Page 1 of 1

BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014

Posted: Mon Jun 10, 2013 9:13 pm
by Kagiso
BABOON'S Challenge: 2014

I am contemplating a "4x4 Clubs Challenge" for 2014 -- In short, Clubs must enter 4 vehicles, 2 persons per vehicle, and then compete to complete the BABOON'S PASS in Lesotho in the shortest time.
I need a TEAM to help me with this: Setting criteria, handling entries, costing and all that ... as well as the logistics [accommodatiojn, meals for the teams, obtaining prizes & sponsors and of course - handling all th eentries & entry fees
Profits arising will go to OUTREACH AFRICA outreach funds the majority of which will go towards Childrens Homes: Abraham Kriel

PLEASE e-mail Oompie at Admin@Outreach2Africa.co.za if you want to be part of the "Planning / Organising" team
Enige goeie raad/advies sal welkom wees :-)

Re: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014

Posted: Tue Jun 11, 2013 7:36 am
by Outlaw
I have heard that baboons is not difficult anymore, apparently they "fixed" the road. Does anyone know about this?

Re: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014

Posted: Tue Jun 11, 2013 7:47 am
by Tal
My persoonlike opinie,

Op baboons is dit meestal nou padjies en is daar geen plek om verby te gaan nie! Glo nie enige versekering sal jou dek as dit teen tyd gebeur nie...

Seker daar is ouens wat dit sal doen, maar weet nie of dit die regte ding is nie en of dit prakties moontlik is nie. Ek gaan self baboons ry paasnaweek volgende jaar, maar my doel is om te geniet en die avontuur en nie om te kyk of ek my kar kan breek nie.

Ek het al gelees van ouens wat dit in 6ure gedoen het... Maar dit is met super mods en 37"s en hulle se hulle het dit nie gejaag nie...

Dit sal moeilik wees om te bepaal, omdat iemand met 'n supermod en iemand met 'n gewone SFA of IFS SAL DAAR 'n 24uur verkil wees in tyd wat dit hulle neem om baboons klaar te maak

Re: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014

Posted: Tue Jun 11, 2013 8:37 am
by Kagiso
Die Nel familie is met n Jurgens karavaan daar oor .. :celebrate:

http://www.youtube.com/watch?v=4rPdSSkLRnI" onclick="window.open(this.href);return false;

BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014

Posted: Tue Jun 11, 2013 10:01 am
by Tal
Hulle het daai karafaan en een van die LRs daar gelos en 'n week later kom recover....
Love die taalgebruik

Re: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014

Posted: Thu Jul 11, 2013 12:11 pm
by Outlaw
Tal,

ons het wel baboons in 6ure gery, ons totale tyd op die roete was net oor die 10ure en ek verseker jou ons het nie gejaag nie. ons groep het bestaan uit :
GX105 Cruiser met 100mm OME suspension
80 series Cruiser met OME suspension
79 series cruiser met OME en extra 70mm lift
75series Cruiser met OME.
Met die regte voertuie is dit baie moontlik
Dit was in 2009 gewees.
Die 75 het nog n engine mount gehad wat gepla het en ons moes tyd daaraan ook spandeer..

Re: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014

Posted: Thu Jul 11, 2013 12:59 pm
by ForYota
Ek sal bittergraag Baboons wil doen, maar beslis nie teen tyd nie....

Re: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014

Posted: Thu Jul 11, 2013 1:10 pm
by Tal
Outlaw wrote:Tal,

ons het wel baboons in 6ure gery, ons totale tyd op die roete was net oor die 10ure en ek verseker jou ons het nie gejaag nie. ons groep het bestaan uit :
GX105 Cruiser met 100mm OME suspension
80 series Cruiser met OME suspension
79 series cruiser met OME en extra 70mm lift
75series Cruiser met OME.
Met die regte voertuie is dit baie moontlik
Dit was in 2009 gewees.
Die 75 het nog n engine mount gehad wat gepla het en ons moes tyd daaraan ook spandeer..
Verseker easy with those vehicles and lifts!!!

Net om terug te kom by die oorspronklike post, dink ek nie dit is moontlik om baboons 'n race te maak nie, want as jy nie kan verby nie en iemand het 'n breakdown is die hele event geskroef!!!

Ek gaan self volgende jaar baboons doen saam 'n paar pelle met so 5 4x4s waarvan twee tunas en een hilux vigo en nog nie seker wat die ander is nie

Re: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014

Posted: Thu Jul 11, 2013 3:19 pm
by Hangover
Tal wrote:
Outlaw wrote: Net om terug te kom by die oorspronklike post, dink ek nie dit is moontlik om baboons 'n race te maak nie, want as jy nie kan verby nie en iemand het 'n breakdown is die hele event geskroef!!!

Dan moet daar net nie LR's saam gan nie... Dis weke se stories dan...

Re: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014

Posted: Thu Jul 11, 2013 5:39 pm
by Tal
Ek het geen vriende met LRs nie.... Hehe

Re: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014

Posted: Thu Jul 11, 2013 8:22 pm
by Outlaw
los die landy's definitief tuis :laugh2:

ek stem 100% saam. om teen tyd te wil ry op baboons gaan nie werk nie, jy gaan tyres ook flenters ry as jy tE vinnig probeer beweeg

Re: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014

Posted: Thu Jul 11, 2013 8:47 pm
by Thabogrobler
Oom Mac,

Ek hou van die idee van 'n friendly kompetiese, maar ek dink nie Baboons is die beste plek daarvoor nie agv risiko's en dan ook die dinge van 'n kompetiese in 'n ander land...dit kan nogal 'n paar admin nagmerries afgee?

Re: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014

Posted: Thu Jul 11, 2013 9:10 pm
by Tal
Timed event...
Nie eers tuff stuff sal jou cover vir daai een nie

Re: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014

Posted: Fri Jul 12, 2013 7:06 am
by ThysdJ
Tal wrote:Timed event...
Nie eers tuff stuff sal jou cover vir daai een nie
Ek stem. Die oomblik as daar tyd aan gekoppel word, dan tree daar 'n nuwe stel reels in werking... Of dit vriendelik is of nie... :blackeye: :blackeye: