Page 1 of 1

Lekker speel !

Posted: Fri Oct 23, 2009 2:09 pm
by Vissie
Op 26 September het ons n lekker GTG gehaad met n goeie paar ouns.Die trip report is al klaar in maar moes net die met hulle deel.Ons het n baie lekker roete gery tussen Nelspruit en Sabi op n plaas.Ek het vir Castos gesmeek vir n biejdie modder maar ongelukig was die trail n biedjie droog gewees.Nadat ons die trail klaar gedoen het kom ons toe op n lekker moddergaatjie af wat ek mos voor gevra het.Die eerste keer het ek lekker deur gekom met genoeg momentum en per geluk die lekker diep gat wat Castos " vergeet het " om ons van te vertel.Nou ja , dit was nie nie so moeilik nie.Kom ons probeer weer vanuit n ander angel en met minder momentum, ek wil mos sien wat maak die Big Horn Muds.Die gat het ek genader van die linker kant af en in die modder gat gedraai om na die lekkerder modder toe te gaan en dan teen die wal uit.En daar word my Gig Horn Muds binne sekondes racing slicks :mrgreen: Ek was in met verduidelikings van die kant af voorentoe en agtertoe maar kon nie hoor bo die gedreun van die diesel motor hoe ver terug nie :clap: Iedergeval daar sit ek prisies waar die lekkerrrr gat was.My ou maater Maruis het my van agter af gesnatch met die kenetiese tou wat my baie verbaas het.Maruis ek glo nie jy sal om gee nie maar hier kom die tweede deel van die stoorie.Marius het toe gesien hoe lekker ek gespeel het en vort is hy ook deur die gat.Amper gemaak maar die bultjie wou net nie die bakkie deur laat nie en daar sit my ou maater ook.Soos met alles in die lewe loop alles in n sirkel.Ek het toe my winch kabel nader gebring en hom weer van voor af gerecover.Van daar af sal daai gat bekend staan as " Polisieman se Gat " gedoop deur my en Marius omrded ons altwee oud polisiemanne is.Dankie Marius dit was n lekker speel sesie gewees.Dalk sal die ander ouns op die wal dalk ook probeer :mrgreen:
P1020084.JPG
P1020084.JPG (51.35 KiB) Viewed 7098 times

Re: Lekker speel !

Posted: Fri Oct 23, 2009 2:13 pm
by Vissie
Marius recover my van agter met snatch strap

Re: Lekker speel !

Posted: Fri Oct 23, 2009 2:15 pm
by Vissie
Hier is dit Marius se beurt

Re: Lekker speel !

Posted: Fri Oct 23, 2009 2:16 pm
by Vissie
Hier winch ek my modder maater

Re: Lekker speel !

Posted: Fri Oct 23, 2009 2:22 pm
by Vissie
Die twee modder maats

Re: Lekker speel !

Posted: Fri Oct 23, 2009 4:15 pm
by legend35
Dit was leker maar ek het geweet ek sal dit nie maak nie.Maar julle twee was groot sports en dit het die dag baie lekker gemaak.

Re: Lekker speel !

Posted: Fri Oct 23, 2009 4:51 pm
by Vissie
Johan, jy moes die ou se gesig sien toe ek met my bakkie by die valet plek aan kom.Ek het hom voor ek in gery het gevra wat sy prys was voor hy die bakkie gesien het.Maar dit was lekker sports gewees, jy is reg.

Re: Lekker speel !

Posted: Fri Oct 23, 2009 8:15 pm
by legend35
Ek hoop ons kan dit sommer gou weer doen.

Re: Lekker speel !

Posted: Fri Oct 23, 2009 8:41 pm
by Engel
twee toys offroad!! dis moeilikheid soek!!!

lyk lrkker!!

Re: Lekker speel !

Posted: Fri Oct 23, 2009 10:16 pm
by legend35
Kom join ons volgende keur.

Re: Lekker speel !

Posted: Sun Nov 22, 2009 7:56 pm
by Castos
Boys, daai gat is 'n ander man. Hy het nou al 2 sfa, verdink alles waaraan jy dink laat vas sit soos 'n cruiser met 35's op. locker voor en agter met 'n 4500 efi supercharged, en nog 'n paar wille dinge met lexus motorsin. Dan op 'n dag wat die manne soos konfettie lĂȘ, ry 'n tannie met 'n BT50 stock standard tussen almal deur en stop aan die ander kant.

Vissie daai gat is nou weer heeltemal vol water, nou is dit lekker speel. Alles om jou daar op die fotos, is nou net water.

Re: Lekker speel !

Posted: Sun Nov 22, 2009 8:06 pm
by OOOOMS
Klink na pret Reynardt :thumbup: Maar moet in Vissie se verdediging se sy voorwiel het in daai gat redelik diep vasgesit.

Die BT50, het dinge mooi uitgekyk en om al die gaatjies gery, cheat!