Page 2 of 3

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Tue Nov 22, 2011 6:58 am
by Ou vale1
SuidWes wrote:Koos, kan jy sommer ook uitvind hoe laat die hekke Vrydagaand sluit - Sal eers na vyf hier kan wegkom.... Anders sal ons ook vroeg Saterdaoggend daar wees.
Daar is deurnag iemand by die hek, as dit nog dieselfde ou is, sy naam is Roy.

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Tue Nov 22, 2011 7:13 am
by SuidWes
Dankie Koos!

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Tue Nov 22, 2011 7:02 pm
by Ou vale1
I need to send a list through to Thaba Monate with the names of all attendees for them to control access. I will be using your forum names (my appologies, I do not know everyone by name and surname yet :oops: ) so please use your forum name when reporting at the main gate and you will be directed to your correct stand. I also need the names of members who will be coming as day visitors for the same reason. Even if you're not 100% sure of attending add your name as I don't want to be called to the gate everytime someone unexpected arrives.

Traveller
Sebata

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Tue Nov 22, 2011 7:27 pm
by legend35
Kan nie meer wag nie. :dance1:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Tue Nov 22, 2011 7:47 pm
by The Legend
Ou vale1 wrote:I need to send a list through to Thaba Monate with the names of all attendees for them to control access. I will be using your forum names (my appologies, I do not know everyone by name and surname yet :oops: ) so please use your forum name when reporting at the main gate and you will be directed to your correct stand. I also need the names of members who will be coming as day visitors for the same reason. Even if you're not 100% sure of attending add your name as I don't want to be called to the gate everytime someone unexpected arrives.

Traveller
Sebata
Sorg net dat ek nie voor die lys by Thaba Monate aankom nie. :laugh2: :laugh2:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Wed Nov 23, 2011 10:38 am
by Stef
Ons sal Vrydag oggend die laaste proviante aanskaf en dan soos beesmis maak en in die pad val. Het gedink aan so 12 -1 uur se koers saam met die kombuis spesialis en die ligte grootmaat verskaffer :mrgreen: Wat sê julle, hoe laat ry julle of weet julle nog nie? My praat-praat is geprogrameer & als :thumbup:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Wed Nov 23, 2011 5:39 pm
by Ou vale1
Nota vir Popmar:
DSC00014.JPG
Die tent is 8x8m, dit sal nice wees as ons die tente kan kombineer om almal Saterdagaand te huisves as dit dalk reen (wat 'n groot moontlikheid is). As ons iemand se plek invade sal ek net reel vir nog 'n staanplek. Dit klink of die kamp redelik leeg is, dan kan ons 'n carpark maak sodat voertuie sonder RTT's nie onnodig plek opneem nie. Ons gaan eers laat Vrydag daar aankom, so ons sal jou diskressie aanvaar al moet ons bietjie rondskuif om in te pas :thumbup:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Wed Nov 23, 2011 5:54 pm
by Ou vale1
Can I kindly request all members to please keep me in the loop if you make any direct arrangements with Thaba Monate? I have no problem with you dealing with them directly but it is becoming a logistical nightmare as they deal with real names which I have to try and connect to forum names :alvarin: Just send me a PM please :beg:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Wed Nov 23, 2011 6:35 pm
by OOOOMS
Lyk my dit gaan bietjie baie bewolk wees........en natterig.... :wink2:

http://www.intermeteo.com/africa/south_ ... ourly.html" onclick="window.open(this.href);return false;

Maar gelukkig het ek so x5 WegRy tydskrifte wat ek nog moet lees.... :o:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Wed Nov 23, 2011 7:46 pm
by Ou vale1
Gelukkig is daai no 5 net klip, modder gaan nie 'n verskoning wees nie :twisted:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Wed Nov 23, 2011 8:22 pm
by Danman
Ons sal seker vrydag so 14h00 vertrek uit Pta.Ons sal dan seker so 16h00 daar aankom.
hopalong het mos nie 'n speedometer nie maar eerder 'n kalender as dit by sleep kom.
Kan nie meer wag nie.

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Wed Nov 23, 2011 8:35 pm
by Toerboer
Stef wrote:Ons sal Vrydag oggend die laaste proviante aanskaf en dan soos beesmis maak en in die pad val. Het gedink aan so 12 -1 uur se koers saam met die kombuis spesialis en die ligte grootmaat verskaffer :mrgreen: Wat sê julle, hoe laat ry julle of weet julle nog nie? My praat-praat is geprogrameer & als :thumbup:

Ek het n sterk vermoede dat jy van my praat.Ons beplanning is al om so 09:00 te ry net na die verkeer verbeter het.Dit gaan seker heel te mal te vroeg vor jou wees?Wag al so lank vir die naweek,kan net so wel vroeg Vrydag gaan en die naweek behoorlik benut,Vrydag is tog al naweek. :yahoo: :yahoo:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Wed Nov 23, 2011 9:04 pm
by JohanM
Danman wrote:Ons sal seker vrydag so 14h00 vertrek uit Pta.Ons sal dan seker so 16h00 daar aankom.
hopalong het mos nie 'n speedometer nie maar eerder 'n kalender as dit by sleep kom.
Kan nie meer wag nie.
Danie, ons gaan ook eers so by 2 uur ry uit PTA uit. Ons kan altyd sam ry soentoe in konvooi. :thumbup:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Thu Nov 24, 2011 8:41 am
by Stef
Marius Smit wrote:
Stef wrote:Ons sal Vrydag oggend die laaste proviante aanskaf en dan soos beesmis maak en in die pad val. Het gedink aan so 12 -1 uur se koers saam met die kombuis spesialis en die ligte grootmaat verskaffer :mrgreen: Wat sê julle, hoe laat ry julle of weet julle nog nie? My praat-praat is geprogrameer & als :thumbup:

Ek het n sterk vermoede dat jy van my praat.Ons beplanning is al om so 09:00 te ry net na die verkeer verbeter het.Dit gaan seker heel te mal te vroeg vor jou wees?Wag al so lank vir die naweek,kan net so wel vroeg Vrydag gaan en die naweek behoorlik benut,Vrydag is tog al naweek. :yahoo: :yahoo:
:laugh2: Janee, jou ma het nie dom kinders groot gemaak nie ;-) Wil bitter graag 9uur ry want ek's is al so opgewonde ek kan nie slaap nie :yahoo: , maar ons moet nog eers winkels toe gaan so ek gaan dit nie maak nie. Wil ook nie te laat ry nie weens al die pad werke tussen Lynwood en die tolhek.

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Thu Nov 24, 2011 8:58 pm
by Ou vale1
Lollie, kan jy vir ons asb. by stand 23 opslaan, ons moes die verskuiwing maak om logistieke reelings, waardeer! :thumbup:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Fri Nov 25, 2011 5:14 am
by The Legend
Ou vale1 wrote:Lollie, kan jy vir ons asb. by stand 23 opslaan, ons moes die verskuiwing maak om logistiewe reelings, waardeer! :thumbup:
:thumbup:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Fri Nov 25, 2011 6:22 am
by Ou vale1
Ons eet gou 10uur 'n brekkie by die Shell, wie join ons? :thumbup: :thumbup:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Fri Nov 25, 2011 8:11 am
by SuidWes
Sien julle Saterdagoggend!

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Fri Nov 25, 2011 9:57 am
by Donkey
:dance1: Kla gepak

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 4:05 pm
by CasKru
Guys and gals. Just a quick thank you to all the organisers and each and everyone that pitched in this weekend. It was absolutely awesome. We had an excellent turnout and it was great fun. It was nice to see all the old faces and met some new ones.

Sorry for showing you that a Hilux can get stuck but hopefully you learned something in the process

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 4:24 pm
by Thunder02
Wow,what a great weekend,thanks to everyone :clap: :clap: :clap: :clap:
Cassie thanks for the show on the trail :thumbup:
I'm sure the pics are soon to follow :dance1:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 4:31 pm
by SuidWes
Dankie aan almal!! Was lekker :!: :thumbup:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 4:59 pm
by The Legend
Dit was baie lekker.Ek het dit weereens baie geniet.Rita dankie vir die lekker mielie pap Saterdag aand.Aan al die organiseerders -Baie Dankie.

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 5:09 pm
by legend35
Van my en my familie se kant af ook baie dankie.Koos en Rita,julle het vir ons n pyk naweek gereel op n baie besonderse plek :thumbup: En almal wat daar was,dit was greate om saam met julle te kamp.Sal enige tyd weer :thumbup:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 5:13 pm
by Thunder02
Just a preview
Traffic Jam.jpg
no matter where you go,there is always a traffic jam :mocking:
:dance1:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 5:42 pm
by OOOOMS
Sjoe baie lekker naweek gewees, dankie aan almal wat met die reelings te doen gehad het :thumbup:

Daar was lekker gekuier, gelag en stories vertel tot laatnag....!

Hoop almal het veilig tuis gekom en geniet :thumbup:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 6:04 pm
by Ou vale1
The arrival......
DSCN0129.JPG
DSCN0130.JPG
DSCN0131.JPG
DSCN0132.JPG
DSCN0133.JPG
DSCN0134.JPG
DSCN0135.JPG
DSCN0136.JPG

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 6:32 pm
by Ou vale1
More arrivals (still no Cup Cake?)
DSCN0141.JPG
DSCN0144.JPG
DSCN0146.JPG
DSCN0147.JPG
DSCN0174.JPG
DSCN0183.JPG
DSCN0195.JPG
DSCN0196.JPG

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 6:41 pm
by CasKru
Dankie virrie fodies Koos. Ek het myself so geniet (en so baie agter Ruben moes aanhardloop) dat ek nie by foto neem uit gekom het nie.

Die enigste fodie wat ek geneem het was die Kersboom event... en net om die ander jaloers te maak :wave: :wave: :wave:
26112011765.jpg
En terwyl ons nog so op geslaan het is Mark met so 'n stink spoed daar verby ek het niks gesien nie maar toe ek na die tyd deur die fodies gaan.... :twisted: :twisted:
26112011764.jpg

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 7:01 pm
by Traveler
Thanks friends, it was a day with a couple of laughs. :clap:

I think we need to look at group buys on differentials, reverse cameras and tow straps.

Here are some of my memories from yesterday.

Thanks Marius, Cassie, Johan, Koos and Johan for the help when my belief in my Hilux exceeded my skill and the vehicles real ability. :oops: :cry:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 7:14 pm
by legend35
Well done Hilux.That broken Hilux still got Heinrich home without a recovery :thumbup:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 7:28 pm
by The Legend
Heinrich

Het die side shafts ook seer gekry, of is hulle ok?

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 7:50 pm
by Traveler
Yip, took a bit of time, but Dreadnought got us home. He kind of got himself out the "To sell" bin.

Lollie, ek het lyk my 'n halwe job gedoen. Kon slegs die crown wheel en die pinion vernietig. Sal volgende keer bietjie harder probeer...... :mrgreen: gelukkig is die sideshafts en al die bearings onbeskadig.

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 7:58 pm
by CasKru
Traveler wrote:Yip, took a bit of time, but Dreadnought got us home. He kind of got himself out the "To sell" bin.

Lollie, ek het lyk my 'n halwe job gedoen. Kon slegs die crown wheel en die pinion vernietig. Sal volgende keer bietjie harder probeer...... :mrgreen: gelukkig is die sideshafts en al die bearings onbeskadig.
Heinrich 100 uit 10 vir jou wat probeer het. Daai is ongelukkig nou die probleem as mens 'n engine het wat so sterk is dat hy nie stol nie... iets moet meegee. Maar ek moet vir jou eerlik sê... ek het gesien toe dit gebeur het en ek blame hom glad nie dat hy gegroet het nie.

Maar ons het lekker saam gespeel en dankie aan Dreadnaught... ek hoop daai twee bietjies het darem lekker af gegaan

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 8:06 pm
by The Legend
CasKru wrote:
Traveler wrote:Yip, took a bit of time, but Dreadnought got us home. He kind of got himself out the "To sell" bin.

Lollie, ek het lyk my 'n halwe job gedoen. Kon slegs die crown wheel en die pinion vernietig. Sal volgende keer bietjie harder probeer...... :mrgreen: gelukkig is die sideshafts en al die bearings onbeskadig.
Heinrich 100 uit 10 vir jou wat probeer het. Daai is ongelukkig nou die probleem as mens 'n engine het wat so sterk is dat hy nie stol nie... iets moet meegee. Maar ek moet vir jou eerlik sê... ek het gesien toe dit gebeur het en ek blame hom glad nie dat hy gegroet het nie.

Maar ons het lekker saam gespeel en dankie aan Dreadnaught... ek hoop daai twee bietjies het darem lekker af gegaan
Heinrich,Ek is baie bly dat die side shafts en bearings nog ok is.

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 8:33 pm
by OOOOMS
Iemand al gehoor van Stef hulle, hy het maar groen gelyk..... :thumbdown:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 8:45 pm
by Toerboer
OOOOMS wrote:Iemand al gehoor van Stef hulle, hy het maar groen gelyk..... :thumbdown:
Ja,so uur terug met hom gepraat,hulle het n goeie slaap in gekry deur die middag en begin weer mens voel.Dit klink of hulle beter word.

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 8:48 pm
by OOOOMS
Marius Smit wrote:
OOOOMS wrote:Iemand al gehoor van Stef hulle, hy het maar groen gelyk..... :thumbdown:
Ja,so uur terug met hom gepraat,hulle het n goeie slaap in gekry deur die middag en begin weer mens voel.Dit klink of hulle beter word.
Dankie Marius dit is sommer beter nuus :thumbup:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 8:52 pm
by Traveler
OOOOMS wrote:Iemand al gehoor van Stef hulle, hy het maar groen gelyk..... :thumbdown:
Agge nee. Dis nie goed nie. Het nogal gewonder waarom hy so stil was.

Dawie, ek is self verlig. :mrgreen:

Cassie, ek moet erken toe Dreadnought so gespring het voor die allamintige slag kon ek nie meer vir Johan voor my sien nie toe die bonnet na die son gemik het.

Wat kan mens doen, met elke sport het mens maar mos sy beserings. Dankie daai biertjies het die diff strip baie makliker gemaak.

Ek is ook dankbaar vir almal ingespring het om hand of raad te gee. Die gees in die Klub is voortreflik.

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 8:53 pm
by Ou vale1
The trip.....
DSCN0208.JPG
DSCN0225.JPG
DSCN0232.JPG
DSCN0237.JPG
DSCN0242.JPG
DSCN0246.JPG
DSCN0253.JPG
DSCN0258.JPG

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 8:58 pm
by Toerboer
Baie dankie Oom Koos en Tannie Rita vir julle baie vooraf reelings,dit was n greate naweek en aan almal wat opgedaag het.Weereens n reuse kuier met min tyd.

Baie dankie aan Kersvader en sy reelings komitee vir die kinders se kersboom,die kinders het dit baie geniet.Sien julle beslis by die volgende een.

Lekker week.

Marius,Carmen en Olinka

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 9:00 pm
by OOOOMS
And the hi-lite for the kiddies was Mr Father XMas :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Tx Kenneth, stunning job, well done :yahoo:
Thaba Monate 231 (Medium).JPG
Thaba Monate 233 (Medium).JPG
Thaba Monate 240 (Medium).JPG
Thaba Monate 245 (Medium).JPG
Thaba Monate 253 (Medium).JPG
Thaba Monate 250 (Medium).JPG
Thaba Monate 261 (Medium).JPG
Thaba Monate 262 (Medium).JPG

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 9:11 pm
by Ou vale1
DSCN0259.JPG
DSCN0263.JPG
DSCN0268.JPG
DSCN0314.JPG
DSCN0323.JPG
DSCN0329.JPG
DSCN0355.JPG
DSCN0365.JPG

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 9:23 pm
by Ou vale1
And the road to hell..........
DSCN0494.JPG
Unfortunate for the break that Heinrich occured, but let it be a reminder to all how fun can in an eyes wink turn into disaster, imagine a break like this occuring at Koos se klim...................... :blackeye: . Great respect for Cassie aborting the obsticle after the incident :thumbup:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 9:44 pm
by Traveler
That would be the last everybody would see Dreadnought 100% operational. After that climb at the steps to "Hell" I had a serious departure between ability and belief; in other words there was a serious malfunction. :cry:

Dreadnought knows "Koos se klip" very well. That diff destruction on "Koos se klip" is a recipe for serious disaster. I can note this as the danger of having too much grip at the wrong time....... :think:

Some pics of Cassie in action.

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 10:03 pm
by Ou vale1
Lessons learned, carry that into your venturers for the festive season, do it safely! May all have a safe and prosperous season and return from your holiday in good nick for the year that lay ahead. From Rita and myself thank you for your participation in our year-end GTG to make it a great weekend :thumbup:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 10:41 pm
by Ou vale1
DSCN0513.JPG

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Sun Nov 27, 2011 10:54 pm
by Mud Dog
Hope that Stef is soon feeling better and sorry to read of your misfortune, Heinrich :( .... but glad to hear that you feel indifferent about it! :D:

Looks like you guys all had an awesome event! ... Good planning, good execution, good spirit, great club and fantastic pics to go with it all! :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Mon Nov 28, 2011 7:04 am
by CasKru
Here is a bit of footage of Johan going down the grade 5 obstacle where Heinrich's Dreadnought suffered some damage. Downhill this is a grade 3 to 4 but uphill most definitely a grade 5 or worse. Going downhill you just have to use the cars own momentum and steer it in the right direct where as when going uphill you have huge steps and loose gravel under the rocks to negotiate. This footage does not really give a true reflection of the difficulty of this obstacle but will give you some idea...



PS: Sorry for the shakiness of the footage. I was trying to guide Johan while taking the video

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Mon Nov 28, 2011 7:08 am
by Toppie
Koos and Rita,
Thanks for organising a very enjoyable weekend.

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Mon Nov 28, 2011 8:00 am
by Popmar
Lekker bly maar lekker. :yahoo: :yahoo:

Lekker om saam met mense wat dieselfde belangstelling het as jy te kamp en ervaar. :yahoo: :lol:

Lekker om nuwe mense te leer ken (sommiges beter as ander).

Koos en Rita en Tommie dit was lekker om julle staanplek maats te wees. :dance1: :dance1:

Koos as `n man kan dan kan jy - ek glo almal sal saamstem dat jy kan maar so `n funksie reël en sien ek uit daarna dat jy `n volgende "event" reël en organiseer. :boss: :boss:

Donkey Sorry that you did'nt bring Cupcake with. You looked very lonely and a but lost without her. :cry: :cry:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Mon Nov 28, 2011 8:15 am
by JohanM
Vriende,

Baie dankie aan almal wat die naweek so lekker gemaak het!!! :thumbup: Voorwaar is hierdie Die beste 4x4 klub om aan te behoort!! :thumbup: :thumbup:

Koos, Rita, Johan Legend en al die ander betrokke partye wat gereel het aan die naweek, Baie dankie!!! Julle het julle self oortref met alles!!! Dit was voorwaar n wenner van n naweek.

Ook wil ek net se dat ek wil net aan al die ouers wie se kinders saam was, julle het almal n uitstekende taak verrig met julle kinders, was lekker om te sien hoe die kinders lekker kon saam speel, en daar was nie eenkeer n onenigheid nie. Julle is top ouers!! :thumbup:

Ook so aan almal wat lekker gekuier het elke dag saam, mense julle maak die lewe soveel lekkerder saam.

Ek sal vanaand so paar foto's laai sodra ek terug is by my stasie.

Heinrich, ek is bly julle het dit veilig terug gemaak. Stefan & Lezel, ek is bly om te hoor julle is albei al beter!! Hoop dit gaan gou weer 100%.

Ons sal weer saam kuier en kamp!!!

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Mon Nov 28, 2011 10:07 am
by Stef
Marius Smit wrote:
OOOOMS wrote:Iemand al gehoor van Stef hulle, hy het maar groen gelyk..... :thumbdown:
Ja,so uur terug met hom gepraat,hulle het n goeie slaap in gekry deur die middag en begin weer mens voel.Dit klink of hulle beter word.

Ons voel heelwat beter dankie. Het Sondag so 11h00 se koers by die huis gekom; was te moeg om enige iets tedoen so ek het die bakkie net so onder die afdak getrek en gaan lê, word toe eers so 17h30 wakker, honger soos 'n bees. Seker maar oor ek 36 uur laas geëet het :mrgreen: Ons kon darem 'n kaas & tamatie snackwich met moeite in kry gisteraand :thumbup: Lezel het gister nog gelei aan die naarheid maar is nou beter, die magie is nog effe sensitief, maar andersins is sy ook OK.

Dankie aan almal wat kort kort by die 'siekeboeg' kom inloer het, was nie altyd by nie maar ek weet julle was daar :angel: Tannie Rita wat 'n dokter opgespoor het, dokter 'who' wat ons van geen kant af ken nie, Linda & Deidre wat medisyne aangedra het en Saskia onder die vlerk geneem het, spesiale dankie aan julle :thumbup: :thumbup:

Andersins het ons woes lekker gekuier Vrydag, was lekker om ou gesigte weer te sien. Ons sal vroeg in die nuwe jaar weer 'n poging aanwend op 'n kamp sessie tot ons dit regkry...

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Mon Nov 28, 2011 11:11 am
by Ou vale1
Waars al die prentjies, ek het beslis meer as een kamera gesien die naweek, pleeeezzzz??????? :beg:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Mon Nov 28, 2011 11:22 am
by CasKru
Ou vale1 wrote:Waars al die prentjies, ek het beslis meer as een kamera gesien die naweek, pleeeezzzz??????? :beg:
Praat jy nou... dog dit gaan my 'n hele dag vat om al die prentjies te kyk

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Mon Nov 28, 2011 11:55 am
by Stef
Ou vale1 wrote:Waars al die prentjies, ek het beslis meer as een kamera gesien die naweek, pleeeezzzz??????? :beg:
Hier is een wat Saskia geneem het Sondag oggend vroeg...wys jou net waarop kinders fokus...
Mot.jpg
Mot.jpg (126.32 KiB) Viewed 10484 times

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Mon Nov 28, 2011 12:13 pm
by Stef
DSC00440R.jpg
DSC00440R.jpg (100.82 KiB) Viewed 10478 times
DSC00436R.jpg
DSC00436R.jpg (98.13 KiB) Viewed 10478 times
DSC00432R.jpg
DSC00432R.jpg (107.13 KiB) Viewed 10478 times
DSC00424R.jpg
DSC00424R.jpg (106 KiB) Viewed 10478 times
DSC00423R.jpg
DSC00423R.jpg (117.07 KiB) Viewed 10478 times
DSC00421R.jpg
DSC00421R.jpg (112.41 KiB) Viewed 10478 times
DSC00419R.jpg
DSC00419R.jpg (111.66 KiB) Viewed 10478 times
DSC00408R.jpg
DSC00408R.jpg (108.02 KiB) Viewed 10478 times

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Mon Nov 28, 2011 7:54 pm
by CasKru
Het iemand nie gese hy gaan vanaand fodies laai nie?

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Mon Nov 28, 2011 8:30 pm
by legend35
Ek is seker ek het dit ook iewers raak gelees :twisted:

Re: Thaba Monate YEGTG

Posted: Mon Nov 28, 2011 9:15 pm
by OOOOMS
Waar is daai pics ouens....... :aggresive: :aggresive: :aggresive:
Thaba Monate 202 (Large) (Large).JPG