Page 1 of 1

lrp

Posted: Mon Feb 03, 2014 10:43 am
by koppies
kan iemand vir my se watse petrol om in my hilux te gooi die engin is in 2006 by agente gekoop 2.2 4y. ek sien baie garages hou nie meer lrp aan nie net unleaded.

Re: lrp

Posted: Mon Feb 03, 2014 10:52 am
by CasKru
Welkom Andre. Ek gooi ULP in my 1994 2.4p al vir die afgelope 5 jaar... nog geen probleme nie

Re: lrp

Posted: Mon Feb 03, 2014 10:57 am
by Thunder02
Welcome Andre :wave:
The other alternative is to go via Botswana for fuel. :tease: Also need to check what I can through into the UNO once up and running.

Re: lrp

Posted: Mon Feb 03, 2014 12:07 pm
by LouisZ
In die 4Y kan jy unleaded ingooi. Geen pyne!!!

Re: lrp

Posted: Mon Feb 03, 2014 12:47 pm
by koppies
baie dankie julle