recover


Image

Image

Image

Image

Image

Image

Re: Krag van snatch strap

Posted: Mon Sep 21, 2009 4:23 pm
by george
Dit lyk nou sommer sterk :thumbup: :thumbup: Pasop net dat jy nie nou jou chassis buig nie.
Ek het ook al so 'n ongeluk gahad.Nou probeer ek eers die bakkie wat vasit goed loskry.Grawe en hi-lift jack(ook maar lekka gevaarlik) voor ek hom snatch.

P.S Ek like daai guide wat jy op het vir die spaarwiel slinger.Puik idee

Re: Krag van snatch strap

Posted: Mon Sep 21, 2009 5:31 pm
by Mud Dog
Lekker strong now Nick! :thumbup: .... even overkill if I dare say so. :wink:
it will take some serious forces to break it now! :D: