China - 430 million kilowatts of green energy

Here we discuss various alternative energy solutions. From converting your car to electricity to converting your home to be off the grid.
Post Reply
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10358
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Sun Jan 18, 2015 11:17 am

China's renewable energy generation capacity reached 430 million kilowatts by the end of 2014, accounting for 32 percent of the country's total power capacity, said Shi Lishan, deputy director general of the New and Renewable Energy Department of the National Energy Administration during the fifth session of the International Renewable Energy Agency Assembly held in Abu Dhabi.
http://www.chinadaily.com.cn/china/2015 ... 341195.htm" onclick="window.open(this.href);return false;

Image
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC. Rear diff-lock, Red Peppor Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Kirisun radio, West Coast Rust, Mikem Rear Suspension, Ball Joint Spacers in front, 25watt LED Spots

User avatar
hansman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 244
Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux sfa
Real Name: hans
Location: Pretoria-Noord
Contact:

Sun Jan 18, 2015 12:29 pm

Middag
Ons het see reg rondom ons kan verykte iraan maak ons het wind ons het son ons kort net n regering met wilskrag en minder korupsie. Opdie plaas staan die pot op die vuur en kook dan kom se die "coockboy"daar is nie mieliemeel nie dan was ek gister by die kooperasie geen vooruit beplanning nie
Groete
Hansman&Vaaltyn

User avatar
Bugzy
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 658
Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
Real Name: Buks
Club VHF Licence: X56
Location: Zuurplaat
Contact:

Mon Jan 19, 2015 7:33 am

hansman wrote:Middag
Ons het see reg rondom ons kan verykte iraan maak ons het wind ons het son ons kort net n regering met wilskrag en minder korupsie. Opdie plaas staan die pot op die vuur en kook dan kom se die "coockboy"daar is nie mieliemeel nie dan was ek gister by die kooperasie geen vooruit beplanning nie[/color]
Groete
Hansman&Vaaltyn
Ek is bly ek is nie die enigste een met die probleem nie

User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10358
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Mon Jan 19, 2015 8:36 am

ons kort net n regering met wilskrag en minder korupsie
en minder self verryking en minder rasisme.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC. Rear diff-lock, Red Peppor Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Kirisun radio, West Coast Rust, Mikem Rear Suspension, Ball Joint Spacers in front, 25watt LED Spots

User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1391
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Tue Jan 20, 2015 6:42 am

Dis baie oulik... Chine verskaf +-10 keer meer RENEWABLE energy as wat EKSDOM in totaal kan verskaf...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Tue Jan 20, 2015 8:15 am

So die chinese praat van "groen" ...

tog is hul een van die lande met die vuilste lug en meeste besoedeling ....


Hulle praat van geen korrupsie ... laas maand was n senior beampte ondersoek omdat hy n duur "belt" gedra het !!


klink so mooi - en JA ek wens ons kon die deel hier by ons ook hê ....



MAAR, kyk na hul slawe arbeid ....

kyk na die lewens gehalte van die gemiddelde werker ......

User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1391
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Tue Jan 20, 2015 1:01 pm

ChrisF wrote:So die chinese praat van "groen" ...

tog is hul een van die lande met die vuilste lug en meeste besoedeling ....


Hulle praat van geen korrupsie ... laas maand was n senior beampte ondersoek omdat hy n duur "belt" gedra het !!


klink so mooi - en JA ek wens ons kon die deel hier by ons ook hê ....



MAAR, kyk na hul slawe arbeid ....

kyk na die lewens gehalte van die gemiddelde werker ......
Was die belt ding nie in suid korea nie?
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Tue Jan 20, 2015 6:52 pm

Hangover wrote:
ChrisF wrote:So die chinese praat van "groen" ...

tog is hul een van die lande met die vuilste lug en meeste besoedeling ....


Hulle praat van geen korrupsie ... laas maand was n senior beampte ondersoek omdat hy n duur "belt" gedra het !!


klink so mooi - en JA ek wens ons kon die deel hier by ons ook hê ....



MAAR, kyk na hul slawe arbeid ....

kyk na die lewens gehalte van die gemiddelde werker ......
Was die belt ding nie in suid korea nie?
nou vra jy n ding .... glo dit was een van di komunistiese gedeeltes - die wat die drag die korrupsie dadelik verklap het ... daai manne verdien nie daai tipe geld wettig nie.


maar watter een van daai lande .... sorry, kan nie nou geld daarop sit nie.

User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10358
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Tue Jan 20, 2015 7:24 pm

tog is hul een van die lande met die vuilste lug en meeste besoedeling ....
Dit is presies hoekom hulle werk maak daarvan.
Hulle het nou selfs 'n beperking geplaas op die verkoop van voertuie.
Wanneer die lug baie vuil raak in groot stede soos Beijing, dan plaas hulle 'n verbod op die gebruik van bestaande voertuie.
Hulle praat van geen korrupsie ... laas maand was n senior beampte ondersoek omdat hy n duur "belt" gedra het !!
Hulle vat hulle staatsamptenare vas ja, as dit lyk of 'n staatsamptenaar luuks lewe word hy ondersoek. En as hy skuldig bevind word, word daar actually iets aan hom gedoen, hy word nie bevorder soos by ons nie.
MAAR, kyk na hul slawe arbeid ....
Ek het dit nog nie beleef nie en was al 3 keer daar.
Al die mense met wie ek sover te doen gehad het verdien almal "goeie" salarisse. Dalk nie die belaglike salarisse (R100k per maand) wat ons hier sien nie. 'n Bestuurder by fabriek sal so R15k per maand verdien, 'n kelner by restaurant so R2.5k tot R3k per maand.

Hulle het werkloosheidsyfer van iets soos 2%. Ek sal eerder wil sien dat ons 27% werklose mense elkeen R1500 per maand verdien eerder as wat hulle werkloos is. Is werk vir 'n lae salaris regtig slawe arbeid? Of is dit beter as om niks te verdien?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC. Rear diff-lock, Red Peppor Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Kirisun radio, West Coast Rust, Mikem Rear Suspension, Ball Joint Spacers in front, 25watt LED Spots

User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1206
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Tue Jan 20, 2015 8:25 pm

Die ding met die Chinese is dat hulle beplan in terme van 50 en 100 jaar periodes. Hulle praat nie van wat hulle oor 10 jaar beplan nie, hulle beplan baaaaie verder vooruit.

China het gesien hoe die Weste die wêreld domineer, en besluit dat die beste plan vir hulle kommunisme is.
Hulle was nooit hardcore soos die Russe nie, hulle het bloot die sisteem gebruik, en was altyd bereid om daai sisteem te verwring vir hulle eie doeleindes. Waar het jy nou gehoor van 'n kommunistiese land wat meeste van die wêreld se goetters maak? En as daai goeters cheap en nasty is, dan is dit OK, laat die cheap goed die besigheid bevonds, maar leer om beter kwaliteit ook te maak. Vandag kan jy bykans enigiets uit China bestel oor die internet, van die kwaliteit wat jou sak pas. En dit sluit goed in wat blerrie goed gemaak is.
Hulle het doelbewus hul industrië opgesit om so goedkoop en effektief moontlik te loop, en as dit besoedeling veroorsaak, tough, want daai selfde industrië is nou in 'n posisie om "groen" te gaan want hulle het die kennis en geld. Geld wat hulle gemaak het uit cheap drek aan ons te verkoop. Kennis wat hulle gekry het deur te kyk wat ander doen, en dan dit nie net self te doen nie, maar alles self te vervaardig.

Ek het baie respek vir die Chinese.
En ek is vrek bang vir hulle.
Hulle is klaar stilweg besig om Afrika oor te vat, en DAN gaan Afrika weet wat dit is om ge"colonise" te wees en om te moet WERK vir jou pap. Afrika sal smag na die goeie ou dae van Jan van Riebeeck...
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.

Post Reply

Return to “Alternative Energy”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users